Terroriste aanvalle styg steeds

Aanvalle op blankes styg tans teen ’n tempo wat die uitwissing van die totale blanke bevolking, in die kortste moontlike tyd, duidelik ten doel het.

Dit is die bevinding van Projek 2010 nadat daar in die afgelope week nie minder as 12 gevalle, waarby 34 mense direk betrokke is, aangeteken moes word waar blankes aangeval is deur swartmense.

In die meeste gevalle het die blankes oorleef, alhoewel daar talle is wie se lewe nog aan ’n draadjie hang, terwyl ander lewenslank met ernstige liggaamlike gebreke sal sit en waarskynlik ook so getraumatiseer is dat ’n normale lewe nie meer gevoer kan word nie.

Die woordvoerder sê die opvallende van die gebeure is dat die wreedheid, en brutaliteit van die aanvalle vererger, en die meeste van die aanvalle is met voorbedagte rade uitgevoer.

Projek2010 se bestuur is oortuig daarvan dat daar opleidingskampe bestaan waar terroriste opgelei word om die volksmoord uit te voer.

Slegs enkele gevalle is tot dusvêr uitgewys waar die moordenaars huidige werkers of voormalige werkers van die slagoffers was, en in sulke gevalle was so ’n werker vergesel deur onbekende aanvallers.

Die bestuur is uiters bekommerd oor beweringe dat Al-Kaïda opleidingskampe in die land bestaan, en dat daar ook gerugte is van polisiebeamptes of voormalige beamptes wat in plakkerskampe opleiding bied met die doel om hulle te skool vir aanvalle op blankes.