Vlugopnemer-sein is weg
Die soektog na die vermiste Maleisiese Boeing van vlug MH370 het met teleurstelling rapporteer dat die sein wat voorheen ontvang is, skielik nie meer opgevang word nie, wat daarop kan…
Die soektog na die vermiste Maleisiese Boeing van vlug MH370 het met teleurstelling rapporteer dat die sein wat voorheen ontvang is, skielik nie meer opgevang word nie, wat daarop kan…
Die sterftes is besig om die 100 kerf te bereik in Guinee waar die Ebola-epidemie besig is om uit te brei na ander dele van die land, en waarskynlik ook…
Die klein, haas onbekende nedersetting, Hotazel, het self deurgeloop onder die hand van geldgierige rowers toe die dorp se enigste bank van al hulle geld besteel is. Om alles te…
Die Kremlin het bevestig dat pres. Wladimir Poetin en sy vrou, Lyudmila, ná ’n huwelik van 30 jaar geskei is. Lyudmila het gesê die huwelik is iets van die verlede…
Die eienaars en redaksie van Die Vryburger het met waardering kennis geneem van die aantal versoeke, of aanbiedinge, van lesers wat vra dat daar hande gevat moet word om die…
Angie Motshekga, die Minister van Basiese Onderwys moes hoor hoe haar Departement aan flarde geskeur word deur opposisie lede wat haar beskuldig het dat sy, net soos elke ander jaar,…
Die verdoemende verslag van die Openbare Beskermer(OB) oor die skandalige Nkandla opgradering ten bedrae van R246 miljoen sal glo voor die algemene verkiesing ter sprake kom, volgens die speaker se…
Die verontregte mnr. Clive Derby-Lewis is met ’n aggressiewe longkanker gediagnoseer in sy regterlong terwyl die Owerheid steeds weier om die korrekte optrede te volg en hom onverwyld op parool…
Aan die Wes-Rand is sowat 15,000 wonings eensklaps sonder water weens onderhoud wat dur Rand Waterraad gedoen word, en wat na verwagting 24 uur sal duur. Na raming raak die…
Volkskermis 31 Mei. Doelwit: R1miljoen. Die organiseerders van die volkskermis op 31 Mei by die Willie Maraissentrum in Pretoria, is aangenaam verras met die entoesiastiese en positiewe reaksie op die…
Tanya Groenewald (29) is met haar geboorte ‘n geringe kans gegee om te leef. Trouens die dokters het gemeen dat sy net 48 uur sou leef aangesien sy 11 weke…
John Hume, ’n gesiene renosterboer en bewaarder van dié bedreigde spesie in Suid-Afrika sukkel al langer as ses maande met Wes-Transvaalse Departement van Omgewingsake om ’n permit te kry om…
‘n Speurder wat op ‘n klag van verkragting in hegtenis geneem is, het homself skynbaar in die polisieselle opgehang. PJ Tshabalala, van ’n plaaslike speurtak, is alleen in ‘n enkelsel…
Daar gaan deesdae vreemde stemme op in Suid-Afrika, en meer nog as dit oor die geloofslewe gaan. Die jongste berig wat onder Die Vryburger se aandag gebring is, dui daarop…
Die ontwikkeling van eiendom in die Wes-Kaap word goed ervaar in die Riversdal gebied waar plase deesdae toenemend in aanvraag is. Sowat 60 plaas eiendomme is gedurende die afgelope 12…
Die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) het beslis dat M-Net ’n advertensie moet staak wat ’n produk adverteer om gewig te verloor en wat ook aanspraak maak dat insulien-weerstandigheid verbeter met…
Probeer jouself indink, om dieselfde motor vir 82 jaar lank te besit. Mnr. Allen Swift van Springfield Massachusetts het hierdie 1928 model Roll-Royce Piccadilly-P1 Sportmotor van sy pa ontvang as…
Terwyl verkragters ’n paradys het in Suid-Afrika, kan die owerheid gerus gaan kers opsteek by die Indiërs wat nou strenger wetgewing ingestel het teen verkragters, veral waar sodanige een hom…
Woedende betogers is deur die polisie voorgekeer toe hulle op pad was vanaf ’n plakkerskamp na Bloemhof om hulle griewe te lug. Polisiebeamptes het glo hulle hande vol gehad om…
Twee diewe het in die Hoopstad distrik toegeslaan op mnr. Chris Bouwer (62) en sy vrou Eliza (58) van die plaas Smitsrus, hulle vasgebind en beroof. Kort daarna het die…
Mnr. Johannes Coetzee(25) van Pretoria wat glo ’n sluiper in die veld by woongebiede geskiet het gedurende Mei verlede jaar, moes nou weer in die streekhof verskyn. Hy is destyds…
Die taalaktivis Cerneels Lourens, ’n prokureur van beroep, het ’n klag ingedien by die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) teen die hofreëlsraad wat glo weier om landdros-hofreëls in Afrikaans te publiseer. Lourens…
Met verkiesingstyd maak die ANC blykbaar van Mugabe se tegnieke gebruik om kiesers te oorreed om weer vir die party te stem gedurende die komende algemene verkiesing. Met geel T-hempies…
Jan Kempdorp, in die Noord-Kaap was amper ’n bloedbad toe ANC ondersteuners en Malema se EFF ondersteuners vir mekaar met gebalde vuiste en dreigemente uitgetart het voor Malema sy toespraak…
Nasa beplan om op 21 April ’n robot-ruimtetuig na die maan se agterkant te stuur en daar teen die oppervlakte te laat bots met die doel om stof op te…
By die Buckingham-paleis in Londen was daar vir ’n tydjie chaos toe ’n veiligheidswag sy geweer met ’n skerp bajonet aan die voorpunt, dit op ’’n besoeker gerig het. ’n…
Hy was bevrees dat die metro-polisie sy geld gaan vat en hom gaan skiet, se ’n slagoffer wat deur hulle afgetrek was van die pad en valslik beskuldig is. Mnr….
Onluste-polisie moes die afgelope naweek ingeroep word om die lede van Sadou en die van Numsa, van mekaar weg te hou tydens ’n vergadering by die Coastlands-hotel in Durban. Die…
Die Federasie vir Volhoubare Omgewing (FVO) se direkteur, dr. Koos Pretorius, het ’n klag by die Openbare Beskermer(OB) gelê teen die Blou- en die Groen Skerpioene, sowel as teen die…
Die jongste inligting dui daarop dat daar elemente in die ANC is wat nou agter die skerms werk om ontslae te raak van die Openbare Beskermer, adv. Adv. Thuli Madonsela….
Die ANC regering se jongste plan om die sogenaamde grondhervorming in die land te bespoedig, is waarskynlik ongrondwetlik, onuitvoerbaar en wiskundig onprakties. Die regering se jongste plan behels dat ’n…
Uit Thailand word berig dat Monica Meere(34) van Suid-Afrika op die lughawe van Bangkok in hegtenis geneem nadat sy betrap is met kokaïen ter waarde van bykans R8 miljoen in…
Christoff Becker, een van die sogenaamde Waterkloof-vier, is die afgelope naweek oorgeplaas na die C-Max gevangenis in Kokstad, Natal wat beskou word as die tronk met maksimum veiligheid vir hoërisiko…
’n Man wat sy beursie wou vul met geld wat van smokkel-slange verkry kon word, is deur die Kambodjaanse polisie in hegtenis geneem. Hy het probeer het om in rys-sakke…
Die vermaaklikheidslegende, Mickey Rooney, wat voordat hy twee jaar oud was met die verhoog kennis gemaak het, is Sondag oorlede. Hy was 93 jaar oud. Van sy eerste optrede in…
Maats, hier is ’n pragtige storie van tannie Rhona in Bybeltjie nr. 29 – Gaan na die Miere http://youtu.be/bViH2KWtCo8
Mnr. Witthöft (78) ’n blinde persoon, en sy eggenote (74), is op 13 Maart deur twee lafhartige swartes aangeval en beroof. Die blinde man is aanhoudend met ’n ysterpyp oor…
Die nuutste neiging onder motoriste om brandstof in te gooi, en dan met ’n vaart wegry sonder om te betaal, word toegeskryf aan die duur brandstofprys en ’n ekonomie wat…
Sedert die begin van 2014, is meer as 50 groot betogings gehou in Suid-Afrika wat die land ekonomies knel, en ’n klimaat skep waar gewelddadigheid aangevuur word. Dit is die…
“Die verlede is eietyds as jy God se optrede met jou wil verstaan.” Hierdie uittreksel uit die Riebeeckdag Skrif-boodskap, aan die hand van Psalm 78 oordenk onder leiding van professor…
Die weke lange soektog na die vermiste Boeing van Malaysian Airlines is moontlik na aan die einde nadat seine opgetel is wat ooreenstem met die Boeing se vlugopnemer, of moontlik…
Die omstrede optrede van die vakverbond Cosatu het tot finaliteit gekom en moes hulle die uitspraak aanvaar van die hooggeregshof wat sy hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, se skorsing ter syde stel….
Die Zille-party het met hulle SMS waarin mense verwittig is dat die ANC se pres. Zuma as ’n dief bestempel word in die hof beland toe die ANC besluit het…
Die regering van Australiese het besluit om hulle skip, die Ocean Shield, uit te stuur om te help soek na die vermiste Boeing van Maleisië wat weke gelede op geheimsinnige…
Aanvalle op blankes styg tans teen ’n tempo wat die uitwissing van die totale blanke bevolking, in die kortste moontlike tyd, duidelik ten doel het. Dit is die bevinding van…
Terwyl MNT en Vodacom nog vasskop en die bestaande selfoon-tariewe wil handhaaf, is Cell-C en Telkom Mobile in proses om tariewe te ondersoek met die bedoeling om dit dalk binnekort…
Die bestuurder van die Schumacher-familie het bekend gemaak dat bemoedigende tekens waargeneem is by Michael Schumacher se toestand met die proses wat toegepas word om die voormalige Formule Een-kampioen uit…
Rowers het ’n toerbus met ’n groep Chinese buite Pretoria van die pad gedwing en hulle beroof van al hulle besittings beroof, insluitende hulle paspoorte. Drie gewapende swartes in ’n…
Die wrede en barbaarse moorde op die egpaar Johan en Corra Stiglingh op hulle plaas buite Ventersdorp, het nou nuwe besonderhede aan die lig gebring tydens die polisie se ondersoek…
In Nelspruit is ’n polisiekonstabel en ’n medepligtige in hegtenis geneem en voor die hof gebring nadat hulle klaarblyklik ’n man vir sy motor vermoor het. Sandile Dlamini(28) en Saico…
Nuutste kommentaar