ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2014

Protesoptog vir Derby-Lewis se vrylating.

Saterdag-oggend het ‘n groep besorgde burgers op Kerkplein in Pretoria bymekaar gekom om die vrylating van politieke gevangene, Clive Derby-Lewis van die ANC-regering te eis. Die protesoptog was gelei deur…

Russiese vliegtuie irriteer Japan

Russiese vliegtuie, waarvan twee swaar bomwerpers is, het blykbaar die lugruim van Japan binnegegaan, wat veroorsaak het dat ’n aantal Japanese vegvliegtuie onmiddellik die ruimte in is om die Russiese…

Sewe baba lyke in woonhuis

Die polisie van deelstaat Utah in Amerika het by ’n woonhuis op sewe baba-lyke afgekom nadat hulle op ’n wenk gereageer het. Die vrou, ene Mega Huntsman (39) is gearresteer…

Bom ruk Afrika-staat

’n Geweldige bomontploffing by ’n bus terminus in ’n buitewyk van Abuja, die federale hoofstad van Nigerië, is blykbaar die heftigste ontploffing wat die stad nog getref het. Die ontploffing…

Russe beset talle geboue

Die veldtog van pro-Russiese separatiste het met ’n verdere aksie, ’n belangrike polisiekantoor in die stad Horlivka, in die Russies-gesinde oostelike deel van die Oekraïne beset en finaal oorgeneem. Die…

Bederf jou stembrief

Die ontevredenes wat nou alles in die stryd werp om die ANC se steun weg te lei, word nou teengestaan deur Ministers wat hulle voormalige vriende en kollegas se veldtog…

Stropers aangekeer in Wildtuin

Die stropers se jongste neiging om bendes te vorm en hulle strooptogte voort te sit in die Krugerwildtuin, het ’n aansienlike terugslag gekry toe veldwagters van die bendelede aangekeer het….

Ondersoek na weermaglede word vertraag

Die vreemde gebeure wat in Port St. Johns afgespeel het toe weermaglede ’n veiligheidswag met 37 skote doodgeskiet het, word glo met opvallendheid vertraag, wat ernstige vrae laat ontstaan. Die…

Man en huis brand tot kool

Mnr. Ryno Verster (45) in die Crinum Oord, in die Hennopspark omgewing se verkoolde liggaam is in sy afgebrande huis gevind nadat die tweeverdieping huis tot as verbrand het en…

Dit benadeel ons!

Miskien is die sinsnede ’n herhaling van wat voorheen gesê is, alhoewel die waarheid daarvan steeds geldig bly: ’n Klein Westerse volk van drie miljoen siele, kan nie vyftig miljoen…

Rwanda-diplomate uit land gesit

Maite Nkoana-Mashabane, die Minister van Internasionale Betrekkinge sê  ’n oortreding van die Geneefse Konvensie, sowel as die Wet op Diplomatieke Immuniteit en Voorregte, is die rede waarom besluit is om…

Duikboot sukkel met opsporing

Die Australiese robot-duikboot wat tans probeer om die vermiste Boeing van Maleisië op te spoor, moes sy soektog staak omdat die see veel dieper is as waartoe die duikboot in…

OVK voorsitter moet bedank vra eisers.

Verskillende politieke partye eis steeds die bedanking van die omstrede voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), adv. Pansy Tlakula. Volgens ’n woordvoerder van die sogenaamde veelparty-forum wat die voorsitter se…

Seriti kry nog kopskote

Die onverwagse bedanking van adv. Tayob Aboobaker (SC) uit die Seriti-kommissie wat ondersoek doen na die wapen-aankope skandaal, het die status en geloofwaardigheid van die kommissie aangetas en ernstig geskaad….

Kort reeks oor "Die Patriot"

Goeiedag Burgers.   Hierdie posseël is agter in my seëlversameling boek.  Die seël onder ‘n vergrootglas skep by die leser ‘n heimwee van n tyd verlede maar ook ‘n insig…

Vreemde Verskynsels op Kerkplein

Vir Oom Clive en sy dierbaarstes het ons daar bymekaar gekom rondom Oom Paul. Dit was nou die een geleentheid waar ons kans gesien het om verskille te laat lê…

Man in sy huis doodgeskiet

Herman Faber(28), ’n IT-spesialis van Pretoria, is die afgelope naweek in sy huis doodgeskiet, en die vermoede bestaan dat dit sy voormalige vriendin kan wees wat die moord gepleeg het….

Adam sê dis Eva en Eva sê …

Vir een keer word Apartheid nie geblameer vir ‘n skandaal nie. Korrupte staatsamptenare word nou vir die Nkandla-skandaal geblameer. So het Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, gesê toe hy daarop…

Vrystaatse boere moenie vrees nie

Boere van die Vrystaat het ongegronde vrese dat hulle grond hulle ontneem gaan word, want dit gaan nooit plaasvind nie, sê die Vrystaatse LUR vir Landbou, Mamiki Qabathe. Qabathe moes…

Polisie skiet brandweerman

Verlede week is ’n voetganger, wat in die middestad van Bloemfontein gestap het, deur die polisie aangesien as ’n misdadiger en hom geskiet sodat hy in die hoësorgeenheid van die…

VN se vredesmag eers later gestuur

Die vredesmag van die Verenigde Nasies (VN) wat uit sowat 12,000 troepe moet bestaan, sal na verwagting eers in September of Oktober vanjaar ontplooi kan word in die Sentraal-Afrikaanse Republiek….

Gesondheidstelsel word swak bestuur

Die talle voorbeelde van pasiënte wat swak behandeling by hospitale ontvang, is maar een faset van die geweldige daling in mediese versorgingsdienste van die land, sê kenners na aanleiding van…

Johannesburg kan water tekort verwag

Indien die inwoners van Johannesburg nie meer spaarsaam werk met water nie, gaan hulle eersdaags met ’n ernstige tekort sit. In ’n verslag wat opgestel is deur Johannesburg Water aan…

Diewe besteel Koöperasie

Sowat tien swartes het na bewering ’n kluis van die Landboukoöperasie in Noord-Transvaal  met plofstof geskiet, in ’n diefstal poging. Kol. Ronel Otto van die polisie sê die tien verdagtes…

Bybelverhaal – Hemelvaart

Hier is tannie Rhona se verhaal in Bybeltjie nr. 30 – Hemelvaart.  Http://youtu.be/wSIV__wOnxo   "Was ons hart nie brandend in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en…

SABC joernaliste afgeluister

Dit blyk dat die Nasionale Intelligensie agentskap (NI) besig is om deeglik te spioeneer op die joernaliste in diens van die SABC. Berigte is ontvang wat beweer dat Zandile Tshabala,…

Volstruis kan niks proe

In die Departement Anatomie en Fisiologie van die Universiteit van Pretoria, het die navorser. dr. Martina Crole bevind dat volstruise nie smaak-knoppies op die tong het nie, en gevolglik nie…

Bankrowers stap in en vat alles

Verlede Donderdag het vyf swartes doodluiters die Standard bank by Fourways ingestap, na die bankbestuurder se kantoor gegaan, en hom sommer beveel om hulle na die geld-kluis te begelei. Dit…

LM Radio herleef

Diegene wat in hulle jongdae sedert 1936 tot 1975 na LM Radio geluister het, kan dalk besluit om weer ’n bietjie in te skakel, ten spyte daarvan dat dit ’n…

Modderfontein word Chinese stad

Die Chinese eiendomsontwikkelaars, Shangha Zendai, het blykbaar ’n massiewe plan van ontwikkeling bekend gestel nadat die bekende AECI-groep ’n gebied van sowat 25 vierkante km aan die ontwikkelaars verkoop het…

Japan bly by kernkrag

Ten spyte van Japan se tragiese ervaring het sy regering besluit om met sy kernkrag as bron van elektrisiteitvoorsiening voort te gaan tot ontsteltenis van die land se inwoners. Daar…

Nuwe Chinese regering druk stempel af

Die regering van China, onder leierskap van president, Xi Jinping, het in sy eerste jaar van bewind reeds met wesenlike veranderings op ekonomiese gebied weggespring. Die regering het twee groot…

Kry brief na 101 jaar

Sowat 101 jaar nadat die gebottelde brief deur sy eienaar geskryf en ter see gelaat is, het ’n visserman van die oos-see, naby die stad Kiel, dit in die see…

Bisho se voorloper nou kwaad

Zuma het korrupsie omhels, en ander rondom hom wil ook in die omhelsing wees, en dit is die aandeel wat hy het aan die hoe vlak van korrupsie wat die…

Te veel wittes in bestuursposte

Die vakverbond Cosatu wil sy verlore aansien herstel, en die ANC sommer ’n verkiesings-inspuiting gee met sy hernude pogings om sy lede tot aksie te lei in betogings en stakings…

Grondpaaie kan dalk verbeter

In Noord-Transvaal kan die gruispaaie dalk voortaan meer aandag kry, en weer rybaar word nadat die Departement van Paaie in dié provinsie 37 padskrapers aangekoop het om paaie te verbeter….

Italië red onwettige immigrante

In net minder as 48 uur het Italië 4,000 migrante uit bote gered waarmee hulle Europa probeer bereik het, het Angelino Alfano, Minister van Binnelandse Sake, gesê. Die Italiaanse regering…

Koolraap, onfeilbare groente (Kohlrabi)

Koolraap is saam met radyse, van die maklikste groente om te kweek. Volgens inligting is dit ’n vinnige gewas wat geen spesiale behandeling nodig het nie. Koolraap kan uitgehaal en…

Vrou deur vurkhyser beseer

’n Vrou van Pretoria is in die hospitaal met verskeie beenbreuke en geskeurde ligamente nadat ’n vurkhyser haar etlike meters ver gesleep het. Nettie de Sousa (56) het haar weeklikse…

Japanners oes walvisse

Die Japanse walvisjagvloot het tot dusver vanjaar 251 dwergvinwalvisse (minke) naby Antarktika doodgemaak in wat na verwagting sy laaste jagekspedisie in die Suidelike Oseaan sal wees nadat ’n internasionale hof…

Bejaarde sterf na gejaag na hospitale

’n Bejaarde van Hercules, Martie Brits (75), in Pretoria is dood nadat haar familie met haar van hospitaal na hospitaal gejaag het terwyl sy weens emfiseem gesukkel het om asem te kry….

Suid-Afrika voel vere vir renosters

Die Suid-Afrikaanse regering is deur tien internasionale bewaringsorganisasies aangeraai om sy planne vir die oopstel van die handel in renosterhoring te laat vaar om vir homself ‘n verleentheid te spaar. Onder…

Nkandlaverslag gesink?

Die parlementêre komitee wat die Nkandla-verslag en pres. Jacob Zuma se antwoord daarop moet ondersoek, is effektiewelik gesink. Na verneem word het die ANC besluit om die komitee, binne parlementêre…

Nigerië aan Zimbabwe, Vee voor jou eie korrupsie deur

Zimbabwe se lewenslange president, Robert Mugabe, het gesê dat sy land besig is om net so korrup as Nigerië te word. Volgens die 2013 verslag van Transparency International beklee Zimbabwe…

Motor rubriek – Nissan LEAF

Met die bekendstelling van die Nissan LEAF laat verlede jaar, het Nissan die voortou geneem met die nuutste elektriese motor tegnologie in S.A. Sedert die bekendstelling van die LEAF in…

Terroriste slaan toe op bejaardes

Mnr. Laszlow Bercsényi (87) en sy vrou, Carol (68), is deur sowat 5 terroriste aangeval op hulle kleinhoewe by Bon Accord, noord van Pretoria. Die terroriste was gewapen met byle…

Olifant se tande vermis

In die Tembe-olifantpark naby Kosibaai in Natal, het ene hoofman Mabhudu Tembe sowat R100,000 vergoeding uitgeloof vir die een wat die twee vermiste olifanttande van die wêreldbekende olifant, Isilo, kan…

Skelm polisie word afgedank

Net meer as ’n duisend polisiebeamptes, wat wissel van konstabels tot generaal, sal heelwaarskynlik afgedank word vanweë hulle misdaad rekords. Blykbaar is 1,448 lede uitgewys in ’n spesiale oudit wat…

Dagga bring belastinggeld in

Denver, in die Amerikaanse deelstaat Colorado is regeerders hoog in hulle skik met die inkomste wat gegenereer word uit dagga verkope. Die belasting op dagga word in twee sektore belas,…

Rusland se stemreg herroep.

Berigte uit Nederland is ontvang dat die Europese Parlement besluit het dat Rusland se reg om te stem, eers herroep word as straf weens sy anneksasie van die Krim-skiereiland. Die…

rolex replicas for sale