ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2014

Motor rubriek – BMW X5

Die heel nuutste model BMW X5 is so pas bekend gestel. Dit is die derde veranderde model wat verskyn. Op die oog af lyk dit nie of daar veel verandering…

VF-Plus verwerp EFF

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) sal beslis nie in koalisie met Malema se EFF gaan nie, alhoewel dié party ten gunste van ’n veelparty koalisie is om die ANC teen…

Cosatu-man pleit vir omgekeerde apartheid

Die balans moet geskep word, en om die balans reg te kry, moet apartheid weer ingestel word, maar hierdie keer moet dat so opgestel word dat “wittes aan die ontvangkant”…

Egpaar se feestelike Paastyd

In Europa is Paasfees ’n belangrike geleentheid vir duisende mense wat op verskillende maniere die tyd deurbring. ’n Egpaar van die dorp Saalfeld in Duitsland het egter ’n eie plan…

Terroris vermoor vrou in tuin

Sy was besig om in haar tuin, op die plattelandse dorp Senekal te werk, toe sy dur ’n terroris met ’n skerp voorwerp soos ’n mes, herhaaldelike kere gesteek is…

Suid Afrika in perspektief

Apartheid en ANC-demokrasie. Miskien het die tyd aangebreek dat die feite vir eens en vir altyd van die fiksie ontrafel moet word. Ons word daagliks gekonfronteer met allerhande aanklagte en…

Tiener red Duitse gesin

Jaco Rossouw, ’n inwoner van Port Alfred, het koelkop gebly en ’n Duitse gesin met handgebare en luide geskree, gehelp om ’n verdrinking te voorkom. Die pa van die gesin…

Oos-Kaapse plaasaanval eindig in hof

Drie swartes, in die ouderdomsgroep 16 tot 17 jaar is aangekeer deur die polisie nadat hulle vroeër die maand ’n plaasbestuurder en sy dogter gewond het op ’n plaas in…

Skurke besteel vakansieganger

Hy gaan hou vakansie in St. Francisbaai om weg te kom van die klinkende klank van Johannesburg se geld, net om op die stil, vreedsame vakansie-dorpie besteel te word van…

Zuma toe minder gewild

By ’n gala-ete, waar ANC ondersteuners hulle geldsakke geskud het om die ANC se verkiesingsfonds te versterk, het die teenwoordige gaste letterlik uitgehang om elkeen sy of haar bydrae te…

Veerboot sink met honderde passasiers

Veerboot sink met honderde passasiers ’n Reuse soektog is op tou gesit nadat ’n Suid-Koreaanse veerboot met byna 500 mense aan boort, omgeslaan het wat sonder behoorlike toerusting was om…

Terroriste kaap en verniel man

Mnr. Frik Bodenstein (58) is in die omgewing van Zaaihoek naby Witbank met pangas aangeval en besteel deur vier vermeende terroriste. Hy was oppad na sy houtskool-fabriek toe hy gesien…

Vrystaat eersdaags onder Sanral-beheer

Gerugte doen die rondte dat Sanral sy vlerke nog wyer gaan span, en soveel as 1,500 km paaie van die Vrystaat onder sy beheer gaan plaas, wat na verwagting die…

Musiek vir Goeie Vrydag

 https://www.youtube.com/watch?v=lUJQbmHp4wY   Aan al ons lesers. Spesiaal vir Goeie Vrydag hierdie opname van "He was despised" uit Die Messias van Handel. Die sangeres is die Engelse alt, Kathleen Ferrier en…

Musiek – Die pad na Golgotha

  https://www.youtube.com/watch?v=6rwAI0AA7hc   Vandag se musiek is die tenooraria "Cujus Animam" uit die Stabat Mater van Rossini.  Die sanger is Luciano Pavarotti en die dirigent is Carlo Maria Giulini. Die…

Zille geniet haarself

Net soos wat die voormalige Black Sash vrou, Helen Zille, haar soen gebied het vir die leier van Agang, net so bied sy haar lippe vir ’n swartman wat dit…

Heuning en kaneel wenke

Goeie dag al die dames,   Kaneel en heuning het wonderlike heilsame uitwerkings vir die volgende kwale: artritis, tandpyn, verkoue en swak immuunstelsel. Volg gerus die skakel http://rvb.org.za/rate-met-kaneel-en-heuning/ om te…

Ek sien dit so!

Kan dit wees dat ons mense so vasgevang is in hulle eie denke, of eerder in die denke van hul breinspoelers, dat hulle net mooi niks meer vir hulleself kan…

Zille kry spreekbeurt

Radio Pretoria het ’n totale ommekeer gemaak en sy uitgangspunte en optrede radikaal verander. Dit is die mening van ’n voormalige senior amptenaar, en stigterslid van die radiostasie wat bekend…

Vrystaat Universiteit het swak leiers

Tydens ’n konvokasie-vergadering by die Universiteit van die Vrystaat, het harde woorde geval en is beskuldigings gemaak wat nog lank onthou sal word. Tydens die vergadering het teenwoordiges nie gehuiwer…

Stresvol weggejaag

Die vergadering van die ANC in ’n swart woongebied, noord van Pietersburg, het stresvol vir die land se president verloop toe hy kort-kort geboe en uitgejou is deur veral skoolkinders…

Stres – dis witmens siekte!

Die president van Suid-Afrika het ’n interessante opmerking gemaak toe hy tydens ’n radio onderhoud gesê het dat hy nie so iets soos stres ken of ervaar nie, want dit…

Musiek vir Paastyd

Ons luister weer na ‘n “Sanctus.” Hierdie keer uit die Santa Cecilia Mis van Charles Gounod. Die solis is die bariton Jean-Philippe Lafont en die dirigent is Georges Pretre wat…

Jordanië bombardeer oorlogs-voertuie

Jordaniese vegvliegtuie het glo verwoesting gesaai toe talle oorlogs-voertuie vanaf Sirië die grens oorgesteek het na Jordaniese grondgebied. Gekamoefleerde oorlogs-voertuie het probeer om die Jordaniese koninkryk binne te dring, en…

Boe Jacob, boe-boe!

President Zuma moes sy ergernis in sy sak steek toe hy noord van Pietersburg deur derduisende swartes geboe is oor swak dienslewering en omdat hy drie uur laat opgedaag het…

Verdere spanning oor Nkandla

Tussen Verdedigingsinligting (VI), voorheen militêre inligting), en die Staatsveiligheidsagentskap heers ‘n gespanne situasie omdat VI nie betrek is om Nkandla tot ‘n nasionale sleutelpunt te verklaar nie. VI het glo…

Spesiale verslag – Die sosialistiese grondgryp plan

Net meer as vyf jaar gelede het die Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming (DLOG) tot stand gekom met die doel om die ANC se ideologie van herverdeling van rykdom momentum…

Koningklip vis met snaakse inhoud

As ’n bont-koningklip vis in die wye see gevang word, en dit weeg meer as 5 kg, dan is dit niks vreemd nie. Maar as die vis dan oopgesny word,…

Nuusflitse

Die steun vir pres. Jacob Zuma het sy laagste vlak tot nog toe onder die jeug bereik volgens die opname deur Pondering Panda wat bevind het die aantal jongmense wat…

Wapenskandaal – Nog ‘n kommissaris bedank

Adv. Tayob Aboobaker het verlede Vrydag volgens berigte as hoofgetuienisleier van die kommissie in die ondersoek na die ANC wapenskandaal, bedank. Aboobaker, kon blykbaar nie met Willie Seriti, voorsitter van…

Clive Derby-Lewis – Verkenners lê Klag by Menseregtekommissie

‘n Klag is by die Menseregtekommissie deur die Verkennersbeweging van Suid-Afrika ingedien. Die klag behels die skending van Mnr. Clive Derby-Lewis se basiese regte as gevangene van die ANC-regime. Mnr….

Vakbond-stakers kry geldjies

Die stakers deur Amcu-lede was glo baie opgewonde toe hulle verneem het dat die stakendes finansieel bygestaan gaan word nadat ’n finansiële inspuiting ontvang is. Die hulpfonds, bekend as die…

RSA petisie teen Walvis-vragskip

In Suid-Afrika het mense asem opgehou toe dit blyk dat ’n vragskip oppad is na ’n hawe in Suid-Afrika. ’n Noorse vragskip, die Alma, met sowat 2,000 metrieke ton walvisvleis…

Mikro-vliegtuig stort neer, eis lewe

’n Mikro-vliegtuig het op die plaas Blaauwberg, buite Melkbosstrand neergestort en ’n yslike veldbrand veroorsaak toe die tuig aan die brand geslaan het. Mnr. Seymour Currie, ’n boer van die…

Polisie se brutaliteit duur voort

Slegs ’n enkele dag nadat ’n polisiebeampte in Viljoenskroon se landdroshof skuldig bevind is vir die aanranding van ’n vrou, is nog drie ander polisiebeamptes van die dorp in hegtenis…

Gemeenskap staan saam

Sy is kwalik tien maande oud, en het ’n armpie wat nie normaal ontwikkel nie, en dit moes dringend aandag kry van ’n chirurg wat presies weet wat om te…

Serebraal-verlamde presteer te perd

“As julle my ’n goeie perd gee, dan wys ek wat gedoen kan word by die Wêreld-ruiterspele,” sê ’n blou-blinkoog Nicole Sanders (28) waar sy as gestremde ruiter in die…

Vir die huisvrou – Pampoentert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Vir almal wat ‘n variasie soek van die tradisionele pampoenpoffers, is die volgende resep ‘n treffer:  …

Sweep Rusland mense op?

Die besetting van regeringsgeboue in die suid-ooste van die staat Oekraine deur Russiese separatiste het sodanig toegeneem dat die waarnemende president van die land, Oleksandr Toertsjinof, Rusland daarvan beskuldig dat…

Skole registrasie ‘n nagmerrie

’n Man van Randfontein het ouerpare te hulp gekom waar ouers letterlik moet toustaan om hulle kinders vir 2015 te registreer vir graad R en graad 1. Mnr. Piet Hess…

So manipuleer ANC verkiesing

Met letterlik miljoene oningeligte kiesers, wat deur die ANC gemanipuleer word, moet hulle die verkiesing suksesvol wen. Dit is die mening van ’n bekende politieke analis van Pretoria nadat inligting…

Moordenaar vra geen borgtog nie

Die moordenaar van die Kiesling-egpaar, ’n minderjarige blanke seun, het te kenne gegee dat hy nie aansoek om borgtog sal doen nie omdat hy geen heenkome het nie. Toe die…

Krygkor koppe rol

Die ondersoek na beweerde onreëlmatighede in Krygkor met kontrakte het daartoe gelei dat die eerste koppe van seniors rol. Die drastiese stappe volg nadat onreëlmatighede glo bevind is met kontrakte…

Plakkerskamp is onrus gebied

Daar heers totale chaos in die Olievenhoutbosch plakkerskamp buite Pretoria, met etlike duisende swartmense wat die afgelope dae in die strate en paaie betoog. Die inwoners is glo woedend omdat…

ANC plakkaat

’n Skerpsinnige het die ANC plakkaat verander om nader aan die waarheid te kom. “Together we build my new house”

Protesteerders laat VSA regering swig

Die gespanne toestand tussen protesteerders en die polisie in die Nevadawoestyn, (VSA) is beëindig toe die regeringsamptenare geforseer is om terug te staan en nie voort te gaan om die vee van…

Duitse Mis van Schubert

Met die oog op Goeie Vrydag en die Paasnaweek, gaan ons bietjie luister na die musiek wat vir hierdie geleentheid gekomponeer is. Die uittreksel hierbo kom uit die Duitse Mis…

Hou die bal, Hans!

Die sinister van sport, as ek reg is, is sy naam Frikjulle Mbalula, het almal weer herinner aan hoekom hy die jeugliga lyer (ʼn skaars persoonlikheidsversteuring) was wat vir Malemmer…

Herken Hom, erken Hom en eer Hom

“En Pilatus sê vir Hom: Praat U nie met my nie? Weet U nie dat ek mag het om U te kruisig en mag het om U los te laat…

Kitsbank-rowers vasgetrek

‘n Ondersoek wat van stapel gestuur is, bestaande uit ‘n taakspan van die polisie, asook Absa se misdaadeenheid, het sewe mense gearresteer wat na bewering R4 miljoen uit 17 verskillende kitsbanke…

rolex replicas for sale