ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2014

Kinders moet hulleself kan hoor

Die Vereniging vir Kinders met Gehoorverlies in SA (VKG) is verbind tot hul roeping om as ’n nie-winsgewende organisasie hulle elke kind wat gehoorgestremd is, te help sodat hulle darem…

Werkers besteel stadsraad met miljoene

Miljoene Rand se skade is veroorsaak deur vier werkers van die stadsraad van Pretoria wat staal rommelbakke, ter waarde van etlike miljoene Rand, aan ’n skroothandelaar verkwansel het. Die vier…

Helpers in SAR doodgeskiet

Dokters Sonder Grense (MSF) sê dat drie lede van hulle span werkers is in die Sentraal Afrika Republiek (SAR) doodgeskiet deur rebelle. Tim Schenk, die MSF woordvoerder sê die drie…

Red Ants rysmier mekaar

‘n Smerige geveg het tussen die direkteure van die berugte Red Ant-uitsettingsdiens (oftewel die Rooimiere)  in twee howe in Johannesburg ontaard. Afgesien van beskuldigings oor-en-weer, is die Valke ook bygesleep en…

Chancellor House klaar met "botsende belange"

Die ANC se beleggingsmaatskappy, Chancellor House”, se beëindiging in die verkryging van miljarde rande se inkomste uit staatsverwante kontrakte is blykbaar nog lank nie in sig nie. Dit is ten…

Universiteit skors HK-lede

Twee huiskomiteelede van ’n dameskoshuis van die Universiteit Stellenbosch (US) is van al hul pligte onthef. Die woordvoerder van die US, Mohamed Shaikh, sê die HK-lede van die koshuis Lydia is deur…

BBP vliegtuigvloot opgraderingplan onthul

Die ANC minister van Verdediging het in dié Departement se oorsig wat onlangs ter tafel gelê is, ook planne bekend gemaak om die BBP-vliegtuie te vervang. Die minister beweer dat…

Alstom in die mark

Die Franse industriële reus, Alstom, wat onder finansiële druk is het ‘n oorname-aanbod vir $13-miljard van ‘n Amerikaanse maatskappy, GE,  ontvang. Alstom is een van die grootste werksverkaffers in Frankryk…

27 April 1994 – Vryheid of vergryp?

Hierdie is die eerste van twee aflewerings wat in Die Vryburger gepubliseer word.   Suid-Afrika is geografies en demografies ´n land van verskeidenheid. Dit is nooit ontken nie, maar hóé…

ANC wil weermag herstruktureer

Die ANC beoog om die weermag te herstruktureer en te moderniseer blyk uit ‘n verdedigingsoorsig saamgestel deur die Departement van Verdediging, wat onlangs in die parlement ter tafel gelê is….

Verset teen Kernkragsentrale suksesvol

Met die kernkragramp in Japan nog vars in die geheue, het die inwoners van Taiwan in hulle tienduisende na Tapai, die land se hoofstad, opgeruk om hulle afkeur met die…

Nuwe Verkennerraad

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het die afgelope naweek sy tweejaarlikse kongres gehou te Paardekraal, Krugersdorp. Die Verkenners het die besondere eer beleef dat die stigter van die beweging, mnr. Steve…

Hirosjima-ontploffing was maar klein

Die massiewe kernbom ontploffings gedurende die Tweede Wêreldoorlog in Hirosjima, is maar ’n klein stofdeeltjie as dit vergelyk word met die geweldig ontploffings wat jaarliks plaasvind wanneer asteroïede die aarde…

Eskom se gruwelike tariefverhogings

Eskom het gevra die regering moet hulle help met sowat R50 miljard, wat menige instansie op die agtervoet het, en reken dit grens aan diefstal en uitbuiting. Selfs die Vryemarkstigting…

Belowende student word vermis

Steven Wessels (24), ’n belowende student in meganiese ingenieurswese aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein is skoonveld en sy motor verlate gevind in die stad nadat hy van…

Philips terug na kernprodukte

Die terugkeer na die sakebeginsel om te konsentreer op die gebied waarop jy die beste is was die begin van Philips se goeie winssyfers. Philips het aangekondig dat hy sy…

Onderwys – Waarheen gaan ek met my kind? (deel 3)

In die Bybelse tyd het die gelowige vaders hierdie saak baie ernstig opgeneem – iets wat vandag in ’n groot mate by ons ontbreek. Die hele Spreukebundel is ’n samestelling…

Zuma reken SA is beter as voorheen

Terwyl die hele Suid-Afrika sien hoe die infrastruktuur van die land besig is om uitmekaar te val, en hoe korrupsie, ’n volksmoord en swak dienslewering op elke gebied hoogty vier,…

Afgetrede senior polisiebeampte kry hoë pos

Afgetrede Generaal-majoor Ben Groenewald (64) is so pas aangestel as die hoof van die polisie in Fidji Hy sê polisiewerk is sy passie, en as hy ’n bydrae kan maak…

Terroriste saai verwoesting

As Danie Dercksen (45) en sy broer Bennie (51) besig is om vleis te braai, op ’n kleinhoewe by Hartbeespoort, en hulle word geskiet, sonder enige woord van die kant…

Wrakstukke nie van Boeing

Uit die Australiese stad Perth word berig dat die wrakstukke wat op ’n Australiese strand gevind is, hoegenaamd geen verband het met die Maleisiese Boeing wat op onverklaarbare wyse verwyn…

Stakers bly by staking

Die drie mynhuise, Lonmin, Impala en Amplats se loon-aanbod wat vir sekere werkers tot 10% verhoging bied, is deur die vakbond Amcu van die hand gewys. Die aanbod is die…

Hy steel en verkoop bakstene

Vra hom wat sy beroep is, en hy meen hy is ’n entrepreneur wat bakstene steel en dan aan ander verkoop, al moet hy hulle een vir een wegdra. Die…

Tuks wil malaria uitroei

Die Universiteit van Pretoria (UP) het bykans R11 miljoen bewillig vir ’n navorsingsprogram wat ten doel het om malaria binne vier jaar in Suid-Afrika met wortel en tak uit te…

Man vermoor sy vrou

’n Blanke man van Warmbad, wat glo van beroep ’n groentesmous is, het sy vrou met die vuis doodgeslaan, en toe hy tot die besef kom dat sy dalk dood…

Rower bid terwyl hy martel

Die gehuigel van ’n swarte was byna te veel vir die jong paartjie wat moes hoor hoe die skurk bid om vergewe te word terwyl hy hulle vasbind, skop en…

Die bedrog van Nkandla word toegesmeer

Die Nkandla-verslag, wat verdoemende bewyse uitlig van onregmatige optrede van die pres. Zuma, word nou ’n nog ernstiger bedrogspul as wat in die verslag aangedui is. Die ad-hoc komitee wat…

Piepklein bokkie bedreig

Die Java-bokkie is waarskynlik die kleinste diertjie wat hoewe het, en word in sekere kringe beskryf as die Muisbokkie vanweë sy grote. Die seldsame diertjies word ook in ’n dieretuin…

Thuli is invloedryk

Die gesaghebbende Amerikaanse tydskrif Time, wat jaarliks ’n ontleding doen van invloedrykes in wêreld, het adv. Thuli Madonsela, Suid-Afrika se Openbare Beskermer (OB), as een van die 100 mees invloedrykes…

Die RR-faktor van verkiesings

Die RR-faktor wil skynbaar op iets afstuur, en dit is nie ’n verwysing na die prestige motor uit Brittanje nie, dit het ook niks te doen met “Robinson Regstreeks” op…

Mark Shand sterf onverwags

Die skrywer en broer van die hertogin van Cornwall, Mark Shand (62) is onverwags oorlede. Hy was teenwoordig by ’n geselligheid in New York om mee te doen aan die…

Poetin waarsku teen onrus

Pres. Wladimir Poetin van Rusland het gemaan dat die weermag van die Oekraïne se optrede teen burgerlikes in die ooste van die land, as ’n ernstige misdaad beskou word, aangesien…

Obama sal Japan beskerm

Pres. Barack Obama van die VSA het Japan verseker dat die eilande in die Oos-Chinese See wat tans die sentrale punt is van ’n dispuut oor eiendomsreg met China, sal…

Rolex-bende glo vasgevat

Terwyl die polisie in hulle skik is met die in hegtenisneming van drie vermeende Rolex-bendelede en een wat doodgeskiet is, sê waarnemers die polisie is naïef en soek na komplimente…

Afname van Paasnaweek ongelukke ‘n mite

Terwyl regeringslui en liberale media die afgelope Paasnaweek se geringe afname in die dodetal besing asof ’n groot deurbraak gemaak is, is daar ernstige kommer oor die korrektheid van die…

Oos-Transvaalse swembaddens afstootlik

So haglik is die toestand van munisipale swembaddens in sekere dorpe in die Oos-Transvaal dat dit nou as afstootlik beskryf word. In Standerton begin die swembadwater soos dié in ‘n plaasdam lyk. Die…

Boer verloor 35 renosters

Die land se grootste renosterboer wat afgesien van sy talle probleme met die owerheid oor lisensies het, het ‘n verdere terugslag beleef.  John Hume, die land se grootste renosterboer, is die afgelope…

Al weer laat afgelewer

Uit Montreal word berig dat Anne Tingle op onverklaarbare wyse ’n brief van iemand aan haar afgelewer is na 45 jaar. Sy sê die brief is in 1969 deur haar…

Motor rubriek – Aston Martin

Aston Martin is sekerlik een van die bekendste name in die motor wêreld. Wie van ons as motor entoesiaste sal nie graag ‘n Aston Martin wil besit nie? Die eerste…

Die stropers is skatryk

Daar bestaan hoegenaamd geen waarheid in die gerugte dat stropers van renosterhoring en olifant tande, dit doen omdat hulle arm en honger is nie, hulle is skatryk en gretig om…

Elleborus argutifolius / Corsican hellebore / Lenten rosen

Hierdie is ’n uitstekende plant vir skaduplekke in u tuin. Dit sal ook op plekke groei waar daar meer son skyn en die plant is baie aanpasbaar. Helleborus argutifolius groen…

Nuusflitse

ʼn Vyfjarige Britse meisie het vier hartaanvalle oorleef. Sy het die aanvalle gekry in reaksie op ʼn seer keel. Die keel infeksie is veroorsaak deur die bakterie Strep A.  …

Seun onthou min van moord

Herman Pienaar (35), wat glo sy ouers in hul huis in Valhalla, Verwoerdburg, vermoor het, kan talle dinge rondom die voorval nie onthou nie. Pienaar beweer dat hy tydens die moorde…

Landelike beveiligingsplan werk goed

In Edenville is ’n landelike beveiligingsplan in werking gestel teen plaasaanvalle op plaaslike vlak asook op ander dorpe in die streek. Wanneer ’n voorval aangemeld word, is die eerste wetstoepassers blitsvinnig…

Robert gaan terugstaan!

Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, het in ’n BBC program blykbaar te kenne gegee dat hy nie weer verkiesbaar is by ’n volgende nasionale verkiesing nie. Op ’n vraag…

Rebelle maak Suid-Soedan onregeerbaar

Die rebellemagte het Suid-Soedan haas onregeerbaar gemaak en nog ’n gebied beset toe hulle Bentiu oorgeneem het. Die besetting is bereik na drie dae van hewige gevegte waartydens jag gemaak…

Fikse man verdrink tydens uitstappie

Hy was ’n fiksheids­instrukteur, bedrewe in die water as ’n kragtige swemmer, met ’n aangename geaardheid en sou sy 33 ste verjaarsdag enkele dae later gevier het saam met geliefdes…

Haarmiddel veroorsaak kanker

Navorsers het bevind dat ’n reeks haarprodukte van Brasilië, wat vir keratien behandeling gebruik word deur haarsalonne, die lewensgevaarlike vloeistof, formalien bevat wat kanker bevorder. Die Universiteit van Kaapstad het…

Tatoeëer met laser afgehaal

Die Afrikaanse sanger, Bobby van Jaarsveld het die tatoeëermerke op sy regterskouer laat afhaal met laserbehandeling. Hy het ’n kort video daarvan gemaak om die proses van verwydering met laserstrale…

Klein Bybeltjie nr. 32

Maatjies, hier is tannie Rhona se verhaal uit die Klein Bybeltjie nr. 32 – Die Here is Oral.   http://youtu.be/AuKucOFxOVg  

rolex replicas for sale