Soldate aangekla vir moord?
Soldate wat ’n veiligheidswag tydens ’n transitorooftog in Port St. Johns geskiet het, kan aangekla word vir moord, maar die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sal binnekort die besluit moet neem. Skynbaar…
Soldate wat ’n veiligheidswag tydens ’n transitorooftog in Port St. Johns geskiet het, kan aangekla word vir moord, maar die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sal binnekort die besluit moet neem. Skynbaar…
Dit was almal se vreugde om die stemme van sowat 35 woelwaters, wat op die terrein van die Tiny Love-kleuterskool in Midrand, van vroegdag gehoor is in die buurt. Nou,…
Die Farlam-kommissie wat ondersoek instel na gebeure by die Marikana-slagting, wat uiteindelik tot die dood van sowat 44 mense gelei het, is tot stilstand geruk met verrigtinge toe tientalle betogende…
Die Onder-hoofseun van Hoërskool Pretoria-Noord, Rudi Lettau (17) is dood toe ’n ampsmotor hom van agter getref het toe hy vir oefening van die huis gery het na Britsweg. Rudi…
Die Openbare Beskermer(OB) moet nog die verslag finaliseer oor bepaalde projekte in die Vrystaat wat tans deur verskeie instansies bevraagteken word. Die belangrikste is waarskynlik die landbou projekte wat in…
Die Amerikaanse ambassadeur in Indië het bekend gemaak dat sy bedank en het die VSA president, Barack Obama dienooreenkomstig in kennis gestel. Nancy Powell het in haar bedankingsnota aan Obama…
Die sentrale banke is die bewaarders van ‘n land se verhandelbare vreemde valuta. Die reserwes is veral waardevol wanneer ‘n land hom in ‘n ekonomiese krisis bevind. Die vreemde valuta…
In die Wes-Kaap word daar tans gepoog om die geloofwaardigheid van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen te verbeter. Onderwysers moet bevoegdheidstoetse aflê voordat hulle in aanmerking kan kom om as nasieners…
China, die grootste vervaardiger van motorvoertuie in die wêreld, het ‘n beskeie begin gehad. Die eerste motors was redelik minderwaardig, maar die land het met gebruikmaking van Westerse ervaring voordurend…
Ek moet die geagte redaksie van Die Vryburger op die pluimpie klop en hulle ‘n skouer gee vir die uiters suksesvolle Aprilgrap wat gemaak is met die artikel oor grondgrype!…
Uit die druk en uit die strafgerig is Hy weggeneem; en onder sy tydgenote — wie het daaroor gedink dat Hy afgesny is uit die land van die lewendes? Ter…
Met tussen R3.25 miljoen per jaar vir Tshwane se burgemeester en sy Johannesburgse eweknie, Trevor Fowler se salarispakket van R3.23 miljoen per jaar, verdien die twee nie net meer as…
Die Afrikaner in 2014 moet weer sy eie identiteit vind en waardeer, voordat hy as volk in staat sal wees om weer ‘’n redelike toekomsideaal te stel en na te…
Agt-en-twintig skilderye en 6 ikone word vermis nadat lede van die Regse Sektor ‘n sentrum bewaak het. Die aankondiging is deur Oekraïne se Minister van Binnelandse Sake gemaak wat sê dat…
Marlene van Niekerk sal vanjaar haar tweede Hertzogprys ontvang. Die Hertzogprys is die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se prestigeprys vir Afrikaanse letterkunde en word jaarliks om die beurt…
Terwyl die ANC-president van die land beweer dat hy nie vir die Nkandla-skandaal se uitgawes gaan betaal nie, omdat hy nie daarvoor gevra het nie, glo motoriste dat hulle…
Die mees sigbare en algemene simbole is ons vlae. In die Tagtigjarige oorlog teen godsdienstige onverdraagsaamheid het die Nederlande uiteindelik onder die vaandel van prins Willem van Oranje geseëvier en…
Die omstrede wapentransanksie van die ANC regering wat veronderstel was om as deel van die omvattende pakket, duisende werksgeleenthede te skep, het soos die yslike fiasko van die transaksie self,…
Geneeshere en onkoloë wys daarop dat kolonkanker die derde die meeste van enige kankers ondervind word by mans sowel as vroue, en daarom behoort gereelde ondersoeke gedoen te word. Kolonkanker…
Mnr. Daniel Menezes(68), voormalige assistent bestuurder van Manny Supermark in Kroonstad, is ses weke later oorlede nadat hy aangerand en sy voertuig gekaap is. Daniel was vir die hele tyd…
Tot hede kon geen lig gewerp word op die moord wat verlede Vrydag gepleeg is op die bejaarde Hazel Huggins (85) wat in haar wooneenheid van die Kruger Gardens-Tehuis in…
Die vernedering wat die Sosialiste in die afgelope plaaslike verkiesings ondergaan het, het daartoe bygedra dat Jean-Marc Ayrault bedank het uit sy pos en is Manuel Valls, die Minister van…
Die landbouers in die Wes-Kaap word bestempel as die grootste skenders van hul werkers se menseregte, volgens die Minister van Landbou Bosbou en Visserye, Tina Joemat-Pettersson. Die Minister het die…
Oscar Ramiro Ortega-Hernandez het vanaf sy tuiste in die Amerikaanse deelstaat Idaho ’n reis van meer as 3,000 km aangepak om met sy aanvalsgeweer op die Amerikaanse Withuis los te…
Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse sekretaris van Cosatu sê die antwoord wat pres. Jacob Zuma gegee het oor waarom hy nie die Nkandla verbeterings gaan help betaal nie, is beslis nie die…
Afrika-leiers het weer hul ontevredenheid te kenne gegee met die Europese Unie wat daartoe lei dat die komende beraad in Brussel op botsings kan uitloop tussen Afrika se leiers en…
Die jong mediese student, Rolene Strauss (21) wat gekroon is as Mejuffrou Suid-Afrika vir 2014, ontvang vanjaar die grootste prys-pakket wat in die geskiedenis van dié kompetisie toegeken is een…
Jay Naidoo, die voorsitter van Global Alliance for Improved Nutrition (Gain) het gal gebraak teenoor staatsamptenare wat geen verantwoordelikheid openbaar teenoor openbare skole en staatshospitale nie. Hy sê die amptenare…
Die moordenaar van die Steenkamp-familie van Griekwastad wat skuldig bevind is deur die hof, is borgtog geweier en slaap deesdae in die tronk. Hy het gevra dat sy voog vir…
In die Hammanskraal gebied word daagliks duisende pendelaars met busdienste na Pretoria vervoer om hulle werk te doen. Die pendelaars het besluit om te betoog toe die busdiens van Northwest…
Om in die yskoue, sonder die vermoë om te sien, ’n marathon af te lê as die sneeu dien as naelloop oppervlakte, dan word jou kragte getap en jou wil…
By die Duvha-kragsentrale in die Witbank gebied van Oos-Transvaal het ’n ontploffing plaasgevind wat Eskom se kragvoorsiening met 600 MW verminder, en wat dalk beurtkrag tot gevolg kan hè. ’n…
In Spanje het die kurators van die San Isidro Kerk hulle hande vol gehad om nuwe ruimte te skep vir die moontlikheid dat ’n beker wat reeds geruime tyd in…
’n Bejaarde dame van Smithfield in die Vrystaat is doodgeskiet deur haar aanvaller wat blykbaar ’n venter in die huis gebreek het om toegang daartoe te kry. Mev. Ounooi Badenhorst…
Die owerheid in Guinee, Wes-Afrika, het bekend gemaak dat die dodetal reeds 80 lewens geëis het as gevolg van die Ebola-virus in die land. Die gevreesde siekte laat slagoffers erg…
Net soos wat daar ’n neiging is om deurlopend met ’n selfoon te loop en praat, net so sien jy hulle kuier bymekaar, maar praat nie ’n enkele woord nie…
Die Verenigde Nasies (VN) het so pas in sy hoogste hof beveel dat Japan sy jaarlikse walvis jagtogte moet staak in die Antarktika omgewing. Hierdie bevel is uitgereik deur die…
In die Vrystaatse goudveld het ’n dapper mynwerker sy staal gewys toe hy meer as 2 km ondergronds in ’n myn, met wilskrag en stille gebed sy verantwoordelikheid nagekom teenoor…
Die ANC het reeds meer as 1,2 miljoen hektaar grond oorgedra aan swartmense gedurende die afgelope vyf jaar. Die totale aantal plase is 1,277 wat reeds van blankes oorhandig is…
In die afgelope week het beamptes ondersoek begin ingestel na visvrektes wat in hul duisende op Trinidad se westelike kuslyn uitgespoel het. Die eiland se owerhede het gesê die staat…
Die groot pes wat Europa in die jare 1348 en daarna getref het, en wat bekend staan in die geskiedenis as die Swart Dood, se raaisel is skynbaar nou opgelos…
Die familie van Wendy Clarke (51) van Bloubergstrand is erg bekommerd nadat hulle haar sedert verlede Woensdag nie kon opspoor nie. Wendy is laas in Wellington gesien en die familie…
Oproepe om te help met ’n ondersoek om die vermiste Renier van Rensburg te vind, is in die Wes-Kaap gedoen deur The Pink Ladies, ’n organisasie wat hulle beywer om…
Die nuwe swemster van Suid-Afrika, Dylan Bosch (20) het die goue seun van die land geword met sy rekords in die swembad. Dylan het verlede Saterdag sy swemheld, Michael Phelps,…
Die ANC se pres. Jacob Zuma, het te kenne gegee dat hy nie gevra het dat Nkandla opgradeer moet word nie, en daarom sal hy nie daarvoor betaal nie. Zuma…
Adv. Thuli Madonsela het in ’n onderhoud gesê dat sy deur sekere instansies se leiers beskuldig word daarvan dat sy ’n demoon is en ’n saboteur van die regerende ANC…
Drie matriekdogters van die Hoërskool Port Natal, het met die louere weggestap toe hulle teen 50 ander Engelstalige skole meegeding het in ’n gesogte redenaarskompetisie wat jaarliks gehou word in…
Die ANC regering sal hulle hoed dalk in die oë moet trek vir nog ’n skokkende skandaal wat deur die Openbare Beskermer (OB) oopgevlek is, en wat die regime ’n…
Die Burgemeester van die sogenaamde Tlokwe-munisipaliteit, Kgotso Khumalo, is na bewering in die Wes-Kaap by Elsiesrivier aangekeer vir dronkbestuur. Hy het aan die verkeerde kant van die pad gery en…
Volgens Griekeland se minister van finansies, Yannis Stournaras het sy land nie nog ʼn steunpakket vir sy ekonomie nodig nie. Hy het verder gesê dat die verbeterde Griekse ekonomie dit…
Nuutste kommentaar