Hou die bal, Hans!

Die sinister van sport, as ek reg is, is sy naam Frikjulle Mbalula, het almal weer herinner aan hoekom hy die jeugliga lyer (ʼn skaars persoonlikheidsversteuring) was wat vir Malemmer alles afgeleer het wat hy moes afleer, verleer of beleër om die jeug tot ʼn liga van hul eie te demoveer. Hy wat die minister is wil hê dat sportspanne ʼn kwota moet hê van 60% swart spelers.

Die eerste ding wat meeste mense onmiddellik dink is hoe hulle Loftus se skoonmaakpersoneel sal kan leer om aan die regte kant van die veld te staan en nie te probeer wegkruip in die gras met sy kamoefleur-pakkie wanneer die opponent aankom nie. Die probleem is dat, ten spyte van die uiters geringe belangstelling in sy besem, hy nog minder daarvan vir rugby het! Sy liefdes lê by oliegebraaide hoender, tydskeppende sonsitsessies met etlike lae klere aan en geweldadige betogings waarvan hy nie die motivering ken nie, maar waarvoor hy ‘n gratis t-hemp kry met die gesig van die sogenaamde vermiste evolusieskakel op.

Dan begin die gedagtes verder dwaal en kom dit by mense op dat die nasionale span al hoe meer lyk na ‘n eksotiese wild-boerdery omdat daar meer swart springbokke is as op Tokyo Sexwale se plase. Dan skielik wil almal meteens die minister bestorm en meer skade aan sy gesig aanrig as wat die aggressiewe Mnr. Jack Daniels met Jannie Moolman s’n gedoen het toe hy hom van die dak af gestamp het!

Uiteindelik is hierdie Swepie nie te ongelukkig nie. Nie omdat ek nie van sport hou nie, daar is immers genoeg kere al gewees wat mev. Sweep haar kop in afkeur geskud het oor wat in passie op baie vredeliewende wyse aan die skeidsregter aanbeveel is. Dit is ook nie dat ek graag kyk na hoe iemand wat met ʼn ronde bal gemaklik is agter ʼn ovaal een aanskarrel soos ʼn skoothondjie agter ʼn laserliggie nie. Nee, dit is meer omdat ek epilepsie, peristalse, spasmas en krampe kry, in sewe spiere meer as wat ek het, elke keer as ek moet sien hoe ʼn blonde voorryman sy sagte hare moet inforseer tussen die harde kopsponse van vreemde tekstuur.

Dit gaan oor die behoud van balans. Om sport as belangrike deel van ‘n volk se kultuur en ‘n kind se ontwikkeling te behou, sonder om daarvan ‘n afgod te maak! Om daardie balans te kan behou gil ek met die stem van die mees gemotiveerde  voortandlose WP ondersteuner: “Hou die bal, Hans!” Hou vir  hom vas in jou volksvingers sodat jý die wedstryddae, etos, en karakter van die spel kan bepaal!

As die minister regkry wat hy wil, sal die moontlikheid om sport binne volksverband te beoefen waarskynlik spoed kry en geniet ons dalk al hoe meer wedstryde waarin die Kleinfontein Krygers, die Orania Rebelle en soortgelyke klubspanne mekaar pak met die geluide van boeremusiek, rasende ondersteuners op sitkamerbanke langs die veld en dalk selfs ʼn mallerige grootbek met ʼn megafoon in die agtergrond.

Die Sinister van sport weet net nie watter guns hy die Boere doen nie!

Tot volgende slag,

Die Sweep