Heuning en kaneel wenke

Goeie dag al die dames,

 

Kaneel en heuning het wonderlike heilsame uitwerkings vir die volgende kwale: artritis, tandpyn, verkoue en swak immuunstelsel. Volg gerus die skakel http://rvb.org.za/rate-met-kaneel-en-heuning/ om te sien in watter verhoudings dit gebruik kan word.