ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 23, 2014

Onderwys – Waarheen gaan ek met my kind? (deel 1)

Voordrag is gehou tydens die Hervormingsfees van die AP Kerk Witbank in Oktober 2013.   Ek wil die aanbieding vanaand vanuit ’n totaal onkonvensionele hoek benader. Ek wil eers ’n…

Sulke blikskottels!

Hulle vermoor ons volk sonder huiwering! Die afgelope week is nie minder as ses voorvalle geboekstaaf van volksgenote wat uitgemoor is sonder dat iets gesteel is – wat maar net…

Cosatu stook werkers op

Die lekker lewe van plaasboere onder die Zille-bewind ten koste van die arm plaaswerker is verby. Dit is nou as Marius Fransman, Wes-Kaapse ANC-voorsitter, sy sin kry en sy party die…

Palestyne verenig onder druk

Die verskillende Palestynse partye het so pas daartoe ingestem om ʼn sogenaamde eenheidsregering te vorm wat binne die volgende maand saamgestel sal word nadat die land se regering erg verdeeld…

Dolfyne al weer onder druk

‘n Klein dolfyn, die Heaviside-dolfyn, waaroor baie min bekend is, is waarskynlik onder druk weens die groot vraag na stokvis. Dr. Keshni Gopal van die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut het pas…

Privaatsektor se misdaadintelligensie troef polisie

Van Nathi Mthethwa, die minister van Polisie, se belofte oor die herinstelling van spesialis-eenhede in die polisie het tot dusver niks gekom nie, wat kenners diep bekommerd oor die stand van misdaad…

Nuwe hulp vir siggestremdes by hoofstroomskole

‘n Toestel wat nou deur ‘n leerder gebruik word, sal toegang tot hoofstroomskole vir siggestremdes ‘n werklikheid maak omdat dit die leerder help om die kommunikasiegaping te oorbrug. Danksy die eBrailleNote Apex-rekenaar…

Onderwys steeds deurmekaar

Die Departement van Onderwys in Noord-Transvaal is skynbaar nou nog aan die sukkel om handboeke by die skole af te lewer, en sal glo eers op 6 Junie die laaste…

OVK publiseer kandidatelys

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die finale lys van kandidate vir die Mei verkiesing gepubliseer. Sedert politieke partye hulle kandidaatlyste ingedien het, het die publiek en ander belangstellendes kans gehad…

Regter betig polisie

Kolonel Kobus Roos moet deur die SAPD vergoed word met minstens R156,000 weens die feit dat daar teen hom gediskrimineer is en hy selfs verplaas is na ’n kantoor waar…

Engelsprekende blondekop by EFF

Kim Heller (48) ’n voormalige, vurige ondersteuner van die ANC/SAKP alliansie het besluit om haar gewig agter Malema en sy EFF te gooi. Op haar dag was sy ’n kommunikasie…

Ma aangekla oor K-woord

’n Moedelose ma van Germiston, wat haar kind wil beskerm teen boelies, en wie se geduld tot die uiterste beproef word, gaan nou aangekla word omdat sy die K-woord op…

Sri Lanka deporteer Brit

Naomi Michelle Coleman (37) van Brittanje is gedeporteer uit Sri Lanka omdat sy ’n tatoeëermerk dra wat Boeddha voorstel en wat onaanvaarbaar is vir die owerhede van die land. Die…

Apartheid-stories om kiesers te oortuig

In een van die lokasies naby Secunda het pres. Jacob Zuma die apartheidskaart as tema gebruik om kiesers, wat hoofsaaklik van die ouer garde was wat die vergadering bygewoon het,…

Kerkdiens vir kospakkie-uitdelery

Die Paasdiens wat in die lokasie Kanana naby Klerksdorp gehou is, was eintlik ’n politieke set om kospakkies uit te deel aan kerkgangers en gestremdes wat die diens bygewoon het….

Moolman herstel geleidelik

Jannie Moolman, die bekende tenoor is besig om geleidelik te herstel, haal self asem en sal glo sy bewussyn stadig en geleidelik herwin. Dit is hoe sy woordvoerder, Barnard Beukman,…

Geen so woord!

Die sirkusmeester van Rooi Sirkus van Afrika oftewel RSA het weer onlangs sy mikrofoon aangeskakel net om die narre van hul rol te ontneem. Hy laat weet die wêreld dat…

Voortrekkermonument nie die plek vir die ANC

Die HNP het in n skerp bewoorde verklaring, die politieke bedrywighede wat nou by die Voortrekkermonument gehou gaan word, sterk veroordeel. Die volledige verklaring lui soos volg:   Die hou…

Nkandla- ANC se strategie

Die regerende ANC het glo sy “swaar gewigte” ingespan om in die komitee te dien wat moet handel oor die OB se verdoemende verslag teen pres. Zuma en verskeie ministers…

Uitjouers is leë blikke

Diegene wat pres. Jacob Zuma gedurig uitjou, is deur hom bestempel as ’n “klomp leë blikke wat die baie lawaai maak,” is berig in die The New Age koerant.. Die president…

Voortrekkermonument word misbruik

Die Boere-Afrikanervolksraad maak ten sterkste beswaar teen die misbruik van die Voortrekkermonument vir ANC-politieke doeleindes. Die Bestuur van die Monument se goedkeuring vir die hou van ‘n vergadering onder leiding…

Cowboys en Crooks in Roodepoort

Amerikaanse filmbase behoort die gebruik om akteurs te kry om hulle “cowboy-prente” te maak, liefs staak en net hulle kameras kom opstel in die strate van Suid-Afrika om die beste…

Pad van oorgawe nog onvoltooi

Die Vryburger het die onderstaande dokument op sy lessenaar gekry, waarvan die inhoud minder aangenaam is. Dit lui as volg:   Geagte Vriende Geliewe kennis te neem dat daar op…

Deel een – Is Christelike skole nodig?

Hierdie is ’n eerste aflewering in ’n kort reeks oor Onderwys.   Soveel keer hoor ‘n mens iemand sê: “Maar ons skool open darem nog met skriflesing en gebed.”  Ongelukkig…

So loop die politiek

In die 1980s het die Herstigte Nasionale Party ‘n gevaar ingehou vir die NP onder die leiding van Mnr Jaap Marais.  Die HNP se steun was groot genoeg om die…

Seerowers buit brandstof

Dit het net ses gewapende seerowers in ’n snelboot gekos om ’n Japanese tenkskip aan te val, die bemanning vas te vang in aanhouding, en daarna meer as 2,5 miljoen…

Hoë lui vas weens korrupsie

Nadat bewerings van onregmatige bevoordeling en moontlike korrupsie en selfverryking met die toekenning van tenders ontdek is, word die direkteur-generaal van Militere Veterane, ene Tsepe Motumi, asook sy adjunk, genl….

Aanklag teen apteker teruggetrek

Mev. Karen Fouche, ’n apteker van Ficksburg, wat ’n aanklag van moord in die gesig gestaar het, is verlig nadat die klag teen haar teruggetrek is toe haar regsverteenwoordiger in…

Krejcir vir moord aangekla

Radovan Krejcir, die Tsjeggiese voortvlugtige, en drie medebeskuldigdes staar glo aanklagte van moord in die gesig. Die aanklaer, Lawrence Gcaba het in die Alexandra-landdroshof gesê hy voeg nog die aanklag…

Mugabe se salaris

Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe het tydens ’n onderhoud op die BBC-kanaal gesê sy vergoeding is R42,000 weens die swaar tyd waarin die land tans is. Die president sê hy…

Viertrekvoertuie beskadig Krugerwildtuin

Viertrekvoertuie veroorsaak skade aan die grond in bewaarde gebiede in die Krugerwildtuin, wat dikwels onomkeerbaar is of jare neem om te herstel. Dr. Gerhard Nortjé van die Universiteit van Pretoria…

Universiteit se mediese fakulteit stort in duie

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se mediese fakulteit is besig om in duie te stort. Die situasie is so erg dat tegnies gesproke kan daar nie meer dokters opgelei…

Polisie maak ape van hulself

 ‘n Appélregter het die polisie en omgewingsbewaarders die kop gewas oor ‘n burokratiese magsvertoon wat volgens hom sterk herinner het aan ‘n Amerikaanse polisie–drama in plaas van ‘n dispuut oor…

Hoërskool Lichtenburg gee geld vir kankerlyer

In slegs drie dae het die Hoërskool Lichtenburg in Noordwes, R76,500 ingesamel vir ’n leerling met bloedkanker wat ’n beenmurgoorplanting benodig.  Hulle het dit reggekry deur onder meer ’n haarskeerdery…

SARK glo bekommerd oor godsdiensmisbruik

Ewe skielik is die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) ongelukkig oor politieke partye wat kerkdienste gebruik om hul politieke ideologieë aan Christene te verkondig. Eerw. Mautji Pataki, hoofsekretaris van die…

Opgestaan!

“As dit dan gepreek word dat Christus uit die dode opgewek is, hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding van die dode is nie? As daar geen opstanding…

rolex replicas for sale