ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 22, 2014

Moord en doodslag, elke dag

Die bestuur van Projek 2010 het weereens sy kommer uitgespreek oor die moorde op volksgenote wat ’n konstante stroom van sterftes meebring. Die feit dat ’n dame haar eie man…

FW antwoord navrae uit Europa

Die man wat Suid-Afrika aan die kommunistiese ANC/SAKP alliansie oorhandig het, nadat hy blanke kiesers doelbewus mislei en belieg het, moes nou sekere navrae uit Europa antwoord. In sy skrywe…

Vervalsings se base uitgevang

Beroemde skilders waarvan Mark Rothko en Jackson Pollock maar net twee is van die talle skilders wie se werke vervals is, het twee broers aanvanklik skatryk laat word, om tog…

Amcu staking duur voort

Die voortslepende staking in die platinumsektor van die mynbedryf in Rustenburg sal voortgaan, ondanks ‘n meningsopname onder werkers van Bruggemans en Vennote, wat daarop wys dat twee-derdes bereid is om…

Vir die huisvrou – Maklike muffins

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Almal van ons het al in ‘n situasie beland waarin ons vinnig ‘n eetdingetjie moet maak. Daarom het…

Britse posdiens soos in SA

Dit is nie net in Suid-Afrika waar pospersoneel sakke vol posstukke in die Vaalrivier gaan gooi het omdat hulle te lui is om dit te sorteer nie, dit gebeur deesdae…

Renosterhoring diewe – binne inligting!

Dit kan met ’n redelike mate van sekerheid beweer word dat binne inligting verkry is deur die diewe wat sowat 80 renosterhorings buit gemaak het uit kluise by die Oos-Transvaalse…

Kariba – miljoene menselewens bedreig

Daar groei hernude vrese vir ’n humanitêre tragedie, waarvan Afrika die omvang nog nie besef nie.  Ingenieurs waarsku dat die magtige Kariba dam, wat reeds in 1960 deur die Britse…

Nuusflitse

Johannesburg se metroraad gaan glo uile gebruik in ‘n poging om die stad se enorme rotteplaag te beheer.   Pres. Moncef Marzouki van Tunisië het aangekondig dat hy besluit het…

Geweld op geweld

Suid-Afrika het ’n week van donker beleef as die moorde op blankes getel word. Die graad van gewelddadigheid is steeds aan die toeneem, en asof die volksmoord nie vinnig genoeg…

Vrou in hospitaal na mesaanval

Mev. Bettie Botha van East Lynne, Pretoria, is in die hospitaal opgeneem, na drie swart moordenaars haar drie keer met ‘n mes gesteek het. Sy het haar man Jaco geskakel…

So speel Suid-Afrika die ANC politiek

Die ANC wat na bewering, die betogers opsteek om gewelddadig te raak, en die vermoede wat bestaan dat die ANC dalk agter die volksmoord op blankes sit, wil nou weer,…

Volksmoord in die Sentraal-Afrika Republiek

’n Volksmoord is besig om in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) te ontstaan, en word beskou as een van die mees gewelddadige gevalle wat Afrika in die jongste tyd beleef. Derduisende…

Gas-ontploffing beseer gesin

’n Jong ma en haar twee kinders het ernstige brandwonde opgedoen en verkeer in die Unitas-hospitaal van Verwoerdburg na ’n gasbottel van die braaier ontplof het. Die ma, wat verkies…

Renoster stropery bereik hoogtepunt

Die gevaar van totale uitwissing van die Afrika renosters word ’n al groter moontlikheid as daar na die statistieke gekyk word. In 2007 is 13 renosters gedood, en die jaar…

Gestemde presteer oorsee

Die Suid-Afrikaanse Paralimpiese atleet, Ernst van Dyk(41), het weereens daarin geslaag om die Boston-marathon te wen, wat dit sy tiende oorwinning in dié rolstoel-afdeling maak. Van Dyk het deelgeneem in…

Thuli ondersoek ANC

Adv. Thuli Madonsela, hoof van die Openbare Beskermer (OB) het verskeie klagtes ontvang oor die ANC se kospakkie uitdeel-program onder die vaandel van die staat se hulpbron-projekte. Twee klagtes is…

Vrou skiet inbreker, haar man

Karen Fouche, ’n apteker van Ficksburg in die Oos-Vrystaat, het haar man aangesien vir ’n inbreker, en hom verskeie skote geskiet, om daarna te besef sy het haar man byna…

Bybelstorie 31 – Simson

Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 31 wat vertel van Simson http://youtu.be/6TVqQKcdvDA      

Nuwe Wette om minerale te nasionaliseer

Indien pres. Jacob Zuma die wysigings aan die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne (MPRDA) teken, sal dit nie net ongrondwetlik wees nie, maar ‘n bedekte poging om die land…

Hond beskerm brulpaddas

Die Noordwes-Universiteit (NWU), is besig om ‘n skaaphond op te lei om die groot brulpadda, wat ‘n beskermde spesie is, ondergronds uit te ruik. Volgens Kiewiet Scheppel, woordvoerder van die…

Beskonke wis gesin uit

Mnr. Botha Viljoen (39) sy gade, Engela (36), asook hulle babatjie van agt maande is dood in ’n motorongeluk nadat ’n beweerde dronkbestuurder die ongeluk veroorsaak het. Die egpaar se…

Ruimtetuig suksesvol met sy opdrag

Dragon, die onbemande ruimtetuig wat aan die private SpaceX maatskappy behoort, het so pas die Internasionale Ruimtestasie bereik wat sy derde suksesvolle sending na die stasie is. Die tuig het…

Ons kyk terug op die pad

Die Afrikaner van 2014 moet weer sy eie identiteit vind en waardeer, voordat hy weer as volk in staat sal wees om ‘n redelike toekomsideaal te stel en na te…

Om ‘n vriend te help!

Hy kon nie staan en toekyk hoe boewe sy vriend se bakkie steel nie, en het besluit om op te tree, maar dit het nie sonder drama verloop nie. Pierre…

Oos-Transvaal -‘n onrus gebied

Die rustige Oos-Transvaal is eintlik ’n kookpot as ’n ondersoek oor betogings en korrupsie van naderby beskou word. By nadere ondersoek is dit eintlik ’n betogers-mekka wat die ekonomie ernstig…

Pretorianers sukkel met motor registrasies

In Pretoria sukkel motoriste om motors geregistreer te kry, en die rede daarvoor is byna lagwekkend, vertel ’n motoris wat die ondervinding beleef het. Daar is ’n gesloer met die…

Kontrakteur onthul van Krygkor-korrupsie

Beloftes van duur oorsese vakansies, heerlike verblyf in verskillende gastehuise, was van die beweerde omkopery om weermag voertuie te herstel, is glo enkele gevalle waarby Krygkor amptenare betrokke was. Daar…

Motoris stamp leeu in Wildtuin

Die Krugerwildtuin se bestuur is op die uitkyk vir ’n motoris wat ’n leeu met haar voertuig gestamp het en wat daarna deur die leeu aangeval is. Blykbaar wou die…

Sassa deur OB ondersoek

Berigte dui daarop dat die Openbare Beskermer (OB) ’n ondersoek doen na die werksaamhede van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) na aanleiding van beweerde gekonkel met tender prosedures. Na wat…

Ses sterf in terroriste aanvalle

Adjudant-offisier Steven Britz (44) is verlede Woensdag vermoor tydens ‘n aanval op die Klapmuts-polisiestasie buite Stellenbosch. Die aanvallers het hulle glo as klaers voorgedoen. ʼn Polisiebeampte is een van die 10…

rolex replicas for sale