ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 14, 2014

SABC joernaliste afgeluister

Dit blyk dat die Nasionale Intelligensie agentskap (NI) besig is om deeglik te spioeneer op die joernaliste in diens van die SABC. Berigte is ontvang wat beweer dat Zandile Tshabala,…

Volstruis kan niks proe

In die Departement Anatomie en Fisiologie van die Universiteit van Pretoria, het die navorser. dr. Martina Crole bevind dat volstruise nie smaak-knoppies op die tong het nie, en gevolglik nie…

Bankrowers stap in en vat alles

Verlede Donderdag het vyf swartes doodluiters die Standard bank by Fourways ingestap, na die bankbestuurder se kantoor gegaan, en hom sommer beveel om hulle na die geld-kluis te begelei. Dit…

LM Radio herleef

Diegene wat in hulle jongdae sedert 1936 tot 1975 na LM Radio geluister het, kan dalk besluit om weer ’n bietjie in te skakel, ten spyte daarvan dat dit ’n…

Modderfontein word Chinese stad

Die Chinese eiendomsontwikkelaars, Shangha Zendai, het blykbaar ’n massiewe plan van ontwikkeling bekend gestel nadat die bekende AECI-groep ’n gebied van sowat 25 vierkante km aan die ontwikkelaars verkoop het…

Japan bly by kernkrag

Ten spyte van Japan se tragiese ervaring het sy regering besluit om met sy kernkrag as bron van elektrisiteitvoorsiening voort te gaan tot ontsteltenis van die land se inwoners. Daar…

Nuwe Chinese regering druk stempel af

Die regering van China, onder leierskap van president, Xi Jinping, het in sy eerste jaar van bewind reeds met wesenlike veranderings op ekonomiese gebied weggespring. Die regering het twee groot…

Kry brief na 101 jaar

Sowat 101 jaar nadat die gebottelde brief deur sy eienaar geskryf en ter see gelaat is, het ’n visserman van die oos-see, naby die stad Kiel, dit in die see…

Bisho se voorloper nou kwaad

Zuma het korrupsie omhels, en ander rondom hom wil ook in die omhelsing wees, en dit is die aandeel wat hy het aan die hoe vlak van korrupsie wat die…

Te veel wittes in bestuursposte

Die vakverbond Cosatu wil sy verlore aansien herstel, en die ANC sommer ’n verkiesings-inspuiting gee met sy hernude pogings om sy lede tot aksie te lei in betogings en stakings…

Grondpaaie kan dalk verbeter

In Noord-Transvaal kan die gruispaaie dalk voortaan meer aandag kry, en weer rybaar word nadat die Departement van Paaie in dié provinsie 37 padskrapers aangekoop het om paaie te verbeter….

Italië red onwettige immigrante

In net minder as 48 uur het Italië 4,000 migrante uit bote gered waarmee hulle Europa probeer bereik het, het Angelino Alfano, Minister van Binnelandse Sake, gesê. Die Italiaanse regering…

Koolraap, onfeilbare groente (Kohlrabi)

Koolraap is saam met radyse, van die maklikste groente om te kweek. Volgens inligting is dit ’n vinnige gewas wat geen spesiale behandeling nodig het nie. Koolraap kan uitgehaal en…

Vrou deur vurkhyser beseer

’n Vrou van Pretoria is in die hospitaal met verskeie beenbreuke en geskeurde ligamente nadat ’n vurkhyser haar etlike meters ver gesleep het. Nettie de Sousa (56) het haar weeklikse…

Japanners oes walvisse

Die Japanse walvisjagvloot het tot dusver vanjaar 251 dwergvinwalvisse (minke) naby Antarktika doodgemaak in wat na verwagting sy laaste jagekspedisie in die Suidelike Oseaan sal wees nadat ’n internasionale hof…

Bejaarde sterf na gejaag na hospitale

’n Bejaarde van Hercules, Martie Brits (75), in Pretoria is dood nadat haar familie met haar van hospitaal na hospitaal gejaag het terwyl sy weens emfiseem gesukkel het om asem te kry….

Suid-Afrika voel vere vir renosters

Die Suid-Afrikaanse regering is deur tien internasionale bewaringsorganisasies aangeraai om sy planne vir die oopstel van die handel in renosterhoring te laat vaar om vir homself ‘n verleentheid te spaar. Onder…

Nkandlaverslag gesink?

Die parlementêre komitee wat die Nkandla-verslag en pres. Jacob Zuma se antwoord daarop moet ondersoek, is effektiewelik gesink. Na verneem word het die ANC besluit om die komitee, binne parlementêre…

Nigerië aan Zimbabwe, Vee voor jou eie korrupsie deur

Zimbabwe se lewenslange president, Robert Mugabe, het gesê dat sy land besig is om net so korrup as Nigerië te word. Volgens die 2013 verslag van Transparency International beklee Zimbabwe…

Motor rubriek – Nissan LEAF

Met die bekendstelling van die Nissan LEAF laat verlede jaar, het Nissan die voortou geneem met die nuutste elektriese motor tegnologie in S.A. Sedert die bekendstelling van die LEAF in…

Terroriste slaan toe op bejaardes

Mnr. Laszlow Bercsényi (87) en sy vrou, Carol (68), is deur sowat 5 terroriste aangeval op hulle kleinhoewe by Bon Accord, noord van Pretoria. Die terroriste was gewapen met byle…

Olifant se tande vermis

In die Tembe-olifantpark naby Kosibaai in Natal, het ene hoofman Mabhudu Tembe sowat R100,000 vergoeding uitgeloof vir die een wat die twee vermiste olifanttande van die wêreldbekende olifant, Isilo, kan…

Skelm polisie word afgedank

Net meer as ’n duisend polisiebeamptes, wat wissel van konstabels tot generaal, sal heelwaarskynlik afgedank word vanweë hulle misdaad rekords. Blykbaar is 1,448 lede uitgewys in ’n spesiale oudit wat…

Dagga bring belastinggeld in

Denver, in die Amerikaanse deelstaat Colorado is regeerders hoog in hulle skik met die inkomste wat gegenereer word uit dagga verkope. Die belasting op dagga word in twee sektore belas,…

Rusland se stemreg herroep.

Berigte uit Nederland is ontvang dat die Europese Parlement besluit het dat Rusland se reg om te stem, eers herroep word as straf weens sy anneksasie van die Krim-skiereiland. Die…

Jong sakevrou vir bedrog aangekla

Lianné Greyling(26), ’n sakevrou van Bloemfontein is vir ’n tweede keer binne ’n week in die beskuldigingsbank gewees op verskeie aanklagte van bedrog. Greyling wat luukse motors en besonderse motorfietse…

Ebola-siekte brei verder uit

Die Wereldgesondheidsorganisasie (WGO) het in ’n verklaring gesê die vinnige toename in sterftes in Wes-Afrika wat Ebola-verwant is, wek kommer dat die toestand die groter gebied van sentraal Afrika kan…

Duur skildery is skoonveld

In Hongkong is ’n skildery vir sowat R39 miljoen verkoop, maar het kort daarna spoorloos verdwyn. Hongkongse polisiebeamptes het ondersoek begin instel nadat mediaberigte verskyn het waarin aankondiging is dat…

Kerk sê Zuma is oneties

Die president van die Apostoliese Geloofsending (AGS), dr. Isak Burger, het in ’n verklaring gesê dat Jacob Zuma en ander ministers daarby betrokke, moet uit ’n morele en etiese oogpunt,…

Hulp met stamsel-oorplantings

Dit is nou nie net veloorplantings wat deur stamsel-prosedures gedoen word nie. Wetenskaplikes in Londen is besig met ’n nuwe metode om beskadigde sagte weefsel soos neus, of ’n oor,…

Apartheid nog steeds die skuldige

’n Paniekerige president Jacob Zuma het weer die apartheid-sweep uitgehaal om sy hoorders op te sweep om vir die ANC te stem. Dit is die mening van ’n politieke ontleder…

Entstof tekort wek kommer

Medici is bekommerd oor die periodieke tekorte in noodsaaklike entstowwe wat van tyd tot tyd in Suid-Afrika ondervind word, en wat die lewens van duisende mense kan benadeel. Die huidige…

Aspirant regter se integriteit bevraagteken

Die streeklanddros Sibusiso Msoni, wat ’n aspirant-regter is, se integriteit word nou deur ’n kabinetslid bevraagteken. Dit blyk uit ’n sitting van die Regterlike Dienskommissie (RDK) wat gehou is, dat…

Navorser bevind ANC ‘n intimideerder

Die intimidasie wat in Suid-Afrika ondervind word, moet aan die voete van die regerende ANC gelê word, want hulle is die grootste intimideerder in die land. Dit is die bevinding…

Cosatu moet huis in orde kry

Cosatu het slegs twee weke tyd gekry om die gemors waarin die vakverbond is met die skorsing van die vorige sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi. Na die spertyd verstreke is, moet die…

Mosie teen Zuma is tydmors

Opposisiepartye wat ’n mosie ingedien het om pres. Jacob Zuma in ’n staat van beskuldiging te plaas, is besig om hulle tyd, en die parlement se tyd te mors. Dit…

Twintig beseer deur messteker

In Murrysville, Amerika het ’n 16-jarige leerling met ’n mes in elke hand, woeste kaphoue na mense uitgevoer in die skool se gange en klaskamers, wat chaos en paniek veroorsaak…

Blinde stel rekords op

Manie Croukamp, ’n blinde inwoner van Pretoria, het nie teruggedeins vir die uitdaging om gewigstoot, en skyfwerp rekords te verbeter tydens die SA Kampioenskappe vir gestremdes in Stellenbosch nie. Manie…

Bloemhof steeds in chaos

Die chaos in Bloemhof en nou ook in Christiana het die Nasionale Polisiekommissaris, genl. Riah Phiyega verplig om self ’n besoek aan die gebied te bring. Menige geboue is reeds…

Portugal kry krediet opgradering

Nog ‘n lid van die Europese Unie (EU) is besig om ekonomies te herstel. Portugal het so pas van die graderingsagentskap, Fitch, ‘n verhoogde ekonomiese kredietgradering van BB- na BB+…

Fiets wat hulp verleen!

Fietse bly nie agter in die tegnologiese ontwikkeling nie. Die Copenhagen Wheel (CW) is een van die vele ontwikkelings om fietsry geriefliker te maak. Die CW verleen aan die fietsryer…

rolex replicas for sale