ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 8, 2014

Jannie Moolman uiters kritiek

Die welbekende Afrikaanse sangster, Jannie Moolman  verkeer in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy by vriende se partytjie, van ’n dak afgeval het. Moolman was verlede Saterdag by…

Clive Derby-Lewis terminaal siek.

Mev. Gaye Derby-Lewis het vanmiddag by monde van haar prokureur erken dat haar man, Clive terminaal siek aan kanker is. Die omvang van sy siekte is na verskeie toetse bekend…

Is sosialisme die RSA se voorland?

TLU SA se Uitvoerende Komitee (UK) het tydens ‘n spesiale vergadering sy teenkanting uitgespreek teen die voorstelle waarvolgens plaaswerkers substansiële regte kry op plase, en waardeur boere in effek 50%…

Al die krieke kriek…..

Die bekende Afrikaanse liedjie wat selfs die krieke besing, is waarskynlik deesdae minder gewild in die Kaapse skiereiland waar dit vanjaar ’n plaag geword het. Dit blyk dat krieke honderde…

Chinese porseleinbak behaal rekord prys

’n Chinese bak is in Hongkong tydens ’n veiling verkoop vir die aardige bedrag van 26 miljoen Euro (sowat R300miljoen) wat volgens kenners, die hoogste prys is wat behaal is…

Vir die huisvrou – Tradisionele beesrepies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons het hierdie week nog ‘n lekker romerige vleis resep wat in ‘n japtrap gemaak kan word….

Vlugopnemer-sein is weg

Die soektog na die vermiste Maleisiese Boeing van vlug MH370 het met teleurstelling rapporteer dat die sein wat voorheen ontvang is, skielik nie meer opgevang word nie, wat daarop kan…

Ebola-sterftes styg verder

Die sterftes is besig om die 100 kerf te bereik in Guinee waar die Ebola-epidemie besig is om uit te brei na ander dele van die land, en waarskynlik ook…

Klein dorpie, groot rooftog

Die klein, haas onbekende nedersetting, Hotazel, het self deurgeloop onder die hand van geldgierige rowers toe die dorp se enigste bank van al hulle geld besteel is. Om alles te…

Nuusflitse

Die Kremlin het bevestig dat pres. Wladimir Poetin en sy vrou, Lyudmila, ná ’n huwelik van 30 jaar geskei is. Lyudmila het gesê die huwelik is iets van die verlede…

Die Vryburger se toekoms

Die eienaars en redaksie van Die Vryburger het met waardering kennis geneem van die aantal versoeke, of aanbiedinge, van lesers wat vra dat daar hande gevat moet word om die…

Minister kry taai klappe

Angie Motshekga, die Minister van Basiese Onderwys moes hoor hoe haar Departement aan flarde geskeur word deur opposisie lede wat haar beskuldig het dat sy, net soos elke ander jaar,…

Nkandla – Verslag gereed vir parlement

Die verdoemende verslag van die Openbare Beskermer(OB) oor die skandalige Nkandla opgradering ten bedrae van R246 miljoen sal glo voor die algemene verkiesing ter sprake kom, volgens die speaker se…

Clive – longkanker gediagnoseer

Die verontregte mnr. Clive Derby-Lewis is met ’n aggressiewe longkanker gediagnoseer in sy regterlong terwyl die Owerheid steeds weier om die korrekte optrede te volg en hom onverwyld op parool…

Wes-Rand se nuwe water krisis

Aan die Wes-Rand is sowat 15,000 wonings eensklaps sonder water weens onderhoud wat dur Rand Waterraad gedoen word, en wat na verwagting 24 uur sal duur. Na raming raak die…

Die volk trek saam – 31 Mei

Volkskermis 31 Mei. Doelwit: R1miljoen. Die organiseerders van die volkskermis op 31 Mei by die Willie Maraissentrum in Pretoria, is aangenaam verras met die entoesiastiese en positiewe reaksie op die…

Serebraal gestremde kry graad.

Tanya Groenewald (29) is met haar geboorte ‘n geringe kans gegee om te leef. Trouens die dokters het gemeen dat sy net 48 uur sou leef aangesien sy 11 weke…

Regering saboteer renoster-bewaring.

John Hume, ’n gesiene renosterboer en bewaarder van dié bedreigde spesie in Suid-Afrika sukkel al langer as ses maande met Wes-Transvaalse Departement van Omgewingsake om ’n permit te kry om…

Speurder pleeg selfmoord in tronk.

‘n Speurder wat op ‘n klag van verkragting in hegtenis geneem is, het homself skynbaar in die polisieselle opgehang.  PJ Tshabalala, van ’n plaaslike speurtak, is alleen in ‘n enkelsel…

Blankes het geloofsvoordele

Daar gaan deesdae vreemde stemme op in Suid-Afrika, en meer nog as dit oor die geloofslewe gaan. Die jongste berig wat onder Die Vryburger se aandag gebring is, dui daarop…

Wes-Kaap gebiede raak gesog

Die ontwikkeling van eiendom in die Wes-Kaap word goed ervaar in die Riversdal gebied waar plase deesdae toenemend in aanvraag is. Sowat 60 plaas eiendomme is gedurende die afgelope 12…

Advertensie word summier gestop

Die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) het beslis dat M-Net ’n advertensie moet staak wat  ’n produk adverteer om gewig te verloor en wat ook aanspraak maak dat insulien-weerstandigheid verbeter met…

Enkel eienaar vir 82 jaar!

Probeer jouself indink, om dieselfde motor vir 82 jaar lank te besit. Mnr. Allen Swift van Springfield Massachusetts het hierdie 1928 model Roll-Royce Piccadilly-P1 Sportmotor van sy pa ontvang as…

Gaan steek kers op by Indië

Terwyl verkragters ’n paradys het in Suid-Afrika, kan die owerheid gerus gaan kers opsteek by die Indiërs wat nou strenger wetgewing ingestel het teen verkragters, veral waar sodanige een hom…

Polisie dans rond oor betogers

Woedende betogers is deur die polisie voorgekeer toe hulle op pad was vanaf ’n plakkerskamp na Bloemhof om hulle griewe te lug. Polisiebeamptes het glo hulle hande vol gehad om…

Seun hoor by boewe ouers is aangeval

Twee diewe het in die Hoopstad distrik toegeslaan op mnr. Chris Bouwer (62) en sy vrou Eliza (58) van die plaas Smitsrus, hulle vasgebind en beroof. Kort daarna het die…

Word Coetzee aangekla van moord?

Mnr. Johannes Coetzee(25) van Pretoria wat glo ’n sluiper in die veld by woongebiede geskiet het gedurende Mei verlede jaar, moes nou weer in die streekhof verskyn. Hy is destyds…

Klag ingedien oor taal in howe

Die taalaktivis Cerneels Lourens, ’n prokureur van beroep, het ’n klag ingedien by die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) teen die hof­reëlsraad wat glo weier om landdros-hofreëls in Afrikaans te publiseer. Lourens…

ANC volg Mugabe taktiek

Met verkiesingstyd maak die ANC blykbaar van Mugabe se tegnieke gebruik om kiesers te oorreed om weer vir die party te stem gedurende die komende algemene verkiesing. Met geel T-hempies…

ANC en EFF byna handgemeen

Jan Kempdorp, in die Noord-Kaap was amper ’n bloedbad toe ANC ondersteuners en Malema se EFF ondersteuners vir mekaar met gebalde vuiste en dreigemente uitgetart het voor Malema sy toespraak…

Nasa wil stof opskop

Nasa beplan om op 21 April ’n robot-ruimtetuig na die maan se agterkant te stuur en daar teen die oppervlakte te laat bots met die doel om stof op te…

Paleis-wag tree sterk op

By die Buckingham-paleis in Londen was daar vir ’n tydjie chaos toe ’n veiligheidswag sy geweer met ’n skerp bajonet aan die voorpunt, dit op ’’n besoeker gerig het. ’n…

Boer skrik vir metropolisie se houding

Hy was bevrees dat die metro-polisie sy geld gaan vat en hom gaan skiet, se ’n slagoffer wat deur hulle afgetrek was van die pad en valslik beskuldig is. Mnr….

Sadou en Numsa gryp mekaar

Onluste-polisie moes die afgelope naweek ingeroep word om die lede van Sadou en die van Numsa, van mekaar weg te hou tydens ’n vergadering by die Coastlands-hotel in Durban. Die…

OB ondersoek Skerpioene

Die Federasie vir Volhoubare Omgewing (FVO) se direkteur, dr. Koos Pretorius, het ’n klag by die Openbare Beskermer(OB) gelê teen die Blou- en die Groen Skerpioene, sowel as teen die…

ANC werk hard om OB te sink

Die jongste inligting dui daarop dat daar elemente in die ANC is wat nou agter die skerms werk om ontslae te raak van die Openbare Beskermer, adv. Adv. Thuli Madonsela….

Grondgryp-plan onuitvoerbaar en ongrondwetlik

Die ANC regering se jongste plan om die sogenaamde grondhervorming in die land te bespoedig, is waarskynlik ongrondwetlik, onuitvoerbaar en wiskundig onprakties. Die regering se jongste plan behels dat ’n…

Nog ‘n SA-vrou betrap met smokkelary

Uit Thailand word berig dat Monica Meere(34) van Suid-Afrika op die lughawe van Bangkok in hegtenis geneem nadat sy betrap is met kokaïen ter waarde van bykans R8 miljoen in…

Becker oorgeplaas na ander tronk

Christoff Becker, een van die sogenaamde Waterkloof-vier, is die afgelope naweek oorgeplaas na die C-Max gevangenis in Kokstad, Natal wat beskou word as die tronk met maksimum veiligheid vir hoërisiko…

Slang-smokkelaar vasgevat

’n Man wat sy beursie wou vul met geld wat van smokkel-slange verkry kon word, is deur die Kambodjaanse polisie in hegtenis geneem. Hy het probeer het om in rys-sakke…

Mickey Rooney sterf.

Die vermaaklikheidslegende, Mickey Rooney, wat voordat hy twee jaar oud was met die verhoog kennis gemaak het, is Sondag oorlede. Hy was 93 jaar oud.  Van sy eerste optrede in…

Bybeltjie nr. 29 – Gaan na die Miere

   Maats, hier is ’n pragtige storie van tannie Rhona in Bybeltjie nr. 29 – Gaan na die Miere   http://youtu.be/bViH2KWtCo8  

rolex replicas for sale