Daily Archives: April 3, 2014

Van Riebeeck se gebed

Twee jaar na hul vestiging alhier, op 6 April 1654, herdenk die nedersetters aan die Kaap twee jaar se werksaamhede, weliswaar met gemengde sukses. “Waar dit vandag die tweede verjaarsdag…

Transnet tender aan Denel bevraagteken

Die wysheid van die nuwe bemagtigingstenderkontrak wat aan Denel toegestaan is om helikopterdienste aan Transnet se hawe owerheid te verskaf word nou in sommige kringe bevraagteken. Volgens bronne het Acher…

Ons Koerant

Ons Koerant Ons koerant, Die Vryburger, is nie net ’n vriend op die rekenaarskerm nie, hy is deesdae ook ’n vriend van menige selfooneienaar, en ook sommer van hierdie nuwer…

Ek sien dit so!

Soms wonder ek of ons nie almal deel is van een groot sirkusvertoning nie. Ons lewe immers in ‘n land waar mense deelneem aan sirkusverkiesings. Ook lewe ons in ‘n…