ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 2, 2014

Van Riebeeck se gebed

Toe van Riebeeck aan wal gaan in Tafelbaai en met sy werksaamhede alhier begin, begin hy dit met die volgende gebed: Barmhartige, genadige God en hemelse Vader, volgens u goddelike…

Van Riebeeckdag – 6 April 2014

Van Riebeeckdag word vanjaar herdenk met spesifieke verwysing na Van Riebeeck se gebed en Gelofte. Program: Skrif boodskap: Prof Johan Bosman, AP Akademie Toeligting en deelnemende bespreking van die toepaslikheid…

Mobilisasie nodig om vrye mark te red

Dit het nou die hoogste tyd geword dat landbou, die finansiële sektor, die sakesektor en elkeen wat eiendom besit, moet mobiliseer en saamwerk om privaatbesit, die vrye mark en kapitalisme…

CVO Kleinfontein blom!

In die volksdorp Kleinfontein staan ‘n paar geboue waar die leiers van die toekoms gekweek word.  CVO Kleinfontein is een van die eerste CVO skole wat gevestig was in die…

Plaasgrondregister binnekort ‘n werklikheid

Die ANC, by monde van Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het op ‘n ANC ontbytbyeenkoms gesê dat díe organisasie, binnekort ‘n plaasgrond-register gaan begin om die organisasie…

Dr. Ramphele onskuldig bevind

Die leier van Agang SA, dr. Mamphela Ramphele, is onskuldig bevind vir betrokkenheid dat sy finansieel sou voordeel trek uit ’n bees-teel projek terwyl sy die voorsitter was van Technology…

Seevlakke styg glo onrusbarend

Wetenskaplikes beweer dat die reusagtige gletsers in die Antarktiese landstreek veel vinniger smelt as wat dit vier dekades gelede die geval was, en het die potensiaal om die seevlakke drasties…

MIV/Vigs styg drasties

Die Departement van Gesondheid in Sentraal Transvaal het aangekondig dat ’n studie wat gedoen is in dié provinsie, ’n afname in toon aan sterftes wat hoofsaaklik toegeskryf word aan die…

Beswaar teen Zuma ingedien

Die Hoofbestuurder van TLU SA, mnr. Bennie van Zyl, het op die nippertjie voor spertyd, die organisasie se beswaar teen die benoeming van pres. Jacob Zuma as kandidaat vir die…

Vir die huisvrou – Heuning-hoenderroerbraai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n heerlike hoenderroerbraai-resep wat ons met lesers deel. Dit kan lekker vinnig gemaak word,…

Skrikwekkende aanslag op volksgenote

Die bestuur van Projek 2010 het hulle kommer uitgespreek oor die skrikwekkende aanslag wat deur swartmense uitgevoer word om die blankedom in Suid-Afrika uit te wis. Die organisasie het in…

Moordenaars van Ermelo-boer vasgetrek

Mnr. JR Buhrman, ’n boer van De Emigratie, Ermelo, wat op sy plaas deur ’n aantal terroriste vermoor is, het hulle rieme styfgeloop toe polisie een doodgeskiet, en twee ander…

Verkeersbeamptes kry nuwe regulasies

Die gebruik wat mag bestaan by verkeersbeamptes, veral blankes, om ’n yslike baard te dra, of om met ’n swierig gedraaide snor indruk te maak, of om jeugdig te lyk…

Die nuwe Radio Pretoria

Geagte Redakteur Beginselvastheid (opvolg) In opvolging van my vorige brief oor die beleidsverandering deur Radio Pretoria, het ek dit goedgedink om duideliker uit te spel wat hulle aanvang. Radio Pretoria…

Oproep tot daadkrag

Clive Derby Lewis teer weg in die staatstronk van ‘n kommunistiese land. Is dit omdat hy bang was om verontreg te wees in ‘n land met ‘n nuwe demokratiese beleid?…

Handboeke steeds ‘n probleem

Die Departement van Onderwys in Noord-Transvaal het al weer ’n probleem met die voorsiening van handboeke vir skole in dié provinsie. ’n Onafhanklike organisasie, Basic Education for All het glo…

Soldate aangekla vir moord?

Soldate wat ’n veiligheidswag tydens ’n transitorooftog in Port St. Johns geskiet het, kan aangekla word vir moord, maar die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sal binnekort die besluit moet neem. Skynbaar…

Kleuterskool nou spookagtig stil

Dit was almal se vreugde om die stemme van sowat 35 woelwaters, wat op die terrein van die Tiny Love-kleuterskool in Midrand, van vroegdag gehoor is in die buurt. Nou,…

Farlam-kommissie ruk tot stilstand

Die Farlam-kommissie wat ondersoek instel na gebeure by die Marikana-slagting, wat uiteindelik tot die dood van sowat 44 mense gelei het, is tot stilstand geruk met verrigtinge toe tientalle betogende…

Seun doodgery deur verkeerspolisie

Die Onder-hoofseun van Hoërskool Pretoria-Noord, Rudi Lettau (17) is dood toe ’n ampsmotor hom van agter getref het toe hy vir oefening van die huis gery het na Britsweg. Rudi…

OB moet nog ondersoek afhandel

Die Openbare Beskermer(OB) moet nog die verslag finaliseer oor bepaalde projekte in die Vrystaat wat tans deur verskeie instansies bevraagteken word. Die belangrikste is waarskynlik die landbou projekte wat in…

VSA ambassadeur bedank

Die Amerikaanse ambassadeur in Indië het bekend gemaak dat sy bedank en het die VSA president, Barack Obama dienooreenkomstig in kennis gestel. Nancy Powell het in haar bedankingsnota aan Obama…

Ekonomiese weerbaarheid van lande

Die sentrale banke is die bewaarders van ‘n land se verhandelbare vreemde valuta. Die reserwes is veral waardevol wanneer ‘n land hom in ‘n ekonomiese krisis bevind. Die vreemde valuta…

Wes-Kaap wil onderwys verbeter

In die Wes-Kaap word daar tans gepoog om die geloofwaardigheid van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen te verbeter. Onderwysers moet bevoegdheidstoetse aflê voordat hulle in aanmerking kan kom om as nasieners…

China het groot planne met Volvo

China, die grootste vervaardiger van motorvoertuie in die wêreld, het ‘n beskeie begin gehad. Die eerste motors was redelik minderwaardig, maar die land het met gebruikmaking van Westerse ervaring voordurend…

Wat ʼn siek grap!

Ek moet die geagte redaksie van Die Vryburger op die pluimpie klop en hulle ‘n skouer gee vir die uiters suksesvolle Aprilgrap wat gemaak is met die artikel oor grondgrype!…

Onskuldige sterwe

Uit die druk en uit die strafgerig is Hy weggeneem; en onder sy tydgenote — wie het daaroor gedink dat Hy afgesny is uit die land van die lewendes? Ter…

rolex replicas for sale