Die sirkus wat as die Nuwe Suid-Afrika bekendstaan het blykbaar ‘n nuwe nar gekry. Pieter Joubert (hierin ontneem van sy titel en enige kwalifikasie totdat hy iets kwytraak wat nie getuig van simpatie-wekkende idiotisme van Malema-agtige proporsie nie) is die nuutste om sy kop te ontruim van die stankende massa verwerkte voedsel wat sekerlik oor jare al daar versamel waar ander ‘n brein het.
Blykbaar het swartmense ‘n aangeleerde hulpeloosheid! Aangeleer? Dit was nie nodig vir enige persoon, instansie, regering of stelsel om enigiemand in Afrika te leer om hulpeloos te wees nie. Dit is uiters rassisties van Pieter om te beweer dat swartmense nie heeltemal op hul eie so gevorderde vorm van hulpeloosheid kon ontwikkel nie! Mens moet kan erken as ander iets beter as jyself kan doen. As blankes moet ons erken dat Afrika hulpeloosheid tot meesterlike afmetings kon neem terwyl blankes vandag steeds daarmee sukkel. Gee hulle dit toe, Pieter, jou rassis!
Hoe meer humaniste op grond van menseregte gil dat alle mense ewe slim, ewe sterk en ewe bekwaam is, hoe meer word swartmense se geweld, vernietiging en misdaad geregverdig deur dit toe te skryf aan hul hulpeloosheid!
Hy reken dat daar meer bestendigheid sal wees as meer swartmense die middelklas betree! Die jammerte is net dat Dumisani van sy tuinierspos bevorder word tot die nuutgeskepte pos van Munisipale adjunk-hoof sekretaris tot die kantoor van die direkteur generaal van die Motlekageng distrik in beheer van vermaak, verversings en verval en hy met die salaris wat hy daarvoor verdien, vinniger by die middelklas verbygaan as ‘n yskas verby die Klein Kariba oord.
Verder praat hy van ‘n regering wat die grondwet respekteer, van ‘n vrye media, goeie fiskale bestuur en ‘n sterk ekonomie! Hiermee verloor pieter ook die hoofletter vooraan sy naam. Om die waarheid te sê, hy is nou net joubert, na hy sy naam heeltemal weggegooi het.
Ek wil niemand opSweep tot geweld nie, maar hierdie man moet ge-Abel word!
Tot volgende slag
Die opgeSweepte
Skerp, Sweep – vlymskerp. Ek hoop so hierdie brokkie kommentaar op sy doen en late land op ‘n manier op joubert se ivoortoring-tafel. Gepraat van Abel – dalk moet ons joubert, in hierdie groteske tyd van naamsveranderings, herdoop tot Kain Joubert. Mens kan immers moor met leuens en valse uitlatings wat roekeloos in ‘n kruitvat gegooi word.
Waar het hy sy navorsing gedoen ? Langs die bierpotte saam met Swartes iewers in ‘n plakkerskamp. Of dalk op ‘n ANC Jeugliga vergadering?
Ek het elders gelees dat die Jeugliga van die ANC gebruik openlik swart prostitute vir werwingswerk met allerhande beloftes vir kiesers wat vir die ANC stem.
Wonder net hoe hierdie aanbod joubert se navorsings resultate beinvloed het om voor in die koor te sing “Kill a farmer, Kill a Boer”
Is Pieter Oucamp nie dalk op dieselfde vlak as Joubert nie ?
Hentie Smit