Kerknuus

Nuus van Afrikaanse Protestantse Kerk

Beroep ontvang:

Proponent FJJ Neveling na Carolina,

ds. WJ van der Westhuizen (Kareedouw) na Kuruman,

ds. JS Coetzee (Brits) na Hluhluwe,

ds. PW Botha (Reitz) na Viljoenskroon.

Beroep aangeneem:

Proponent F Pretorius na Oos-Rand, hy word deur prof. FAH van Staden met handoplegging bevestig op 8 Maart Proponent HJ Jones na George/Brakrivier,

Proponent FJJ Neveling na Carolina,

Ds. HLJ Erasmus (Hluhluwe) na Witrivier en word bevestig op 4 April.

Beroep bedank:

Proponent HJ Jones na Worcester en Namakwaland.

Beroepbaar:

Ds. JL Joubert, kontaknommer 082 829 1047.