Hitachi Power Africa het Vrydag bekend gemaak dat Chancellor House, die beleggingsarm van die ANC, hulle 25% belang in Hitachi Power Africa aan Hitachi Power Energy Europe verkoop het. Die prys is onbekend, maar daar
Hitachi Power Africa het met sy ANC verbintenis deeglik gebruik gemaak vir die verkryging van groot staatkontrakte, soos die aanstellings in die twee kragsentrales Medupi en Kusile getuig. Die beskuldiging dat dit gedoen was met botsende belange het op dowe ore geval.
Die ideologiese afdwinging van Affirmative Action in die werksplek en AAS (Engels BEE) in kontraktoekennings het ook sy merk op die land se kragvoorsieningsektor gelaat en het bygedra tot die eletrisiteitvoorsieningskrisis in die land.
Foto: Chancellor House met erkenning aan Mail & Gardian
Nuutste kommentaar