Betrekkings vakant

Let asseblief op die keerdatums vir aansoeke

 

Verkoopsposisies beskikbaar in IT-bedryf

Benodig 2 verteenwoordigers (Snr en Jnr Sales assistant)
Bewysbare, relevante ervaring noodsaaklik.
Kennis in IT voordelig
Junior sales assistant R4000 – R6000 (Geen kommissie)
Senior Sales agent R8000 – R10000 (Kommissie ook betrokke)

Stuur CV na [email protected]

 

IT Tegnikus Moreletapark

Voldagpos beskikbaar.

Persoon sal verantwoordelik wees vir hardeware en sagteware ondersteuning asook desktop en basiese server support. Die persoon moet oor sterk administratiewe vaardighede beskik om begrotings, rekeninge, aankope en beheer van totale IT stelsel te hanteer.

Vereistes:
• Minimum A+ en N+ kwalifikasie
• Microsoft Certified Proffessional
• Relevante ondervinding
• Sterk administratiewe vaardighede
• Goeie kommunikasie vaardighede (verbaal en skriftelik)
• Interpersoonlike vaardighede

Indien u belangstel, stuur u CV na [email protected]  voor 24 Maart 2014 om 12:00.

 

Kantoorwerk (Bloemfontein)

Dringend opsoek na dame, nie-roker nie en wat algemene kantoorwerk en admin kan doen
Rekenaar geletterd
Moet ook pastel kan doen
Stuur CV na [email protected]

Sekuriteitsbeamptes (Wesrand)

Op soek na geregistreerde sekuriteitsbeamptes wat werk soek in die Wesrand.
E-pos CV na [email protected]