ANC hoof-kokkedore bekend gemaak

Die ANC se tien belangrikste persone wat op die kandidatelys verskyn vir die komende verkiesing, is bekend gemaak nadat die lys by die Onafhanklike Verkiesingskommisie (OVK) ingehandig is.

Die name is soos volg:

Jacob Zuma as President en Cyril Ramaphosa sal waarskynlik adjunk word.

Malusi Gigaba; Naledi Pandor; Jeff Radebe; Fikile Mbalula; Blade Nzimande; Bathabile Dlamini; Lindiwe Sisulu en Collins Chabane