Daily Archives: March 31, 2014

Internasionale dubbelslagtigheid

As Clive Derby-Lewis twee keer aangeval word in sluipmoord pogings, dan swyg die ganse aarde, en as meer as 1,800 blankes in ’n volksmoord sterf aan die hand van anderskleuriges,…

Parys Eiffeltoring – 125 jaar

Die Eiffeltoring in Parys, Frankryk vier vanjaar sy 125 ste bestaansjaar. Die wêreldbekende baken is op 31 Maart 1889 amptelik geopen en word beskou as een van die wereld se…

Kiesling-egpaar se familielid ‘n verdagte

Die vermoorde egpaar van Swartwater in Noord-Transvaal, Will en Anje Kiesling, se familielid wat by hulle aan huis was, word gesoek nadat die lyke van die egpaar etlike dae na…

Vaartuig in moeilikheid by Antarktika

Een van die Australiese vliegtuie wat diens doen om die vermiste vliegtuig ban Maleisië probeer opspoor, moes inderhaas onttrek word om hulp te bied aan ’n vaartuig wat blykbaar in…

Skaliegasregulasies dalk onwettig

Die nuwe skaliegasregulasies wat die regering beoog om binnekort te promulgeer mag dalk onwettig wees, aldus Derek Light, regsverteenwoordiger van bekommerde Karoo-grondeienaars. Volgens Light sal daar definitief ‘n hofgeding aanhangig…

Oorsprong van Eendrag maak mag

Na verskillende vertalings van die Bybel, en dele van die Bybel, in Nederlands, het die Statevertaling in 1637 verskyn. Dit was in die tyd van die oorloë tussen Nederland en…

Die waarde van Jan van Riebeeckdag

Ons vier DV Sondag 6 April 2014 van Riebeeckdag. Wat maak hierdie feesdag so belangrik? En waarom blyk dit so onbekend, selfs onbemind, onder ons mense te wees? Ek wil…

Rentekoers bly onveranderd, maar ..

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het verlede Vrydag, tydens die maandelikse nuusvrystelling, bekend gemaak dat die repokoers onveranderd bly. Daar is egter terselfdertyd gewaarsku dat verhogings vanjaar verwag kan word. Repokoers…

Boer erg gemartel deur swartes

In die Noord-Transvaalse distrik van Tzaneen, is ’n boer(68), wie se naam nie genoem mag word nie, erg gemartel deur swartes wat hom op sy plaas aangeval het. Die boer…

Universiteit Stellenbosch word Engels

Die Universiteit van Stellenbosch het handdoek ingegooi en sal geleidelik oorgaan van ’n eens kragtige Afrikaanse Universiteit na ’n allesoorheersende Engelstalige instansie. Volgens dié Universiteit se jongste plan sal sowat…

Schumacher se vrou neem dapper besluit

Corinna, die eggenote van die voormalige renjaer Michael Schumacher, is besig om sowat R180 miljoen te bestee aan hulle woonhuis, waar ’n ultra-moderne en ten volle toegeruste mediese kompleks ingerig…

Hof beslis oor eina-klein hondjie

In die Bloemfonteinse Hooggeregshof het die spanning hoog geloop toe die Van Biljon gesin ’n hofgeding moes begin oor ’n klein Italiaanse windhondtefie wat hulle by ’n teler in Zastron…

Groter diskriminasie teen wit mans beveg

Blanke mans sou tiende in die ry gestaan het vir ’n bepaalde pos, ongeag die kwalifikasies, indien daar nie betyds deur ’n interdik verhoed is en die diskriminerende bepaling dadelik…

Orkney-betogings lei tot skade

Die gewelddadige betoging in Orkney het tot enorme skade gelei nadat hulle die munisipale kantore afgebrand het en uitlanders se winkels verwoes het. Sowat 35 betogers is in hegtenis geneem…

Noord-Korea minagtend teenoor VN

“Julle moet julle maar met julle eie sake bemoei” Dit is die boodskap wat Noord-Korea se ambassadeur aan die Verenigde Nasies(VN) gesê het nadat dié organisasie se Menseregteraad ’n voorstel…

Vavi – Ons sal weer verenig

Op die oomblik is daar totale chaos in Cosatu Dit is die uitspraak van Numsa se hoofsekretaris, Irvin Jim, wat ook in die Hooggeregshof van Johannesburg teenwoordig was saam met…

Nuusflitse

Kovsie se mediese student, Rolene Strauss is gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika vir 2014.   ‘n Aardskudding wat 5,3 op die Richterskaal geregistreer het, het die Los Angeles-gebied verlede…

Zimbabwe – gister en vandag

Zimbabwe is geleë ten noorde en aangrensend aan Suid-Afrika en word ook begrens deur Zambië, Mosambiek en Botswana. Suid-Rhodesië, Noord-Rhodesië (die huidige Zambië) en Njassaland (die huidige Malawi) was sedert 1953 ’n verenigde land, bekend as die Sentraal-Afrikaanse Federasie, maar is opgedeel…

Hiasinte / Hyacinths…

Hierdie is darem een van ons pragtigste bolplante vir die lente met hulle heerlike geur en pragtige kleure. Hulle is daarom net so gewild soos affodille en tulpe en ander…

Nuwe Zille-Buys alliansie?

Die hernude pogings van die rasgemengde vakbond, Solidariteit, om die Demokratiese Alliansie aan te spoor om nie vervreem te raak van die Afrikaners nie, is toe geensins so ’n nuwigheid…

Ebola virus eis lewens

In Liberië, en nou ook in Guinee, het talle mense reeds die lewe gelaat weens die Ebola-virus wat toegeslaan het en as ’n epidemie in die landstreek beskou word. Die…

Motor rubriek – Jaguar XK120

Gedurende die tweede Wêreld Oorlog het Jaguar beplan om ’n sedan motor te vervaardig wat instaat moes wees om ’n snelheid van 100m.p.u.(161km/u) te behaal. ’n Goed ontwikkelde, 3.4 liter,…

Modise se waterplan begin

Die Wes-Transvaalse premier, Thandi Modise, het ’n waterprojek ten bedrae van R140 miljoen aangekondig met die doel om die waardigheid van mense te herstel, deur elke huishouding van drinkwater te…

Grondgryp konferensie lig sluiers

Die stelling wat gemaak is dat blanke boere die landbougrond gesteel het, is ’n moedswillige leuen, want byna 40,000 kommersiële boere kon tog nie almal gronddiewe gewees het nie. Dit…

Mak wolwe doodgeskiet

Mnr. Larry Paul, is uiters geskok dat ’n onbekende persoon sy toevlugsoord vir wolwe besoek het en sonder waarskuwing twee van sy beste vriende doodgeskiet het en toe weer weggery…

Tegnologie moet beter benut word.

Daar bestaan ’n yslike gaping wat oorbrug moet word, en digitale tegnologie moet beter aangewend word om koste effektief te wees, veral by Universiteite. Pieter Uys, ’n beleggingsbestuurder van Remgro,…

Bekende historiese hotel heropen

Waarskynlik een van die mees gewilde, en bekendste bakens in die hele Tuinroete omgewing, het weer hulle deure oopgemaak nadat die gewilde plek sy deure moes sluit in 2011. De…

Bobbejaan-plaag onder soeklig

Die jarelange ergernis wat inwoners van Hermanus, Bettysbaai en Pringlebaai ervaar, is ’n paar jaar gelede aangespreek met ’n sogenaamde moniteringsprogram wat die hele Overstrand munisipale gebied sou dek. Die…

President moes geweet het

Allerlei afleidings word gemaak, nuwe verklarings word uitgereik, en steeds swyg die president soos die graf oor die Nkandla-skandaal. Dit is die opmerking wat ’n bestuurslid van Oranje Sake Instituut…

Luislang het ingeboude kompas

Navorsers het tot hulle eie verbasing vasgestel dat Burmese luislange oor ’n ingeboude rigtingwyser, of kompas beskik wat hulle instaat stel om na hulle oorspronklike gebied terug te gaan al…

OTT Technologies weer onder verdenking

Die pantservoertuig vervaardiger, OTT Technologies, is al weer onder verdenking nadat dié maatskappy sowat vier jaar gelede betrokke was by ’n omkoopskandaal in Kenia. Hierdie keer is die maatskappy in…

Eerste MeerKat in werking gestel

Sowat 100 km buit Carnarvon in die wye Karoo staan die eerste van die beoogde 64 MeerKat-antennas wat meer as 44 metrieke ton weeg en bykans 20 meter in die…

Klein Mia veg vir haar lewe

Dit is kwalik agt weke gelede wat klein Mia (3) nog springlewendig was, maar nou is die Odendaalsrus huis waarin sy grootword stil, want Mia is in die hospitaal opgeneem…

Wêreldberoemde Appeltrein gaan herleef

Die wêreldbekende Appeltreintjie, wat tussen Port Elizabeth en Loerie in die Oos-Kaap die toeris se droomwêreld was, en wat menige resies moes meemaak teen naellopers en fietsryers, kan eersdaags weer…

Openbare skole toenemend ongewild

Openbare skole, in die volksmond bekend as sogenaamde “staatskole”, word toenemend meer ongewild vanweë verskeie redes wat deur ouers, leerlinge en selfs sekere leerkragte aangevoer word. Die drastiese styging in…

Registreer baba binne een maand

Die adjunkminister van Departement Binnelandse Sake, Fatima Chohan, het aangekondig dat nuwe wetgewing in werking is wat bepaal dat ’n baba binne 30 dae na geboorte geregistreer moet word by…

Obama se dronkies teruggestuur

Met die jongste skande wat die Obama-regering getref het, is ook ’n vernedering vir die sogenaamde elite VSA geheimediens, toe drie van die land se geheime agente weens dronkenskap teruggestuur…

Tessa is terug in SA

Die veroordeelde en misbruikte dwelmkoerier, Tessa Beetge, het verlede Donderdagoggend saam met drie ander Suid-Afrikaanse dwelmkoeriers op die Johannesburgse Internasionale lughawe aangekom, en het met die hulp van beamptes ongemerk…

ANC-sakeman vry op borgtog

Die omstrede Jacques Nell, ’n ANC-sakeman, wat onlangs in Pretoria in hegtenis geneem is en van bedrog aangekla word, is verlede Woensdag op borgtog van R20,000 vrygelaat. ’n Woordvoerder van…

Regering bemark skaliegas-projek

Die ANC regering is besig met ’n omvattende bemarkingsveldtog wat die belastingbetaler sowat R2,5 miljoen uit die sak jaag om regulasies vir skaliegas ontginning, en nuwe mynbou regulasies bekend te…

POF betaal R10miljoen

Die Padongelukkefonds(POF) is deur die Hooggeregshof in Pretoria beveel om R10miljoen te betaal aan ’n onderwyseres wat ernstige beserings opgedoen het tydens ’n motorongeluk waarin sy ’n passasier was. Leandi…

Weer ‘n taxi-aanslag?

Melany Delaney (28) is die hoeveelste slagoffer wat deur ’n taxi raakgery is en wat met uitermatig ernstige  beserings in die hospitaal opgeneem moes word. Melany is ’n atleet van…

Lugbesoedeling die sondebok

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) reken minstens 7 miljoen mense sterf jaarliks  weens lugbesoedeling – twee keer meer as wat die organisasie tot nou toe gemeen het. Volgens hulle verslag beteken dit dat een…

Lesotho Hooglandwaterprojek in 2de fase

Die eerste sooie wat die 2de fase van die Lesotho Hooglandwaterprojek afskop, is deur pres. Jacob Zuma in die wal van die Polihali-dam in die Malutiberge gespit. Die projek gaan…

Voordeel vir SA uit Ruslandtwis

Die internasionale getwis rondom Rusland en die Krimskiereiland, kan ekonomiese voordeel vir Suid-Afrika inhou. Hoewel Suid-Afrika hom polities by sy Brics-vennote skaar in dié groepering se kritiek teen die strafmaatreëls…

Water- en sanitasieprobleme is prioriteit

Die enorme water- en sanitasieprobleme by munisipaliteite oor die land, is nou prioriteit. Dit was die woorde van Lechesa Tsenoli, Nasionale Minister vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake,  tydens samesprekings wat…

Ysland se bitcoin – n weg na vryheid

Die Noorse god, Niord was beroemd daarvoor dat hy rykdom na willekeur kon uitdeel. In hedendaagse Ysland val nuwe geld uit die digitale hemel. Gedurende die finansiële krisis was daar…