Daily Archives: March 26, 2014

Vennootskap?

Dit is en bly vreemd dat daar mense in hierdie land is wat hulleself bereid maak om donasies en skenkings te doen aan instansies wat die skenker met sy eie…

Ek sien dit so!

Ek is moeg vir hierdie sogenaamde Nuwe Suid-Afrika! Ons mense word gemartel, verkrag en vermoor. Die volksmoord wat teen ons gepleeg word is natuurlik nie problematies vir hierdie regering nie….

Marikana erger as Sharpeville

Terwyl die ANC regering gedurig terugval na die onluste van Sharpeville om apartheid te beskuldig, is kenners nou van mening dat die moorddadige optrede by Marikana veel grusamer en wreedaardig…

Hospitaal weier keisersnee

Mev. Marlize Benson het ’n afspraak met haar dokter om op ’n gegewe dag verlede week gereed te maak vir ’n keisersnee. So gereël, so gedoen. Sy is opgeneem in…

Jeugliga gered van ondergang

Die Z2-Presentations maatskappy van Bloemfontein het sy hofaansoek terug getrek in die Hooggeregshof van Johannesburg waarin aansoek gedoen is om die ANC-jeugliga te likwideer. Die Maatskappy het blykbaar die aansoek…

Studente moet verskoning vra

Die grootmond studente-organisasie Cosas, moes druipstert terug krabbel nadat hulle leiersfigure in die openbaar beledigend teenoor die Openbare Beskermer(OB), Thuli Madonsela was. Hulle is ontevrede oor die Nkandla-verslag wat sy…

ANC misluk al weer

As die eens magtige staat aan die Suidpunt van Afrika binne 20 jaar tot mislukking gedoem word, dan gee dit rede tot ernstige nadenke. Dit is hier waar formidabele mediese…

BCVO hou landswye byeenkoms

Die BCVO se Landswye Atletiekbyeenkoms het op 21 en 22 Maart te Sasolburg by die DP de Villiers Stadion plaasgevind.  Meer as 120 van CVO Gromar te Groblersdal se atlete het…

Zille-party en Solidariteit ontmoet oor verkiesing

Die Demokratiese Alliansie en die multikulturele Solidariteitbeweging het verlede week ontmoet om die persepsie van sogenaamde Afrikanervervreemding in die DA in oënskou te neem en die gevolge van die party…

Griep word so vasgevat

Uit Duitsland word berig dat wetenskaplikes ’n metode ontdek het waarmee griep akkuraat voorspel kan word wat meebring dat die entstof daarteen veel meer effektief saamgestel kan word. Griepvirusstamme ondergaan…

Clive slagoffer van korrupte regime

Die Herstigte Nasionale Party het in ’n sterk bewoorde verklaring geëis dat mnr. Clive Derby-Lewis onverwyld vrygelaat word aangesien hy in lewensgevaar verkeer terwyl hy in die tronk aangehou word….

Landdros dagvaar Minister

Martin Kroukamp, ’n landdros van Alberton aan die Oos-Rand, her besluit om die minister van Justisie te dagvaar omdat daar teen hom gediskrimineer word op grond van die feit dat…

Miljarde se dwelms gevind

In Crystal Park, Benoni aan die Oos-Rand, word vier verdagtes verdink dat hulle betrokke is by die ontploffing wat in ’n dwelm-laboratorium plaasgevind het en word nou deur die polisie…

Betogers ruïneer die land

In Bronkhorstspruit  in die Oos-Transvaal, het betogers gedurende die gewelddadige onluste en betogings ondermeer die dorp se kliniek afgebrand. Hope Papo, die LUR sê egter dat die kliniek nie herbou…

Rekord met vlieghengel opgestel

By die Vanderkloofdam is ’n yslike grootbekgeelvis van 11,5 kg wat meer as ’n meter lank is, uitgetrek deur ’n vlieghengelaar. Hengelaars regoor die wêreld is stomgeslaan oor die geweldige…

Beroemde beeldhouer oorlede

Die beeldhouer Phil Minnaar(67) is verlede Sondagaand in sy huis in Pretoria oorlede na hy van ’n dikderm operasie aangesterk het.. Minnaar was in die besonder bekend vir sy realistiese,…

Plus minus Links!

Op papier is die VF+ nog ten gunste van selfbeskikking van die Boere-Afrikaner volk. Daardie papier is egter spierwit, opgerol rondom ‘n bruin karton sillindertjie en voorsien van ‘n skeurstrokie…

Tronkpersoneel het Clive nie beskerm nie

Die liberale media in Suid-Afrika probeer met alles waartoe hulle in staat is, die tweede aanval op mnr. Clive Derby-Lewis af te maak asof dit nou maar weer ’n toevalligheid…

Rekenaarprogram voorspel misdaad

Jy kan op jou rekenaar ingaan en sien of die weer môre gunstig sal wees, en dikwels gaan jy sê die weerprofeet het mis getas en jou planne beduiwel. Maar…

Veiligheidswag steel diamante

By die Windmill-casino het ’n veiligheidswag in die hof verskyn nadat sy glo nie minder as 40 ongeslypte diamante uit ’n kluis gesteel van ’n kliënt wat dit in die…

Dwelmsmouse se pakdier kom terug

Tessa Beetge wat skuldig bevind is dat sy as draer van dwelmsmouse se pakkies was, het glo versoek dat haar besonderhede nie bekend gemaak word deur die Departement van Internasionale…

Boewe steel duur ambulans

In Randburg het ’n klomp boewe besluit om eerder ’n ambulans te steel wat sowat R800,000 sal kos om te vervang, as om iewers anders hulle geluk te probeer. Mnr….

Vier swartes vermoor bejaarde

Moorde op blankes duur voort. In die jongste voorval wat bekend is, het terroriste ’n bejaarde dame van 87 jaar, woonagtig in die Oos-Kaap, ontvoer en haar op ’n onmenslike…

Weerstandlose slagting

Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die HERE het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom. Hy is mishandel, hoewel…

Weste doop Krim-inlywing ‘n anneksasie

Sedert pres. Wladimir Poetin die wetgewing onderteken het wat Rusland se inlywing van die Krim bekragtig het, verwys plaaslike en internasionale media daarna as “Rusland se annekasasie van die Krim.”…

Volksbyeenkoms 31 Mei 2014

Dit is nou twintig jaar dat ons volksvryheid deur leuens, verraad en lafhartigheid verlore gegaan het. Leuens, verraad en défaitisme wat nog stééds onafgebroke deur dieselfde mense wat dit in…