ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 25, 2014

Clive gaan beskerm word.

Die Minister van Korrektiewe Dienste, S’bu Ndebele, sê dat tronkbewaarders te stadig gereageer het om mnr. Clive Derby-Lewis te beskerm en nuwe maatreëls word getref om hom te beveilig teen…

Die Zuma-opsies

Sou pres. Jacob Zuma dalk nié die verslag na die ondersoek van R246 miljoen se opgraderings in twyfel trek nie, moet hy tussen drie opsies besluit, naamlik om te bedank, of hy…

Onderwyseres gil harder as die kinders

Tessa Maritz, eienaar van ‘n kleuterskool in Midrand erken dat sy gil en kru taal op sommige kinders gebruik, omdat hulle moeilik en ongehoorsaam is en nie luister as sy…

So is Madonsela geïntimideer

Die staat se regsadviseur, van die land se ministers, en selfs die presidensie, het almal probeer om adv. Madonsela sovêr te kry om haar ondersoek na die Nkandla-skandaal te staak,…

Maatskappy moet miljoene opdok

n Veiligheidsmaatskappy iMvula Quality Protection sal sowat R11miljoen moet betaal aan ’n gesin wat besteel is omdat ’n sogenaamde veiligheidswag toegelaat het dat ’n dief, geklee soos ’n polisieman, hul…

Kleremodel se miljoene word ondersoek

Can­dice-Jean van der Merwe (22) se klein fortuin sal deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens(SAID) ondersoek mag word ingevolge ’n hofbevel van die Hooggeregshof in Kaapstad. Die hof het haar verweer, dat…

GRS staak Monsanto advertensie.

Die saadmaatskappy Monsanto is deur die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) beveel om ’n advertensie op Talk Radio 702 waarin die voordele van geneties gemanipuleerde gewasse (GMO’s) voorgehou word, onmiddellik te…

Konserwatiewes vorder in Frankryk

In die eerste rondte van Frankryk se plaaslike verkiesing het die ultra-konserwatiewe Nasionale Front (FN) party groot wins getoon wat onder andere die algemene ontevredenheid met President François Hollande en…

So moes "Indiana Jones" gevoel het.

‘n Skroothandelaar het gehoop om geld te maak uit ‘n goue eier wat hy op ‘n snuisterye mark gekoop het. Hy het egter nooit kon dink dat sy aankope van $13,300 van hom ‘n…

Waardevolle erfstuk gesteel

’n Erfstuk, wat deur niks vervang kan word nie, en talle ander kosbaarhede is uit ’n boer se huis gesteel terwyl hy met vakansie in die Oos-Kaap was. Mnr. Handré…

Is dit grondhervorming?

Die uittredende minister van Landbou in die Wes-Kaap, Gerrit van Rensburg, sê hy treur oor die klaaglike mislukking van grondhervorming in Suid-Afrika. In sy laaste begrotingsrede van die Wes-Kaapse parlement,…

Zuma open De Hoop-dam

Vlak buite Steelpoort in Noord-Transvaal is die De Hoop-dam voltooi en deur pres. Jacob Zuma amptelik geopen in die teenwoordigheid van ’n klein skare van minder as ’n duisend ondersteuners…

Vervolging wag op Nkandla-skuldiges

Adv. Vas Soni, die hoof van ’n spesiale ondersoekeenheid(SOE) sê die ondersoek by Nkandla is byna afgehandel en sal eersdaags sy verslag gereed hè. Blykbaar sal die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)…

Dis ‘n reservoir, nie swembad!

Een na die ander vreemde verhale word nou opgediep om die president se beweerde vergrype in die Nkandla-skandaal te verontskuldig. Dit is die mening van ’n politieke analis in Suid-Afrika,…

Vera Lynn sing steeds op 97

Toe sy haar verhoogsloopbaan begin het, was George V op die troon, George Gershwin het die musiektoneel oorheers en Margaret Thatcher was nog nie gebore nie. Maar 90 jaar na…

Venesië is navolgenswaardig

Wanneer die trots van nasionalisme deur die are van ’n volk bruis, is daar geen wet of reël wat daardie volk se strewe na vryheid kan demp of keer nie….

Opleidingskolleges vir Onderwysers!

Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding het toe waarlik ‘n “helder oomblik” gehad! Hy reken die regering moet eerder onderwysers by Kolleges oplei as by Universiteite. So ‘n paar…

Antwoorde gesoek oor Transnet tenders en kontrakte

Ernstige geknoeiery met betrekking tot die tenderprosesse wat die R50 miljard Transnet kontrakte vir die verskaffing van 1064 elektriese-en diesellokomotiewe voorafgegaan het, het nou onlangs aan die lig gekom in…

Net verkiesings-klanke?

Die premier van Wes-Transvaal, Thandi Modise, het skielik besef dat dit nodig geword het om die regte klanke te maak op die vooraand van die verkiesing. Die is die siening…

Nkandla slurp R40miljoen van dolomiet-ondersoek.

Honderdduisende mense delf die onderspit nadat meer as R40miljoen wat veronderstel was om die gevare van dolomiet vas te stel, op ­Nkandla in die water gesmyt is. Die verslag van…

Die politieke blufspel

Dit is in hierdie dae opvallend hoe politieke partye, die een na die ander, met ’n blufspel besig is om kiesers te lok vir ondersteuning. Die feitelike van die hele…

Peter Marais en Bridges deel verhoog

Op Menseregtedag het die politikus Peter Marais en die sangeres Sunette Bridges tydens ‘n byeenkoms van Red October, ‘n nie-regeringsorganisasie wat deur Bridges gestig is, saam op die verhoog verskyn. Die…

Boeing in Indiese Oseaan gestort

Uit Kuala Lumpur word berig dat Malaysia Airlines aangekondig het dat daar nou genoegsame rede is om te aanvaar dat die Boeing met sy 239 passasiers aan boord, in die…

Kleineise-hof verhoog eise bedrag

Die hof vir klein eise, wat tans net sake ten bedrae van tot R12,000 aanvaar, het ’n verhoging van R3,000 tot ’n maksimum van R15,000 aangepas volgens die kennisgewing wat…

Stellenbosch spog met kundigheid

Die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat dié instelling vanjaar met altesaam 14 A-gegradeerde navorsers kan spog nadat prof. Wentzel van Huyssteen, as ’n  buitengewone professor aan die fakulteit teologie, nou…

Malema eis Zuma bedanking

Die leier van die EFF, Julius Malema, het in Welkom gesê dat sy party die president, Jacob Zuma, 21 dae tyd gee om sy amp neer te lê as staatshoof…

Argitek van BEE sê sy sê

Daar is hopeloos te veel van die land se inwoners wat die “bevrydingstryd” as middel gebruik om hulleself te verryk ten koste van menige verarmde mense. Dit is die mening…

Vaarwel goeie vriend

In Amsterdam het ’n kameelperd in die dieretuin op besondere wyse afskeid geneem van ’n man wat reeds sterwend was, wat versoek het om in die dieretuin sy laaste oomblikke…

Grusame haai-aanval in Oos-Kaap

’n Oostenrykse toeris is verlede Saterdag op grusame wyse vermink deur ’n haai, sodat net sy bolyf oorgebly het na die aanval. Die man, wie naam nie bekend gemaak word…

Bejaarde gruwelik gemartel

Toe die 75-jarige Christine Otto verlede Vrydag op haar plaas in die Burnside-gebied deur drie swartes aangeval en beroof is, het dit nie gebeur sonder haar weerstand nie. Die bestuurder…