ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 20, 2014

Vryheidsfront Plus kry linkses

Die VF Plus se leier, dr. Pieter Mulder het vandag sy kandidatelys aangekondig en daarop gewys dat die groter partye wat teenmekaar meeding, van hulle lede vervreemd raak, soos wat…

Lig op vermiste Boeing

Die Eersteminister van Australië, mnr. Tony Abbott het in sy land se parlement gesê dat betroubare inligting bekom is wat daarop dui dat die vermiste Boeing van Maleisië se wrakstukke…

Afrikaner, quo vadis ?

Die waarheid agter “menseregte” dag Deel van ons opvoedingsplig is om ons kinders en kleinkinders toe te rus met onder andere die nodige waarheid en kennis, en óók die vermoë…

Venesië – dalk ons eerste model

As Venesië dan ons eerste model moet wees van hoe volksvryheid deur middel van sesessie (afskeiding) verkry word, dan het die Boere-Afrikaner iets om daar te gaan leer, en waarskynlik…

Ek sien dit so!

Die volgende is al keer op keer aan Neelsie gesê: As jy nie stem nie, mag jy nie kla nie. Kom ons maak vir ‘n oomblik asof daardie stelling enige…