ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 19, 2014

Runderpes kan SA verlam.

 Dr. Mac Macfarlane, die hoof-staatsveearts in Graaf-Reinet waarsku dat die dodelike oviene-runderpes in enige stadium in Suid-Afrika weer kan kop uitsteek. Die siekte is besig om suidwaarts vanuit Noord-Afrika te…

Walvis aan die Kaap gered

‘n Jong walvis is na ‘n gesukkel van byna vier ure gered en is hy van toue bevry wat om sy groot lyf verstrengel was. Die drama het aan die…

Geldmag versus Malema?

Die sakeleier, Johann Rupert, voorsitter van die Remgro-groep, het Julius Malema, leier van die Economic Freedom Fighters (EFF) daarvan beskuldig dat hy, deeglik daarvan bewus moet wees dat hy "totale onwaarhede"  die wêreld…

Interdik teen studenteraad

‘n Tussentydse interdik teen die studenteraad van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) is deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof toegestaan. Die UWK het verlede week ’n dringende aansoek vir die interdik gebring nadat die…

Parlementêre katgeveg

Die minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Tina Joemat-Pettersson, se besluit om bevindings van wangedrag teen haar in die hof uit te daag, is ’n poging om te probeer om tyd…

Perdesiekte nou in Wes-Kaap

Die gevreesde Afrika-perdesiekte (APS) het vanaf die Oos-Kaap uitgebrei en die eerste vrektes het voorgekom in die Wes-Kaapse distrik van Porterville. Die gebied is onder kwarantyn en ’n verbod is…

Sanral gryp miljoene Rand

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het bekend gemaak dat die eerste kwartaal ’n omset van R250 miljoen aan e-tol gelewer het wat deur hulle ingesamel is. Die bedrag is glo…

Argitek verryk homself

Die verslag oor die veelbesproke Nkandla-projek het blykbaar, volgens die Openbare Beskermer se verslag, ook onwettig gehandel deur ’n argitek aan te wys sonder om enige tender-proses toe te pas….

Switserland klap na Rusland

Na aanleiding van die krisis in die Oekraïne, het Switserland ook besluit om as individuele land, die Russe te straf met sanksies. Die samesprekings wat tussen Switserland en Rusland sou…

Betrekkings vakant

Let asseblief op die keerdatums vir aansoeke   Verkoopsposisies beskikbaar in IT-bedryf Benodig 2 verteenwoordigers (Snr en Jnr Sales assistant) Bewysbare, relevante ervaring noodsaaklik. Kennis in IT voordelig Junior sales…

Eskom poste beskikbaar

Twintig Eskom poste vir jongmense – (verskoon die Engels)   Pos: Leerling – Power Plant Operators (Cadets) x 20 Employment Type : Non-permanent Area of Speacialization : Operating Department :…

Terroriste skiet weermag offisiere

Twee Egiptiese offisiere, ’n Brigadier-generaal en ’n kolonel is tydens ’n klopjag, in ’n oor en weer skietery gedood deur terroriste wat Al-Kaïda verbintenisse het. Die voorval het plaasgevind toe…

Verpligte diensplig voorgestel in ANC manifes

Die ANC het ‘n omvattende onderwysmanifes bekend gestel wat ook ‘n voorstel vir gemeenskapsdiens bevat wat gegradueerdes sal verplig om een jaar diensplig te verrig ten einde studente te help…

OB-verslag verdoemend vir Zuma

Die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, het haar blykbaar nie laat intimideer deur groot vakbonde en politieke strukture nie, want haar verslag oor Nkandla is nie net ’n getuienis van…

Onderneming sluit weens staat se wanbetaling

Vir meer as 30 jaar het hy sy onderneming bedryf, uitgebrei en takke gestig, mens aangestel en mededingende vergoeding betaal, maar moes uiteindelik al sy werksmense laat loop en sy…

Diewe se nuwe slenter

Motoriste kan in ’n lewens gevaarlike situasie beland met die nuutste slenter wat deur diewe en moordenaars gebruik word om hulle rooftogte suksesvol uit te voer. In die Oos-Kaap word…

Predikant maak opslae

’n Leraar van die NG Kerk in Mosselbaai, het homself in omstredenheid gedompel toe hy tydens ’n erediens, gesê het dat Chinese hom baie irriteer, Ds. Henri Meyer, is glo…

Kreef-dief vasgevat

Hy ry op die N2 snelweg met sy Volkswagen, weier om te stop as die blitspatrollie hom daartoe beveel, stop skielik om die jaagtog te beëindig, spring uit die motor…

Vonk in kruitvat

Met die spanning wat tot breekpunt gelaai word in die Oekraïne, sit die wereld angstig en toekyk hoe die een vuurhoutjie vlam na die ander uitgedoof word voor dit die…

Sa! Vat haar!

Om een of ander rede is daar vir baie mans iets uiters aanloklik aan die gedagte dat twee lede van die sagter geslag mekaar op Jerry Springer-manier wil te lyf…

Berekende aanslag op Openbare Beskermer

Politieke waarnemers meen dat daar nou ’n berekende aanslag op die Openbare Beskermer sal neerkom in die hoop om adv. Thuli Madonsela omstrede te maak en daardeur te verseker dat…

Terroriste se voorwaarde oor Korkie

“Ons sal Korkie onmiddellik vrylaat as julle die geld oorbetaal,” is die bedekte dreigement wat deur Al-Kaïda se terroriste geuiter is volgens ’n verklaring wat deur die Gift of the…

Padskade na baie reën

Ismail Vadi, LUR van Sentraal Transvaal beweer dat die swaar reën wat die afgelope weke in dié gebied geval het, sowat R50 miljoen se skade aan paaie en strate veroorsaak…

EU motorverkope gee toon aan

Een van die aanwysers vir ekonomiese herstel in ‘n land is die verkope van nuwe motorvoertuie. Die nuutste inligting oor motorverkope in die Europese Unie voorspel goeie nuus. Die gemiddelde…

Bloedtoets vir Alzheimer

Navorsers in die VSA het ’n skitterende bloedtoets-stelsel ontwikkel wat ’n akkuraatheid van meer as 90% toon om mense se gesondheid vlakke te bepaal of so ’n pasiënt binne die…

Dokter betrokke by miljoene se bedrog

Dr. Ishmael Minty (77) word verdink van bedrog ten bedrae van sowat R30 miljoen nadat hy glo vorms ingevul het om vals ­eise in te dien teen die Padongelukkefonds (POF)….

Eis van R2miljoen misluk

’n Swart werker van ’n kettingwinkel het ’n eis van R1,9 miljoen ingestel nadat hy na bewering van ’n trein afgegooi is toe hy tussen Parkstasie in Johannesburg en Soweto…

Polisielid steel pensioengeld

Jabulane Shandu (50), ’n senior beampte van die Polisiediens het blykbaar die pensioengeld van ’n ander polisiebeampte wat oorlede is, vir homself geneem nadat hy ’n vals begunstigde geskep het…

Obama beplan G7 vergadering

Die president van Amerika, Barack Obama, is besig om die skroewe stywer te draai rondom die krisis in die Oekraïne en wil glo die G7-leiers nooi om volgende week ’n…

Landdroste se pensioen in e-tol

Die pensioenfonds waaraan landdroste behoort, is deel van die geld wat klaarblyklik onwettig in e-tol belê is, en wat skynbaar etlike miljarde Rand kan beloop. Hierdie optrede kan groot probleme…

Weerlig dood visvanger

‘n Kuiertjie langs die viswater het in ‘n tragedie geëindig toe een deur weerlig gedood is. ‘n Leerling motorwerktuigkundige, Phillip “Flippie” van Zyl (20), is dood nadat die tent waarin…

Groen bolaalwyn sterf uit

Arnold Bekker van die bewaringsorganisasie Wildline sê, die rede waarom plante- en dierespesies uitsterf is a.g.v. geen nut, geen geldwaarde en dus geen aandag nie. Hy het in hierdie geval…

Gewond tot genesing

Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk…

Poetin – Krimsesessie dieselfde as Kosovo

Die Krimskiereiland se sesessie is presies op dieselfde manier gedoen as Kosovo se afskeiding van Serwië en enige argument wat dit teëspreek is pogings van die weste om hulle eie…