ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 18, 2014

YouTube blokkeer Rusland se sender

Die Amerikaanse video-webtuiste, YouTube, het die Russiese staatsender Russia Today geblokkeer sodat die kanaal nie verder benut kan word nie. Die sender is geblokkeer nadat ernstige verskille oor die status…

Vir die huisvrou – Kuierpotjie

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Diegene wat die Majubafees bygewoon het einde Februarie, sal weet van die potjiekoskompetisie wat plaasgevind het. Met hierdie…

Rusland geskors uit G8

Die Franse Minister van Buitelandse Sake, Laurent Fabius, het glo bekend gemaak dat die Groot 8 lande tydens hulle sitting, Rusland geskors het sodat die struktuur voortaan bekend sal staan…

Vir die huisvrou – Asyn wenke

Goeie dag al dames,   Soos u almal weet het asyn baie heilsame uitwerkings: van die verwydering van hardnekkige kolle, tot die versagting van handdoeke. Gaan loer gerus by http://rvb.org.za/asyn-wenke/…

Vermorsing van belastinggeld op oud-terrorisbegrafnis onthul.

Die City Press het die vermorsing van R70 miljoen deur die Oos-Transvaalse provinsiale premier tydens die Nelson Mandela begrafnis bloot gelê in ‘n onlangse artikel wat die lig gesien het….

Transnet se donker spore

Volgens berigte het die SA Spoorwegdiens ’n hele klompie donker spore getrap wat nie ’n goeie beeld uitstraal van sy personeel se bekwaamhede nie. Die gerugte dat daar gekonkel word…

Nuusflitse

–                      ‘n Vyfjarige kleurling meisie is na bewering deur drie graad 2-seuns by ‘n skool in Mitchell’s Plain op die Kaapse Vlakte verkrag –                      Die polisie in Australië het Dinsdag…

Moordaanslag genadiglik afgeweer

Hy het oor die bure se muur gespring, sy slagoffer vir bykans twee ure lank ingewag, en toe sy aankom, het hy toegeslaan en haar met drie dodelike messteke probeer…

Thuli en Tina vat mekaar

Minister Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Vissery het besluit om die verdoemende verslag wat uitgebring is deur adv. Thuli Madonsela, in die hof teen te staan. Adv. Madonsela…

Maleisiese vliegtuig – nuwe wending

Die soektog na die vermiste Boeing wat met 239 passasiers aan boord weggeraak het, is intussen uitgebrei en is meer as tien lande reeds betrokke by die soektog wat niks…

Rekord pryse vir renosters

Verlede Saterdag is mnr. Jan Pienaar van Hoopstad se kudde renosters van die hand gesit op ’n veiling in die Vrystaat waar mense van heinde en vêr gekom het om…

Skaapdief se rekord

In die omgewing van Lothair in Oos-Transvaal, het ’n skaapdief waarskynlik ’n rekord losgeslaan wat in die rekordboeke opgeteken moet word. Dié dief het daarin geslaag om 20 gesteelde skape…

Moord of nie moord nie?

Die dood van Magdaleen Henning (56), wat deur ’n taxi raakgery is, word nou allerweë as ’n moordaanslag beskou aangesien die taxibestuurder van baan verander het en so die dame…

Woelinge

Benewens die woelinge wat hier te lande waargeneem word, is daar ook abnormale woelinge in groot dele van die wêreld. Die Oekraïne en die Krim-skiereiland se kopstamp-skouerskuur situasie is plofbaar…

Polisielid skiet lewensmaat

Polisiekonstabel Johannes Morokong (43), van Rooiwal. Ten noorde van Pretoria, was glo so kwaad vir sy lewensmaat dat hy haar met sy dienspistool doodgeskiet het. Daarna het hy die vuurwapen…

Vliegongeluk eis drie lewens

Mnr. Hennie Coetzee, vlieënier en besturende direkteur van Fly-JetStream is die afgelope naweek in ’n vliegtuigongeluk dood in die Camperdown omgewing. Dié 35-jarige vlieënier, wat die FlyJetStream lugdiens se hoof…

DBV verlos perd van nagmerrie

Toe die Dierebeskermingsvereniging (DBV) deur ’n reisiger ingelig is oor die toestand waarin ’n arme perd verkeer in die Dealesville omgewing, het hulle besoek gebring en ’n erg verwaarloosde en…

Geblikte leeujag – ‘n apartheid saak

Die sogenaamde “geblikte leeujag” is ’n erfstuk uit die jare van apartheid en niemand doen iets daaraan om die onmenslike gebruik te stop nie. Dit is die mening van ene…

Vroue stryd om burgemeesterskap

In Parys, Frankryk is ’n verbete stryd aan die gang tussen twee dames om die gesogte amp as burgemeester van die hoofstad in te palm. Hierdie rondte is daar glo…

VSA gryp in by Libië

Die VSA het ingegryp in Libië toe rebellemagte ʼn tenkskip met tonne ru-olie gevul, wou wegglip met die vrag ui Sidra, ’n rebelle beheerde terminaal. Die olie-tenkskip, Morning Glory is…

Onderwyseres dood na aanval

’n Klag van moord word glo deur die polisie ondersoek nadat ’n gewilde en bekende onderwyseres van die Maluti-Hooglandskool in Bethlehem halfdood en koud op ’n sypaadjie in die Oos-Vrystaats…

Polisie vrees nog geweld

Die polisie vrees dat nog gewelddadige betogings mag voorkom voor en tydens die algemene verkiesing, en het nou opleidingsprogramme begin in skarebeheer. Die polisie is reeds in omstredenheid gedompel weens…

Enorme eise teen maatskappye

Tot soveel as vyftien konstruksiemaatskappye staar groot eise in die gesig wat teen hulle ingestel gaan word weens beweerde wanpraktyke wat toegepas is. Die eise, wat ondermeer deur die Mededingingstribunaal…

Grondhervorming – daling in grondwaarde

Volgens ’n geleerde, sal grondwaardes met tot 20% daal wanneer die nuwe metode van grond onteiening toegepas word, en sal nie lei tot ’n vloedgolf van onteienings nie. Dit is…

Veiligheids-wenke

In die jongste tyd word diewe se metodes eenvoudiger, en uiters doeltreffend. Daarom ag Die Vryburger dit as belangrik om hierdie wenke te bied, wat verskaf is deur ’n gereelde…

rolex replicas for sale