Daily Archives: March 17, 2014

Bybeltjie nr. 26 – Moses se Ongehoorsaamheid

Maats, hier is tannie Rhona se mooi Bybelstorie oor Moses wat ongehoorsaam was.   http://youtu.be/KgjoxHMXYP4  

Virginia – geteister deur moorde

In die Vrystaatse dorp Virginia het inwoners die een skok na die ander getref toe ’n vermeende moordenaar homself om die lewe gebring het. Ene Warren van Staden (45), die…

Plaaswerkers kry verhogings

Plaaswerkers se lone verhoog weer ingevolge die regering se regulasies, en word vanjaar met 6,4% verhoog volgens die Departement van Arbeid. Die verhoging het op 1 Maart vanjaar in werking…

Dippenaar spog met tweeling

Boeta Dippenaar(36), voormalige nasionale krieketspeler en deesdae kommentator, spog met hul pasgebore tweeling dogtertjies wat hulle huishouding in ’n bedrywige miernes verander het. Boeta, en sy vrou Charleen het die…

Perdesiekte in Oos-Kaap

Uit die Oos-Kaap word verneem dat die streek geteister word met talle gevalle van dodelik-ernstige Afrika-perdesiekte en verskeie vrektes is reeds aangemeld. Die senior staatsveearts van die Karoo, dr. Malcolm…

Nuwe ID-kaarte onafgehaal

Die Departement van Binnelandse Sake het bekend gemaak dat sowat 41,000 nuwe ID-kaarte in hulle kantore lê en wag om afgehaal te word. Die nuwe kaart, wat die bekende ID-boekie…

Zille beweeg na anderskleurige kiesers

Voormalige ondersteuners van die vergane Nasionale Party het nadat dié party sy stoom verloor het, in groot getalle hulle steun aan die Zille-party toegesê. Aanvanklik was die entoesiasme byna aansteeklik…

Nog ‘n rassevoorval by Universiteit

Hy ry met sy motorfiets, sien geen voertuig naby of van voor aankom nie, draai sonder om te flikker, voel ’n ligte stamp en sien ’n voertuig agter hom, met…

Polisie slaan toe op smokkelaars

In die Suid-Kaap het polisie binne ’n week meer as ’n R1,5 miljoen se dagga uitgesnuffel by vermeende smokkelaars. ’n Woordvoerder van die polisie sê dat hulle in die jongste…

Pelgrimsrus tenders begin voor

Die vorige tenderproses wat deur die ANC beheerde Departement van Openbare Werke gevolg is in Pelgrimsrus, is deur die hof verwerp en bevel is gegee dat die onwettige wyse van…

Polisiebeampte besteel Oscar

In die Hooggeregshof van Pretoria het dit aan die lig gekom dat Oscar Pistorius se horlosie, waarvan die waarde klaarblyklik op R150,000 gestel word, deur ’n polisiebeampte gesteel kon gewees…

Seriti-kommissie kom onder skoot

Mnr. Terry Crawford-Browne, die welbekende aktivis oor Suid-Afrika se beweerde korrupsie met die wapentransaksies, versoek nou die Konstitusionele Hof om ’n bevel uit te reik wat daarop neerkom dat die…

PUK se dade word ondersoek

Die Noordwes Universiteit word nou, in opdrag van die ANC regering, “ondersoek” nadat bewerings gemaak is dat die Universiteit se owerhede en senior studente, toelaat dat Nazi-gebare as deel van…

Ellisras word oorspoel

Die reënweer het Transvaal sopnat gelaat, en in sommige dele is groot skade aangerig deur vloedwaters wat eiendomme oorspoel het. Ellisras is blykbaar die swaarste getref, en die dorp is…

ANC verbied woorde

Die woord “nonsens” is skynbaar ’n afgryslike woord vir die ANC, veral as die woordjie op hulle van toepassing gemaak word. Die woord mag nie gebruik word om die onsin…

Somerreën wyd verwelkom

Dit reën nie meer goeters met knopkieries nie, gelukkig nie, dit reën sommer net katte en honde. So sê ’n ’n boer van Wes-Transvaal nadat die goeie reën van die…

Al weer ‘n beraad?

Mnr. Flip Buys, hoof van die multikulturele vakbond Solidariteit wil nou ’n “Afrikaner-beraad” reël om die Afrikaners te versamel rondom ’n befondsing om ’n Afrikaner opleidingsentrum op te rig. Buys…

Metaangas – sleutel tot lewe?

Wetenskaplikes beweer dat navorsing toon dat die moontlikheid van lewe in die ruimte, gekoppel kan word aan die voorkoms van metaangas op planete. Die verstommende ontdekking is gemaak nadat besondere…

Polisie skiet drie rowers

In die Oos-Kaapse dorp Port St. Johns het polisie en veiligheidswagte in ’n skietvoorval betrokke geraak teen vyf gewapende diewe wat probeer het om geld te steel. Die rooftog was…

Dwelmhandelaar se pakdonkie is weg

’n Voormalige minister van Intelligensie se vrou, het glo vir Tessa Beetge (35) misbruik as ’n “pakdonkie” wat nie net dwelms onwetend moes vervoer nie, maar ook die gevolge daarvan…

Kreefklou / Heliconia / Lobster claws

Die Kreefklou is ’n pragtige plant, maar kan slordig raak indien dit nie goed beheer word nie. Daar is ten minste 100 spesies en hibriede van hierdie plant. Heliconia is…

Internet word noodsaaklik

Die eerste internet verbindings is 25 jaar gelede bewerkstellig en het mense oor die wêreld se verbeelding aangegryp. Nou, ’n kwarteeu later, is dit ’n alledaagse en word dit deel…

Fabriekproduksie lig kop op

Die department van statistieke het die afgelope week bekend gemaak dat fabrieksuitset op ‘n jaar-tot-jaar basis vir Januarie 2.5% was. In Desember was die vergelykbare syfer 2.8% Die grootste bydraers…

Speaker van Potchefstroom minag hofbevel

Die hooggeregshof in Pretoria het ’n lasbrief toegstaan vir beslaglegging op bates van Barei Segotso, speaker van die Potchefstroomse-munisipaliteit, omdat sy nog nie ’n hofbevel nagekom het nie. Ingevolge die lasbrief,…

Vrae oor onderbenutte rampbestuurbegroting

Die onlangse oorstromings in verskeie provinsies het daartoe gelei dat vrae rondom die kwessie van rampbestuur, en meer spesifiek rondom die rampbestuurbegroting, onlangs in die Suid Afrikaanse parlement gevra is….

Ekonomiese vooruitsigte vir die BRICS-lande

Met die beleid van Suid-Afrika vir nouer aansluiting by die BRIC-lande (BRICS Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika), ten koste van die Westerse lande, is dit belangrik om te let…

Eikestadse teater sluit deure

Ná meer as ’n dekade sluit ’n bekende Eikestadse teater sy deure. Michelle Nolte, mede-eienaar van die Dorpstraat-teaterrestaurant sê weens ‘n sameloop van omstandighede is hulle na sestien goeie jare genoodsaak…

Motor rubriek – Ferrari 250 Testa Rossa

In hierdie rubriek word die Ferrari 250 Testa Rossa onder die loep geneem. Gedurende die tydperk tussen 1960 en 1962 is daar 162 kort wielbasis Berlinettas gebou wat vir gewone…

Wat word van die lande se goud?

Volgens sekere nuus-netwerke is Oekraïne se goudreserwes in 40 verseëlde houers op ‘n ongeïdentifiseerde vliegtuig in Kiëf se Borispol lughawe gelaai. Die vliegtuig het daarna onmiddellik opgestyg. ‘n Bron in…

DBV slaan toe op Nulaid

Gemartelde en uitgeteerde henne wat besig was om te vrek is die toneel wat beamptes van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) begroet het tydens ‘n roetinebesoek aan ‘n kamp vir uitdien diere…

Nagmerrie by Rob Ferreira-hospitaal

Dit is ‘n nagmerrie om pasiënte by die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit na hulle sale te neem omdat die meeste van die hysbakke stukkend is. Die grootste probleem is met diegene…

Miljoene Rand bewillig vir renosters

Renosterstropery in die Krugerwildtuin gaan met ‘n projek van R225 miljoen beveg word. Dié inisiatief van die Howard G. Buffett-stigting in die VSA in samewerking met die Natuurbewaringstrust en SANParke sal…

Hulpgebed red vrou van verkragting

Hannie Joubert (67) van Boekenhoutskloof in die Cullinan-omgewing het hardop gebid dat die Here haar moes help toe ‘n terroris haar wou verkrag, waarna die swarte se makker hom toe van…

Marikana – polisiewapens van toneel verwyder

Verskeie regsverteenwoordigers by die Farlam-kommissie in Verwoerdburg wou van die polisiehoof in Noordwes weet waarom het polisie­beamptes wat betrokke was by die skietery van 34 mynwerkers in Marikana kort daarna wapens…

R300 miljoen onreëlmatig bestee

Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Aangeleenthede het miljoene aan huur van kantore sonder ’n behoorlike huurkontrak bestee. Dít is een van die oorsake van meer as R300miljoen aan…

China nou S.A. se grootste handelvennoot

Die ANC regime se minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, het bekend gemaak dat China nou Suid-Afrika se grootste handelsvennoot is. Die wedersydse handel, wat in 2012 R205-miljard was,…

Nog ‘n tree na sosialisme

Met die Wetsontwerp op Eiendomswaardering wat aanvaar is, stap Suid-Afrika die volgende tree op pad na volle sosialisme en kommunisme. Dit is die mening van ’n politieke analis na aanleiding…

Rou-riool teister inwoners

In die dorpe Leeudoringstad en Wolmaransstad, word die inwoners se geduld tot die uiterste beproef met stinkende rou-riool wat nou reeds weke lank in strate afvloei terwyl die munisipaliteit beweer…

Suid-Afrika se kus blootgestel

Die laaste C47 Dakota in diens van die Lugmag, is besig om te groet na sowat 60 jaar se diens aan Suid-Afrika om die kuslyn te bewaak. Die betroubare vliegtuie…

Referendum vir sesessie in Venesië

Die Krim-skiereiland se referendum oorheers die nuusberigte dermate dat die referendum vir onafhanklikheid van die streek van Veneto eerskomende Vrydag, geen dekking kry nie. Die onafhanklike beweging beweer dat dié…

Geen etiese standaard by ANC

Corruption Watch het die ANC kwaai aangespreek oor sy standpunt dat sy kandidate wat teregstaan weens of beskuldig word van misdade, maar nog nie in ’n hof skuldig bevind is nie, wel openbare…

Paartjie deur ses terroriste aangeval

Enkele dae nadat hulle in hulle nuwe huis ingetrek het, is Deon van der Merwe (47) en sy vriendin, Katriena Fourie (46) deur ses terroriste met pangas en ’n hamer…

Lig aan die einde van die Euro-tonnel

Die Euro-tonnel maatskappy, wat die 50 kilometer lange tonnel onder see tussen Frankryk en Engeland bedryf, het bekend gemaak dat hulle vir 2013 ʼn netto wins van €101-miljoen gehad het…

Opwaartse kredietgradering vir EU

Die Europese Unie se algemene ekonomiese vooruitsigte het nog ‘n regmerkie gekry deurdat die kredietgraderingsagentskap, Moody’s, die EU se ekonomiese vooruitsigte verhoog het van negatief na stabiel. Moody’s het die…

Waarskuwing teen"App" programme vir Android slimfone

Die meeste gebruikers wat toestemming gee wanneer hulle op hulle Android slimfone sekere “App” programme laai besef nie altyd waarvoor hulle hul inlaat nie. Gebruikers wat “App’s” op hulle Android…