Daily Archives: March 12, 2014

Amerika se nuwe skande

’n Swartman wat vir 30 jaar in die dodesel in Louisiana moes sit, is nou op ouderdom van 64 jaar vrygelaat nadat nuwe getuienis na vore gekom het. Die jurie,…

Julius Malema het toe maar betaal

Malema se Economic Freedom Fighters (EFF) het toe die uurglas begin uitloop, sy party se kandidatelys asook die deposito van R600,000 by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ingehandig. Politieke waarnemers meen…

Twee mynbestuurders aangekeer

Ettiene Erasmus, alias Wynand Nortjé, mynbestuurder van die Blyvooruitsicht-goudmyn en Sarel Barkhuizen, bestuurder by die myn se goud-smeltery het in die landdroshof in Carletonville verskyn op aanklagte wat daarmee verband hou dat…

Groot renoster-veiling kom

Mnr. Jan Pienaar van die plaas Kareeboombult in die Hoopstad distrik het besluit om al sy renosters op ’n veiling te verkoop weens die stropery en hoë koste om sy…

Die feite oor Oekraïne en Rusland

Soms is dit nodig om feite te stel en emosie eenkant te laat. Die toestand in die Oekraïne is uiters plofbaar, en daarom hierdie feitelike uiteensetting van waarom die Russe…

Vermiste vliegtuig dalk ’n gekonkel?

Nadat die Maleisiese polisie foto’s geplaas het van die twee “onskuldige” mans wat met vervalste of gesteelde dokumente aan boord is van die Maleisiese vliegtuig, het ’n storm op die…

Navorsing lewer nare resultaat

In ’n Internasionale navorsingsprojek wat deur ’n versekeringsmaatskappy gedoen is, blyk dit dat mans hulle beter gedra as vroue wanneer die verkeer frustrasies veroorsaak by motorbestuurders. Volgens die internasionale verslag…

Ek wil vry wees!

Die digitale era, het verskeie nuwe sosiale gebruike tot gevolg. Een daarvan word ‘n “Selfie” genoem. ‘n “Selfie” is ‘n foto wat deur ‘n persoon van homself geneem word en…

Verskans strategies teen onsekerheid

Sedert TLU SA die Memorandum van Ooreenkoms met die Georgiese regering onderteken het in Augustus 2010 het vele geleenthede ontsluit vir Suid-Afrikaners in Georgië sê die Hoofbestuurder van TLU SA,…

Privaatskool staan sterk oor kleredrag

Die Deutsche Internationale Schule Kapstadt is ’n privaatskool wat tot hede enige tradisionele drag van bepaalde gelowe verbied, maar het nou sy beleid ietwat verander. In ’n verklaring sê die…

Bloemfontein klipgooiers slaan weer toe

Eers was dit ’n klerewinkel wat ook parfuum aanhou wat gestroop is, toe is dit selfone en skootrekenaars by ’n selfoonwinkel, en nou het die klipgooiers die Harley Davidson-handelaar in…

Malema, wat nou?

In Pretoria het die Malema-party (EFF) nog ’n terugslag gekry nadat die Hooggeregshof hul aansoek om ’n interdik teen die betaling van ’n deposito vir die verkiesing, afgekeur het. Die…

Rwanda moord-veldtog word verleentheid

President Zuma het met ’n versigtige woordkeuse probeer aandui dat die Rwandese diplomate in Suid-Afrika betrokke was by sekere ongerymdhede in die land. Alhoewel politieke ontleders meen dat die aangeleentheid…

SABC word negatief beleef

Die deelnemers aan ’n onafhanklike meningsopname het glo bevind dat die SABC se nuusberigte nie geloofwaardigheid bied nie, en die ANC bevoordeel. Dié navorsing wat blykbaar verlede jaar gedoen is…

Wes-Transvaal dankbaar oor reën

Boere in Wes-Transvaal het die uitkoms van milde reën as ’n genadegawe uit die Hand van die Here beleef toe wydverspreide reëns die gebied verlos het uit ’n versengende hittegolf…

Nuwe nar in die sirkus

Die sirkus wat as die Nuwe Suid-Afrika bekendstaan het blykbaar ‘n nuwe nar gekry. Pieter Joubert (hierin ontneem van sy titel en enige kwalifikasie totdat hy iets kwytraak wat nie…

Maleisië vliegtuig steeds soek

Die skielike verdwyning van Malaysia Air­lines se vliegtuig word al moeiliker om opgelos te word, of om antwoorde te vind. Dit is die mening van ’n internasionale kenner oor vliegongelukke…

Spanning verhoog tussen Oos en Wes

Uit Kiëf, hoofstad van die Oekraïne word berig dat die Krim-skiereiland se parlement net tot vandag tyd het om sy beoogde referendum te kanselleer, anders word die Krim-parlement deur die…

ACD Party staak aktiewe deelname

Die partyleier van die Afrika Christen-Demokratiese Party (ACDP), ds. Theuns Botha, het in ’n verklaring bekend gemaak dat dié party besluit het om hulle te onttrek van die komende algemene…

Ek sien dit so!

Die verkiesing sluip nader, nou moet hy net kom en klaarkry sodat die verdelers vir die volgende vyf jaar kan stil wees. Baie onlangs nog kry Neelsie ‘n skrywe van…

Winkelsentrum word weelde-sentrum

Die welbekende Menlyn-winkelsentrum in Pretoria word binnekort opgegradeer na ’n weelderige inkopiesentrum. Die winkelsentrum wat in 1979 opgerig is, sal ’n gedaanteverwisseling ondergaan met die R2miljard wat geoormerk is vir…

Aansienloos

Hy tog het soos ’n loot voor sy aangesig opgespruit en soos ’n wortel uit droë grond. Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad, dat ons Hom sou aansien nie,…

Polisie vernietig drank

Alkoholiese drank wat onwettig verkoop word, en deur die polisie gekonfiskeer is, het nou in ’n rioolsloot beland. Die polisie het gedurende die Desembervakansie op sowat 93,000 liter drank beslag…

Eskom se jongste klagte

Eskom se jongste klagte dat dit nie net nat steenkool is wat beurtkrag veroorsaak nie, maar ook die swak gehalte steenkool wat aan hulle voorsien word vir kragopwekking, is ook…