ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 11, 2014

Tenkskip ontsnap oorlogskepe

’n Tenkskip met sowat 235,000 vate olie aan boord het daarin geslaag om tydens ’n swaar mistigheid uit die hawe te ontsnap terwyl oorlogskepe gewaak het om dit te verhoed….

Paaie en strate verspoel

Talle paaie het verspoel, slaggate word al groter, grondpaaie is totaal onbegaanbaar en selfs die teerstrate in plekke soos Sandton is besig om gevaarlik in te sink. Die aanhoudende reën…

ANC hoof-kokkedore bekend gemaak

Die ANC se tien belangrikste persone wat op die kandidatelys verskyn vir die komende verkiesing, is bekend gemaak nadat die lys by die Onafhanklike Verkiesingskommisie (OVK) ingehandig is. Die name…

Manuel en Motlanthe tree uit

Die uittrede van Trevor Manuel (58), Minister in die Presidensie, sal in werking tree na afloop van die algemene verkiesing Saam met hom tree die adjunk-president Motlanthe uit om ’n…

Aanvalle sterk veroordeel

Die bestuur van Projek2010 het hul diepe kommer uitgespreek oor die aanvalle op volksgenote wat duidelik ten doel het om die slagoffers om die lewe te bring. ’n Woordvoerder van…

Vergiftigde Maltesie met vodka gered

‘n Jong Maltese hondjie in Melbourne, Australië het sy lewe te danke aan vodka. Charlie is vergiftig nadat hy ‘n dodelike koelmiddel van die motorhuis se vloer opgelek het. Die baie soet…

Vaalrivier oorstroom dalk sy walle

Transvaal beleef sy natste Maartmaand in vyftien jaar. Die Vaaldam is tans 106% vol en sewe sluise is oop wat soveel water uitlaat dat gebiede aan die onderkant van die…

Ambassadeur dalk teruggeroep

George Twala, Suid-Afrika se ambassadeur in Rwanda gaan waarakynlik teruggeroep word, weens pres. Paul Kagame van dié land se “cowboy”-neigings om politieke vyande deur sluipmoorde uit te wis. In diplomatieke…

Luiperd weer tuis na dekades

Die foto van ’n vooraf opgestelde spoorkamera in die Samara-privaat Natuurreservaat het ’n nagtelike toneel afgeneem van ’n luiperd wat goed wegkruip in die gebied. Personeel van die Natuurreservaat, wat…

Al-Kaïda loods terreur-tydskrif

Al-Kaida het sy eerste Engelstalige terreur-tydskrif, getitel Resurgence, bekend gestel met ’n aanlyn video met beelde van George Bush, ’n geblinddoekte Westerse soldaat en die Boston marathon-bomaanvalle. Sekerheidsontleders meen dis ‘n…

Geheime intelligensieverslag verdoemend

Die geheime intelligensieverslag van die gesamentlike staande komitee oor intelligensie, met betrekking tot toestande in die Suid Afrikaanse intelligensiedienste wat verlede week in die parlement ter tafel gelê is, het…

Suur-mynwater stroom in Hartbeespoortdam

Kort na die R300 miljoen opgedok is deur belastingbetalers om te verhoed dat die besoedeling met suur-mynwater in opgaardamme verder toeneem, het miljoene liter suurwater uit ou skagte gestroom as…

Vermeende terroris aangekeer

Die vermeende terroris wat mnr. Danie Schreuder (56) vermoor het op ’n plaas in die Askham distrik, is deur die Botswana polisie aangekeer. Mnr. Schreuder en sy gesin het buite…

Jongman se dood word ondersoek

Mnr. T J Maree (18), ’n werknemer by Hydra Arc (Edms) Bpk in Secunda, het op onverklaarbare wyse oor ’n reling geval en is blykbaar opslag dood. Maree het glo…

Diplomatieke onderonsie bars los oor moordbendes

Die ANC regering het volgens wat verneem kon word, drie Rwandese diplomate aangesê om die land te verlaat. Die drastiese stap volg nadat die staatsveiligheidsagentskap die ANC president in kennis…

Klipgooiers besteel winkel

Die klipgooiers van Bloemfontein het berug geword vir hulle klipgooi-rooftogte in en om die stad, waar hulle hoofsaaklik winkels beroof. Hierdie keer was dit ’n selfoonwinkel in Fichardtpark wat deurgeloop…

Tannie sweef toe heerlik

Die entoesiasme waarmee Anna Pretorius van Hartswater op 75 jaar haar droom bewaarheid gekry het, is vir menige ’n bron van inspirasie. Vir haar verjaarsdag het sy die geleentheid gekry…

Maleisiese vliegtuig steeds weg

Lugvaartdeskundiges en die owerheid in Maleisië is steeds dronkgeslaan oor die skielike verdwyning van ’n vliegtuig wat sowat drie dae gelede spoorloos verdwyn het en nie deur die radarskerms opgespoor…

Vir die huisvrou – Vrugtepons

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons deel hierdie week ‘n verfrissende vrugtepons-resep met ons lesers. Dis altyd ‘n wenner vir enige geleentheid….

Ekonomie knou sakeondernemings

Een van die oudste maatskappye in die handel wat bederfbare voedselprodukte versprei, is besig om sy sakebelange drasties in te kort. Die maatskappy, The Cold Chain het besluit om hulle…

Seun uitgevang oor ontvoering

’n Jong seun van 15 jaar is in die Boksburg landdroshof aangekla van meineed en regsverydeling nadat hy per sms aan sy ma laat weet het dat hy ontvoer word…

Egpaar in hospitaal na aanval

Vier terroriste het ’n egpaar van Glenvista verlede Saterdag aangeval en hulle verskeie kere geskiet sodat hulle vir dood agtergelaat is. Die motief vir die aanval is onbekend want niks…

Man skiet vriende en homself

Wessel Hannekom van Hoedspruit, wat saam met twee vriende ’n huis gehuur het, is dood in sy kamer aangetref nadat hy sy twee vriende geskiet het met ’n haelgeweer. Die…

Misplaaste sensasie

Anders as die ganse wêreld, wat deur middel van die wêreldwye media-netwerk, besig is om miljoene Rand in hulle sakke te steek met sensasionele beriggewing oor die verloop van die…

Tweede vliegtuig beskadig deur voëls

’n Vliegtuig van SA Express het soos die Boeing van Cathay, die tweede een geword wat op een dag deur voëls beskadig is toe hulle in die een motor-kompartement gevlieg…

Rebelle ontwrig Filippyne

Kommunistiese rebelle het ’n reeks aanvalle geloods in die Filippyne en sowat 12 regeringsoldate gedood en 10 gewond. Regeringswoordvoerders in die Filippyne sê dat twee rebelle doodgeskiet is in die…

Noord-Korea se stemproses

Noord-Korea het verlede Sondag ’n verkiesing gehou, maar die stembrief het slegs een naam bevat, dié van Kim Jong-Oen wat die diktatorskap van sy pa geërf het. Kim Jong-Oen is…

Merkel verskil van Poetin

Dr. Angela Merkel, die Bondskanselier van Duitsland, het in ’n telefoongesprek met pres. Wladimir Poetin van Rusland, gesê sy is van oordeel dat die Krim referendum wat verlede week gehou…

Balju’s moet eed aflê

Alle balju’s moet voortaan hulle onderwerp aan ’n gedragskode en ’n eed aflê waarin onderneem word om geen dienste te verrig by aangeleenthede waar hulle direk of indirek by betrokke…

Speurder skuldig met kitsbank-rooftog

Moditle Motepe (37), ’n speurder van die speurtak in Virginia, is na ’n pleitooreenkoms aangegaan is, vir 12 jaar tronk toe gestuur weens sy betrokkenheid by die opblaas van kitsbanke….

Terroris slaan boer met geweerkolf

In die Noord-Kaap is ’n boer, mnr. Danie Schreuder (56), deur sy aanvaller met die kolf van ’n geweer doodgeslaan terwyl hy geslaap het. Die boer het buite die huis…

Voëls laat Boeing noodlanding doen

Die Cathay Pacific se Boeing met meer as 200 passasiers aan boord moes verlede Sondag baie vinnig van sy brandstof uitlaat oor Tembisa, ’n swart woongebied in Sentraal Transvaal, nadat…

Slaggate word ontspanningsoord

Tussen Lydenburg en Machadodorp is die pad nou so onrybaar as gevolg van die slaggate, dat dit na die lieflike reëns tot ontspanningsoord geproklameer het. Dit is die humoristiese opmerking…

Bybeltjie nr. 25 – Die Uittog uit Egipteland

Maats, die Here het ‘n wonderwerk gedoen deur ‘n pad te maak vir die Israeliete deur die Rooisee. Bybeltjie nr. 25 – Die Uittog uit Egipteland, leer ons meer daarvan….

rolex replicas for sale