ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 10, 2014

Minister se inmenging is onnodig

Die minister van Hoër onderwys en opleiding, Blade Nzimande, gebruik studente aktiwiteite doeltreffend om te sorg dat die beheer van die Noordwes Universiteit (die ou geliefde Potchefstroomse Universiteit vir Christelike…

So lyk strate in Johannesburg

Mense in Berea, Johannesburg, het verstom gestaan en toekyk hoe ’n Volkswagen Polo wegraak in ’n watergat by een van die straathoeke. Dit is nie seker of die geweldige gat…

Klein-Kariba oorstroom

Klein-Kariba vakansieoord, net buite Warmbad, is erg oorstroom nadat ’n damwal gebreek het en die oord se vakansiegangers ontwrig het. Die damwal wat by Taba Monate, etlike kilometers weg van…

Kinders sien hoe ma vermoor word

Twee dogtertjies, onderskeidelik agt en ses jaar, moes toekyk hoe hulle ma deur ’n terroris vermoor word in die werksplek waar sy elke dag haar brood verdien. Mev. Annemarie van…

Beurtkrag ontwrig Johannesburg

As jy mense die hoenders in wil maak, moet jy die kragtoevoer afsny op ’n Maandagoggend vanaf  6 uur as hulle die nuwe werksweek moet begin en dan nog probeer…

Spoornet se onnodige verliese

Spoornet het in die afgelope vyf jaar miljoene Rand se verliese gely as gevolg van treinongelukke wat klaarblyklik onnodig veroorsaak is deur treinpersoneel wat nie oor die nodige vaardighede en…

Min hoop vir Schumacher

Die span Franse dokters van Michael Schumacher het nou aan die familie gesê dit is slegs ’n wonderwerk wat hom weer ’n normale lewe kan bied en sy lewe kan…

Passasiersvliegtuig weggeraak?

’n Vliegtuig van die Maleisiese Lugredery met 239 passasiers en sowat 12 bemanningslede, het in sy vlug vanaf Kuala Lumpur na Beijing weggeraak en van die radarskerm verdwyn naby die…

Mirre uit die Bybel ..

Ons lees baie in die Bybel van mirre, maar ken ons dit of het ons dit al gesien? Daar is verskillende spesies soos die Commiphora Myrrha boom wat in die…

Visagie se vonnis word afgewag

Mnr. Andre Visagie, verbonde aan die Geloftevolk Republikeine, sal glo later gevonnis word aangesien die vonnis-verslag nog afgewag word. Visagie is gedurende 2013 skuldig bevind vir die onwettige besit van…

De Kock aansoek kan lank wag

Alhoewel Eugene de Kock (65) se aansoek om parool reeds ingehandig is, kan dit glo nog maande duur voordat die Minister van Korrektiewe Dienste, ene S’bu Ndebele, die aansoek onder…

Ondersoeke volg op Clive-aanval

Die aanval op mnr. Clive Derby-Lewis en mnr. Janusz Walus in die tronk, sal deur drie afsonderlike ondersoeke nagegaan word. Die gewraakte voorval, wat skynbaar bedoel was om mnr. Clive…

Apartheid weer die verskoning

Blankes het nie die wreedheid en oorlogsmisdade van die Tweede-Vryheidsoorlog vergeet nie, en is vandag nog wrewelrig daaroor, al het dit meer as ’n eeu gelede gebeur. Swartmense is wrewelrig…

Eskom direkteure in spervuur

Eskom se nege direkteure het in die vorige boekjaar sowat R30 miljoen aan bonusse ontvang, en behoort terug betaal te word aangesien beurtkrag die werking by hospitale en ander noodsaaklike…

Sal hulle vertrou kan word?

Die polisie in Suid-Afrika is oor die afgelope aantal jare in omstredenheid gedompel weens die optrede van seniors, sowel as gewone polisiebeamptes wat hulle skuldig maak aan wanpraktyke soos korrupsie…

Dalk word ons 100 jaar oud

Dr. Craig Venter, ’n wêreldbekende genetikus, het ’n program opgestel waarin mense daarby betrokke, dalk 100 jaar oud kan word sonder om ’n ongemaklike eindtyd deur te gaan, of siek…

Polisie brutaliteit op video

Die land is in oproer oor twee polisiebeamptes wat ’n man, wat skynbaar onder die invloed van alkohol was, aanhoudend geskop en geslaan is, maar deur lede van die publiek…

Vliegtuig gekortwiek deur voël

Toe British Airways met vlug BA 6232, vanaf Port Elizabeth na Johannesburg wou opstyg, het ’n voël die vlug gestop toe hy in een van vliegtuig motore se kompartement ingevlieg…

Klag teen myn by polisie ingedien

’n Direkteur van die Federasie vir ’n Volhoubare Omgewing (FVO), dr. Koos Pretorius, én ’n inwoner van Belfast het afsonderlik klagte teen Exxaro se Glisa-steenkoolmyn buite die dorp by die…

Motor rubriek – Suzuki Swift Sport

Die eerste indruk wat ’n mens kry wanneer jy ’n Suzuki Swift Sport sien is dat dit nou ’n ware klein “parmant” is veral as dit nog die “Champion Yellow”…

Nkandla-verslag eersdaags vrygestel

Die veelbesproke Nkandla-verslag sal waarskynlik op 19 Maart vanjaar bekend gemaak word, het die Openbare Beskermer (OB), adv. Thuli Madonsela gesê. Die verslag word van groot belang beskou in die…

Olifante kry voorbehoedmiddel.

Ses-en-dertig olifantkoeie in die iSimangaliso-wêrelderfenisgebied in KwaZulu-Natal is vir die eerste keer met ’n voorbehoedmiddel ingespuit om hul bevolking in toom te hou. Dié projek, wat in samewerking met die…

Kankerlyer bly veg.

Sy durf nie toegee nie, hoewel sy dikwels baie ouer voel as haar 35 jaar, sê Sonja le Roux, ‘n ma van drie kinders wat ‘n verbete stryd teen melanoom-kanker stry….

Vyf leeus doodgeskiet

Groot ongelukkigheid heers nadat vyf leeus doodgeskiet is toe hulle uit ’n kamp op ’n plaas naby Hoopstad gebreek het. Volgens ’n ingeligte woordvoerder in die Departement Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme…

Vise-kanselier tree uit

Die Vise-kanselier van die Noordwes Universiteit (NWU), het besluit om voor sy aftreedatum uit te tree en die amp oor te dra aan sy opvolger, ene prof. Dan Kgwadi. Dr….

Word lekker wakker gemaak

Die Oscar Meyer kouevleis-maatskappy in die VSA het besluit om sy ontbytspek liefhebbers verder te bederf deur ’n alarmtoestel te ontwerp wat die reuk van gebraaide ontbytspek vrystel wanneer dit…

Jongman steeds gesoek

Josias van Rooyen (22) kon nog nie gevind word nie, te midde van ’n wye en uitgebreide soektog wat deur die polisie begin is nadat hy as vermis aangemeld is…

Skype kan telefoon vervang

Microsoft Outlook (e-pos stelsel) kan glo eersdaags gebruik word om video- sowel as stem-oproepe te maak sonder om Skype sagteware af te laai. Microsoft sê die stelsel word reeds in…

Malema se oorlogpraatjies

Die regsverteenwoordigers van Malema se EFF het in die hof aangevoer dat dit ongrondwetlik is om ’n nuwe politieke party met R600,000 aan te slaan om aan die Algemene Verkiesing…

Koedoe beland in motor

Mnr. Gary Craye (67) was van Johannesburg oppad na sy huis, maar toe hy oor die Krokodilrivier brug ry, het ’n koedoe voor sy motor ingespring, dwarsdeur die voorruit en…

Eskom beurtkrag erg omstrede

Nou moet alle verbruikers elektriese krag bespaar om Eskom te help om sodoende die negatiewe invloed wat beurtkrag kan veroorsaak, te vermy. So sê Edna Molewa, die Minister van Waterwese…

Swartruggens skuld Eskom miljoene

Die munisipaliteit van die Swartruggens omgewing skuld Eskom en die Magalies Waterraad gesamentlik sowat R29 miljoen. Die munisipaliteit het ’n maandelikse inkomste van R2,8 miljoen, maar uitgawes aan salarisse beloop…

Landdroste steeds ontevrede

Die staking van landdroste gedurende 2013 het klaarblyklik nie alle knelpunte en ontevredenheid onder hulle aangespreek nie. Die ergste klag is nou, dat sowat 2,000 landdroste steeds werknemers van die…

Carolina in waterkrisis

Twee jaar gelede is die inwoners van Carolina gewaarsku oor watervoorsiening nadat suur mynwater uit hulle krane geloop het.  Nou word hulle gemaan om nie die water uit hul boorgate te…

Grondeis vir Pretoria ingestel

As die grondeis goedgekeur sou kon word, is die Uniegebou, die oostelike deel van Pretoria, die Voortrekkermonument, en dalk oom Paul se standbeeld, nie meer deel van Pretoria nie, en…

Baie reën, maar ook gevare

Swaar reën gedurende die afgelope week in die Transvaal, het nie net gelei tot die instelling van beurtkrag oor die hele land nie, maar het ook talle woongebiede en veral…

Gesin aangekla oor beweerde bedrog

Mnr. Christoffel Jacobs, sy vrou Teresa en hulle kinders is glo in die moeilikheid nadat hulle derduisende Rand van die Padongelukkefonds (POF) geëis het. Die eis het blykbaar ontstaan na…

So lyk N-Transvaal begroting

Met die onlangse gebeure, toe Noord-Transvaal moes toesien hoe hulle geld uitgedeel is aan ander provinsies, omdat hulle self nie hulle geld aangewend het waar dit nodig was nie, het…

Blindes gaan veg vir regte

Die toenemende ontevredenheid onder blindes is landwyd aan die toeneem en oorweeg nou stappe om teen die Departement van Basiese Onderwys (DBO) op te tree. Die ontevredenheid spruit uit die…

Swaar reën beïnvloed toerisme

Die ongekende reënweer het veroorsaak dat minstens vier van die Krugerwildtuin se kampe gesluit moes word. ’n SanParke woordvoerder het gesê die swaar reën het vloede tot gevolg, wat die…

Eskom ‘n blywende probleem

Alhoewel Eskom sy kragafsnyings oral oor die land vanaf tienuur verlede Donderdag nag weer kon ophef bly volhoubare kraglewering steeds kritiek en blootgestel aan wisselende omstandighede. Volgens Eskom woordvoerders ondervind…

Afrika wisselkoers gly

Die wisselkoers van Afrika se geldeenhede is buitengewoon kwesbaar teen internasionale geld van Eerste Wêreld lande. Die grootste rede is omdat die swart kontinent hoofsaaklik staatmaak op die uitvoere van…

Nie meer verdwaal nie!

Die wêreldbekende vervaardiger van gloeilampe, Philips, het ‘n nuwe produk bekend gestel wat verskeie unieke eienskappe het. Dit is ‘n intelligente ligstelsel wat by winkelsentrums gebruik kan word waarby die…

rolex replicas for sale