Krim stem vir Rusland
Die meerderheid parlementslede in Krim het hul stem ten gunste van aansluiting by Rusland uitgebring te midde van voortdurende pogings uit die Weste om die spanning te verhoog in die…
Die meerderheid parlementslede in Krim het hul stem ten gunste van aansluiting by Rusland uitgebring te midde van voortdurende pogings uit die Weste om die spanning te verhoog in die…
Die optrede van die Ugandese regering om standpunt in te neem teen homoseksualiteit in sy land het daartoe gelei dat die Sweedse regering sy finansiële steun aan dié land onttrek…
Die Minister van Buitelandse Sake in Estonië het bevestig dat die opname van sy gesprek met die Europese Unie (EU) se hoof van buitelandse beleid, Catherine Ashton, wel outentiek is. Urmas Paet…
Die Russiese president, Wladimir Poetin is vir die Nobelprys vir Vrede benoem. Die aankondiging is deur die voorsitter van die Nobel Instituut in Oslo, Geir Lundestad, gemaak. Die jaar se…
Behalwe om te kla of woedend te word oor die "Wet of die Herverdeling van Grond" wat nou goedgekeur is, wat kan ons doen aan die saak? Die Landbank sloer…
Bewerings wat deur verskeie instansies gemaak is dat die Pippie se Gesiggie-fonds wanaangewend word, sou deur die Valke ondersoek word. Na weke van stilte, het die Valke glo aangekondig dat…
Die sesessie-beweging in Amerika kry stoom hoofsaaklik as gevolg van die frustrasie oor ‘n groeiende federale regering wat uit beheer is. ‘n Aantal konserwatiewe, landelike Amerikaners praat al hoe meer…
Verlede Woensdag is die ANC president, Jacob Zuma, wéér uitgejou en selfs getart toe sy naam genoem is in die FNB stadion waar die Bafana’s wéér ’n wedstryd verloor het…
Om die fyner kunsies van die liberaliste te verstaan, moet jy dikwels vir ’n oomblik fyn luister na wat gesê word, en moet jy dan nog fyner kyk om te…
Nog ‘n Majubafees is agter die rug, en kan ons weer soos gewoonweg aangaan met ons lewens. Die Ruwe SA se uiters sirkusagtige verkiesing is om die draai. Hierdie bose…
Nuutste kommentaar