ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 5, 2014

Sit jou voet neer!

Suid-Afrika se poging om van die Oscar Pistorius saak ‘n OJ Simpson ding te maak is genoeg om selfs die mees skaamtelose mense se wangetjies skarlaken te verkleur. Blykbaar sal…

Robot-vliegtuie eis Al-Kaïda lewens

Uit Jemen word berig dat vier lede van die Al-Kaïda terroriste gedood is toe robot vliegtuie van die VSA twee missiele afgevuur het op ’n Al-Kaïda voertuig wat oppad was…

EFF ondersteuner val dood neer

Terwyl die ondersteuners van Julius Malema se EFF rondgedans en gespring het op Kerkplein in Pretoria waar dié party die hof genader het oor die betaling van R600,000 vir deelname…

Oekraïne en Frankryk praat

Samesprekings is gevoer tussen die Frankryk se minister van Buitelandse Sake, Laurent Fabius, en die tussentydse minister van Buitelandse Sake van die Oekraïne, minister Andriy Deshchytsya oor die sogenaamde krisis…

SAR benodig nog soldate

Die Verenigde Nasies (VN) se woordvoerder sê dit is nodig dat nog sowat 12,000 soldate in die oorlog geteisterde Sentraal-Afrika Republiek (SAR) ontplooi om die geweld in die land teen…

Boer vat ministers hof toe oor mynwetgewing

‘n Oos-Transvaalse boer, mnr. Werner Weber van Piet Retief, wil blykbaar die hooggeregshof nader vir ‘n verklarende bevel om die staat te dwing om hom te vergoed vir verliese gely,…

Lyk uit wrak gehaal

Die lewelose liggaam van mev. Meisie van Tonder(56) wat by ’n laagwaterbrug by De Kroonspruit naby Brits deur ’n sterk stroom water meegesleur is, is gevind en uit die motorwrak…

Cholera eis lewens in Namibië

In die buurstaat Namibië het sowat 20 mense reeds die lewe gelaat weens cholera, en 550 gevalle is aangemeld, maar die owerheid sê die aangeleentheid is onder beheer. Die uitbreking…

Waarheen vlieg SAL se geld?

Die geld wat deur die SA Lugdiens (SAL) vermors is, het van R4 miljoen in die vorige boekjaar, tot bykans R20 miljoen in die nuwe boekjaar vermeerder. Asof dit nie…

Soldate se belasting agterstallig

Na raming is byna 5,000 soldate van die Weermag se belasting agterstallig en gaan maatreëls toegepas word om dit onverwyld in te vorder. Die agterstallige bedrae moes in een aftrekking…

Honderde polisie wapens raak weg

Die polisie verloor gemiddeld 2,000 wapens elke jaar, en het in die afgelope vyf jaar reeds meer as 10,000 vuurwapens verloor. Die skrikwekkende erkenning is in die parlement gedoen deur…

Noord-Kaap boere is verlig

Toe die Noord-Kaapse boere die vrag veevoer aflaai van die vyf treintrokke, was hulle verlig en dankbaar vir die uitkoms. Asof hulle ryklik geseën moet word, het swaar onweerswolke dieselfde…

Sies, dit is vieslik

Die reaksie van mense van Botrivier, in die Wes-Kaap, was een van uiterste skok toe ’n bobbejaan verlede week in die openbaar op die dorp geslag is. Een inwoner het…

Skaliegas sal speelveld verander

Edna Molewa, die Minister van Water en Omgewingsake sê die ontginning van skaliegas sal die speelveld vir die land verander, maar die impak van die omgewing moet deurlopend in berekening…

Afrikaans in howe afgeskeep

Dit blyk dat Afrikaans in die howe geminag word deur talle mense wat veronderstel is om ’n tolk te wees wat behoorlike diens lewer. Dit is opvallend dat ’n groot…

Stemmers word al minder

Die totale aantal mense wat stemgeregtig is, en hulle stem tydens verkiesings uitbring, verminder elke keer met ’n verkiesing wat gehou word. Dit is die bevinding van die Suid-Afrikaanse Instituut…

Vrou sterf in watervloed

Mnr. Ben van Tonder het nog enkele woorde met sy vrou gepraat, toe is haar selfoon stil en dit was die laaste keer dat hy met haar kon praat. Sy…

Riverdance

http://www.youtube.com/watch?v=u_jTujiRdi8   Riverdance is ‘n teatervertoning wat uit tradisionele Ierse volksdanse saamgestel is. Ierse volkdanse is bekend vir hulle vinnige voetwerk waartydens die arms grootliks stil langs die sye gehou…

Stel almal op die proef!

“Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê…