Daily Archives: March 3, 2014

Verdediging – uitkoms is in sig

Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê sy is nie bekommerd oor die huidige klaaglike stand van die verdedigingsbegroting nie, want uitkoms is in sig. Tydens ‘n mediakonferensie op die Waterkloof-lugmagbasis in…

Egpaar ontdek goue munte

‘n Egpaar in Noord-Kalifornië wat met hulle hond op hulle eiendom gestap het, het ‘n groot bonanza gekry toe hulle op $10 miljoen se goue muntstukke wat in ’n puik toestand…

Ysland se visie inspireer

Deur selfonderhoudende plase, besighede en inisiatiewe om die meeste uit hulle natuurlike bronne te tap, het Ysland nou die moontlikheid om ‘n selfondersteunende nasie te word, waarvan ander kan leer. Ysland…

Fillipynse boere slegter af met GM sade

Tien jaar gelede het die regering van die Filippyne die land se eerste geneties gemanipuleerde (GM) sade goedgekeur en vandag gaan dit baie slegter met hulle as voorheen. In ‘n…

Boer en gesin dood in plaasaanval

’n Boer (72) van Richmond in Natal is saam met sy 65-jarige vrou en hul 33-jarige seun dood in ’n plaasaanval nadat hulle woonhuis aan die brand gesteek is. Hulle…

Clive Derby-Lewis aanval

In ’n persverklaring wat uitgereik is, is die aanval op mnr. Clive derby-Lewis en Janus Walus, weer skerp onder die soeklig geplaas. Die Vryburger het die persverklaring vrylik vertaal en…

ANC Landbou-begroting skeep blanke boere af

Die ANC se minister van finansies, Pravin Gordhan het in sy begrotingsrede R7 miljard bewillig om bykans 35,000 bestaansboere en 54,500 kleinboere te help. Die geld is voorwaardelik aan die…

Seun in hegtenis geneem

Herman Pienaar en sy vrou, Christine, wie se lyke in hulle woonhuis in Valhalla gevind is, se seun Herman jr., is in hegtenis geneem in die Boksburg omgewing nadat hy…

Vermoorde egpaar se lyke gevind

’n Bejaarde egpaar van Valhalla, Pretoria, Herman en Christine Pienaar, se lewelose liggame is in hulle woonhuis gevind nadat ’n bediende aanvanklik nie antwoord kon kry by die huis nie….

Bio-Merkers wat gesondheid uitwys

In Finland en Estland het wetenskaplike navorsers vier bio-merkers ontdek wat gesamentlik kan aandui wat gesonde mense se risiko is om binne sowat vyfjaar te sterf. Na wat berig word…

Droogtebestande mielies ontwikkel

Geneties aangepaste mielies (GM) sal binne drie jaar in Suid-Afrika beskikbaar wees om geplant te word. Dit gaan die aantal hektaar waarop GM-gewasse geplant word, drasties vermeerder, want tot hede…

McBride in toppos aangestel

Die omstrede Robert McBride sal vanaf 3 Maart 2014 amptelik die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoek-direktoraat (Opod) wees, het Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, aangekondig. Mthethwa se woordvoerder, het…

Opposisieleier onder huisarres

In Rusland het die hof die land se opposisieleier, Alexei Navalny, onder huisarres geplaas en hom ook verbied om die internet te gebruik. Hy mag ook onder geen omstandighede besoekers…

Man kritiek na aanval

’n Man wat sy dogter by die De La Salle Holy Cross College in Linden, Johannesburg na skool wou gaan oplaai, is deur aanvallers drie skote geskiet en van R40,000…

Vermeende blanke veedief glo vasgevat

Die lang wag om die hofuitspraak aan te hoor het begin toe die streeklanddros ’n welbekende veespekulant van die Oos-Vrystaat met die eerste 15 aanklagte teen hom, begin het. Streeklanddros…

MediClinic bou groot hospitaal

In Kimberley heer ’n stille opgewondenheid met die aanskoue van die vordering wat gemaak word met die bouwerk aan MediClinic se vyfde grootste hospitaal wat daar in die Noord-Kaap opgerig…

Tien bedrieërs toegesluit

Uit Bloemfontein word berig dat tien voormalige munisipale amptenare nou agter tralies sit na ’n bedrieëry met sowat R16,5 miljoen. Givency Hoffman, die voormalige assistent van Mojalefa Matlole, wat as…

Nog ‘n "heil Hitler" gebeurtenis

Dit is nie net in Potchefstroom waar die storms losbars oor die Hitler groet nie! Uit die Poolse stad, Warschau word verneem dat die premier van die land, Donald Tusk,…

Staat sal die geld vind

Gugile Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, meen die staat sal wel die miljarde Rand vind om die grondeise af te handel. gesê. Die uitlating is gemaak deur…

Kerry en Pandor praat oor Uganda

Die Ugandese regering het onlangs wetgewing aanvaar en goedgekeur wat aandui dat ’n sterk standpunt inneem word deur die regering oor homoseksuele gedrag in die land. Dit het ’n storm…

Nog tifoon slagoffers gevind

Na sowat vyf maande sedert die tifoon Haiyan sy verwoestende werk in die Fillipynse eilande verrig het, word daar nog steeds lyke onder wrakke en rommel gevind. Met die herbou…

Romanz groet die musiekbedryf.

Die mannekwartet, Romanz ontbind aangesien die groep se vier lede nou op hulle studies en individuele loopbane wil begin fokus. Hulle het reeds hulle laaste konsert as groep gehou. André…

Sinkgate aan die Wes-Rand

Twee reuse-sinkgate het op paaie aan die Wes-Rand ingeval. Wiekus Myburgh, bestuurder van nooddienste by die Westelike Distriksraad het gesê een sinkgat het langs en gedeeltelik onder die R500 tussen…

Regter Kriegler sê RDK sloer

Regter Johann Kriegler sê die Regterlike Dienskommissie (RDK) laat Suid-Afrikaners in die steek deur jare te sloer om dissiplinêre ondersoeke teen regters af te handel.  Die eerbaarheid van die regbank…

Grondeise – prosedure moet verander

President Jacob Zuma is van mening dat Wetgewing nou voorberei moet word om dit vir grondeisers makliker te maak om grond te eis. Volgens Zuma is die huidige stelsel so…

Ma van vyf vermoor

Die familie van ’n vrou in Klerksdorp is op Valentynsdag met ’n stuk yster doodgeslaan is, is uiter geskok en getraumatiseer en sê sy het nie verdien om op so…

Beeste lewendig opgekap

As ’n boer die oggend op sy plaas rond beweeg om na alles om te sien, en hy vind slegs die velle, kop en pote van sy drie stoetbulle wat…

Betogers eis polisie afdankings

Hierdie keer het betogers ’n nuwe rede gevind om te betoog, want hulle voel onveilig  omdat die polisie nie hulle werk doen nie, en daarom eis hulle die bevelvoerder van…

Werkers in VSA bestraal

’n Lekkasie in houers wat kernafval berg in onderaardse kernkrag stoor in Nieu-Mexiko het daartoe gelei dat 13 werkers positief getoets is aan bestraling Dit is sovêr bekend die eerste…

Gordhan klap na politici

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê populistiese slagspreuke en beloftes wat nie realisties is nie, kan nie die boustene wees van ’n gesonde ekonomie nie. Die oorveeg is uitgedeel…

Geen salaris vir onderwysers

Vakbonde en onderwysers was woedend toe hulle lede, wat as tydelike onderwysers aangestel is, weereens sonder ’n salaris moes klaarkom nadat hulle ook nie vergoeding ontvang het vir Januarie nie….

Slagting duur voort in Sirië

Uit Beiroet word berig dat meer as 3,300 mense reeds sedert Januarie vanjaar in gevegte omgekom het wat gevoer is tussen rebelle en Siriese regeringsmagte. Die rebelle is in hewige…

Besembossie / Otterbush / River star / Gomphostigma virgatum

Hierdie plant het darem besondere name want dit is ’n besondere plant. Dit is ’n immergroen, meerjarige silwergrys struik. Gomphostigma virgatum is uit die familie Loganiaceae. Die name Gomphostigma kom…

Rampokkersindikaat se prokureur loop

Die 17 lede van die Msimango-sindikaat wat teregstaan op aanklagte van rampokkery, goudsmokkelary, bedrog en geldwassery van R10 miiljoen is hulle regspan kwyt omdat hulle hom nie kan betaal nie….

Motor rubriek – Aston Martin Vanquish Volante

Wanneer aan Aston Martin gedink word gaan die gedagtes onwillekeurig na die dae toe James Bond op almal se lippe was. Die jongste in die Aston Martin reeks is die…

SABC advertensie afstootlik

Honderde onderwysers is suur en ongelukkig oor ’n advertensie wat deur die SABC se verskillende radio senders uitgesaai word wat daarop mik om jong skoolmeisies te waarsku teen diegene wat…

Hospitale sonder toiletpapier, maar wel slange

Dit gaan al hoe slegter by hospitale. Pasiënte in die Vrystaatse Psigiatriese Kompleks (PSK) in Bloemfontein lewe in vrees vir slange wat die kamers inseil omdat die gras nooit gesny word…

Bedrogklagte – dokter kry hospitaal aanstelling

Terwyl alles gedoen is om ‘n eerbare en briljante medikus soos dr. Wouter Basson te vervolg, tree niemand nog op teen ‘n mediese dokter wat hom as spesialis voordoen, terwyl hy nie…

Rusland waarsku leier van Oekraïne.

Rusland het by monde van die Speaker van die laer huis, Sergey Naryshkin, die selfaangestelde president van die Oekraïne, Aleksandr Turchinov, gewaarsku dat indien hy geweld teen die suid-oostelike inwoners van die…

Lyk die nuwe demokrasie so?

ANC raadslede van Kaapstad het hulle wangedra deur op meubels rond te dans tydens ’n raadsvergadering van die stad. Hulle het ook dokumente wat voorgelê is vir die vergadering, rond…

Terroriste martel Ouma en kleinkind.

‘n Ouma en haar sesjarige kleindogter ontvang sielkundige berading nadat terroriste hulle in hul woonstel in Louis Trichardt aangerand en gemartel het. Petro Weyers (66) is so hard op haar oë geslaan…

Bitcoin wisselbeurs, Mt.Gox, in likwidasie

Mt.Gox, die geldwisselbeurs, vir die kripto-geldstelsel, bitcoin, het Vrydag in Japan aansoek gedoen vir likwidasie-beskerming nadat dit vir die afgelope twee weke opgehou het om sake te bedryf. Die hoofuitvoerende…

Chancellor House verkoop Hitachi belang

Hitachi Power Africa het Vrydag bekend gemaak dat Chancellor House, die beleggingsarm van die ANC, hulle 25% belang in Hitachi Power Africa aan Hitachi Power Energy Europe verkoop het. Die…

Baie geld vir basiese dienste

Afhangende van die beplanning en deeglike uitvoering om basiese dienste te verbeter in die volgende drie jaar, kan verbruikers te wagte wees dat daar wel ’n verbetering kan intree. Beskikbaarheid…

Papegaai wys moordenaar

Vir dae het die polisie in Agra, Indië rond geskarrel om leidrade te vind vir die raaiselagtige moord op ’n vrou tot die papegaai die moordenaar uitgewys het. Neelam Sharma…

Teenmiddel vir heroïen verslaafdes

Die stygende sterftes weens die gebruik van dwelms, en in besonder weens heroïen of kragtige pynstillers, het die Amerikaanse regering, in samewerking met klinieke begin werk aan ’n doeltreffende teenmiddel…

Nuwe ambulanse bring besparing

Die operasionele bestuurder van die Sentraal Transvaalse nooddienste het bekend gemaak dat die ultra-moderne ambulanse wat aangekoop is, dié instansie gedurende die afgelope drie maande reeds R12 miljoen bespaar het….

Petrolprys skok

Die departement van energie het op 28 Februarie bekend gemaak dat die prys op alle oktaan petrol in die binneland vanaf 5 Maart gaan verhoog met 36c per liter. Dit…

Januarie handelsbalans wek kommer

Ekonome het ‘n negatiewe handelsbalans vir Januarie 2014 van ongeveer R10-miljard verwag en nie die R17-miljard wat deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op Vrydag, 28 Februarie, bekend gemaak is nie….

Kredietburo’s moet swartlysname verwyder

Die vereistes vir die verwydering van name wat by Kredietburo’s gelys is, is op 27 Februarie 2014 in die Staatskoerant gepubliseer. Die kennisgewing sal in werking tree op 1 April…