ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: February 2014

Minister moet betaal

In die Hooggeregshof van Pietermaritzburg het regters Piet Bezuidenhout  en Rashid Vahed bevind dat die vrou ’n geldige eis het en dat die Minister van Polisie verantwoordelik gehou word om…

Klag teen Bosveld Phosphates

Die kunsmisreus Bosveld Phosphates in Phalaborwa word glo deur SanParke aangevat en is ’n strafregtelike klag teen die maatskappy gelê nadat miljoene liter vloeibare kunsmis na bewering op een of…

Hidroëlektriese skemas vir Oranjerivier

Sowat ses hidroëlektriese skemas vir ontwikkeling in die Oranjerivier word beplan, wat ’n gesamentlike kragopwekking van 100 MW kan meebring, waarvan 90 MW binnelands aangewend sal word en 10 MW sal…

Grondeise – DA is soos ANC

Nadat dit bekend geword het dat die DA van Helen Zille hul steun toegesê het aan die heropening van grondeise in Suid-Afrika, is hulle wyd gekritiseer. Landbouleiers meen die heropening…

Nog kernkragsentrales kom

Dit is die regering se beleid om die kragvoorsiening van die land verder uit te brei met ondermeer nog ’n kernkragsentrale. Pres. Zuma het in sy staatsrede verwys daarna en…

Twee Waterkloof-vier terug tronk toe

Twee van die Waterkloof-vier, Christoff Becker en Frikkie du Preez is Sondag weer terug tronk toe nadat beeldmateriaal glo beskikbaar geraak het wat aandui hoe hulle met sterk drank ’n…

Eersdaags regulasies oor skaliegas

Sodra die regulasies vir eksplorasie na skaliegas in die Karoo gepubliseer is, sal die moratorium op skalie-eksplorasie waarskynlik opgehef word. Op die jaarlikse mynbou-indaba het die minister van Minerale Hulpbronne,…

Twee kapers vasgevat

Die vermeende kapers wat mnr. Deon Burger van Boksburg geskiet het by die oprit van sy huis, het in die hof verskyn nadat hulle deur omstanders voorgekeer is toe hulle…

Agang deur mense in SA gefinansier

Dr. Mam­phela Ramphele, leier van Agang SA, het gesê dat die party deur die mense van Suid-Afrika gefinansier word. Volgens haar het  Nathan “Natie” Kirsh, ’n Suid-Afrikaner in die buiteland haar glo…

Bybeltjie Nr. 22 – Dawid en Jonathan

Maats, hier is tannie Rhona se storie waarna julle mooi moet luister, want dit gaan oor twee vriende Dawid en Jonathan.   Http://youtu.be/P0PXqLMZqnI  

Selfhelp grassnyer

Volgens EcoMow Technologies het hulle reeds ‘n prototipe stadium bereik met ‘n grassnyer wat homself bestuur en sy eie energie opwek. Die EcoMow-grassnyer maak van Google Map gebruik met die…

Die Rebellie van 1914

Hier is ‘n spesiale uitnodiging aan volksgenote: Vertelling van die geskiedenis deur mnr. Andries Breytenbach ·        Waarom die rebellie in 1914? ·        Wie was die hoofrolspelers? ·        Wat beteken die…

Padwoedevoorval dood motorfietsryer

Douglas Pearce (39), is verlede Vrydagoggend in ’n padwoedevoorval in Randburg wes van Johannesburg van agter deur ’n mede-padgebruiker doodgeskiet. Pearce het omstreeks 07:00 op sy oranje Kawa­saki Ninja ZX-10R deur…

Vlieëniers vies vir minister.

Nie net was senior vlieëniers ontstoke oor Malusi Gigaba, minister van Openbare Ondernemings se vlieëniersuniform wat hy tydens die parlementsopneing gedra het nie, maar sy lomp poging tot ‘n skewe…

Elektrisiëns bring R1miljoen besparing

Die oorspronklikheid van drie munisipale elektrisiëns het hul werkgewer meer as R1miljoen bespaar. Die drie, Corné Young, Awie Terblanche en Lourens Pienaar, het ’n afsluitingskakelaar wat met afstandbeheer werk, self…

Negejarige seun is familie se held

’n Negejarige seun van Bloemfontein is sy gesin se held nadat hy blitsig hulp gekry het toe sy ma ernstig aangerand is in hul huis in Genl. De Wetuitbreiding. Zita Smit…

Majuba – Verkenners bly bewaringsbewus

Die Utrecht en Newcastle Verkenners het op Saterdag 8 Feb 2014 die ossewa wat op Majubaberg buite gestaan het in die HS van Blerk saal ingeskuif. Die Paardekraal Verkenners wat…

Minister sê waterkrisis is opgelos!

Hoewel die minister van Waterwese, Edna Molewa, sê dat die waterkrisis opgelos is, verskil meer as 60,000 Bloemfonteiners van woonbuurte soos Pellissier, Lourierpark, dele van Universitas (ook die Universiteit van die…

Dubbele tragedie tref gesin

Die middag voordat hy selfmoord gepleeg het, het ’n matriekleerling aan die private skool St. Alban’s College nog met ’n beroepsberader gepraat. Hy het dit oorweeg om volgende jaar vir…

Motor rubriek – Honda Civic Type R

Honda is ’n bekende gesig in die motor wêreld en selfs op die renbaan het hy homself bewys. Ons dink aan F1 motorsport waar Honda dit self al keer op…

Goudvisplant / Columnea banksii

Hierdie ongewone pragtige plant is in die familie Gesneriaceae en daar is duisende spesies endemies aan die tropiese Amerikas en die Karibiese eilande. Die plant is vernoem na Fabio Colonna,…

Withuis frons oor selfies

Amptenare van die Withuis het gefrons oor die gedrag van Franse joernaliste wat tydens die besoek van pres. François Hollande aan die Amerikaanse presidentswoning selfies in die Oval Office geneem…

Vrou kry ses jaar tronkstraf.

Onder druk van haar werklose man, het ‘n vrou van Bloemfontein R1,7 miljoen in drie jaar van werkgewer gesteel. Percerett (Pikkie) Pennells (45), ’n kredietbestuurder van SA Truck Bodies in…

Kommer oor taal en wiskundige vaardighede

Daar moet dringend gekyk word om die ernstige tekortkominge in die taal – en wiskundige vaardighede van leerders in 2013 se jaarlikse nasionale assesseringvraestelle (ANA’s) die hoof te bied. Die…

Selfoontarief verlaging uitgestel

Icasa, die Suid-Afrikaanse kommunikasie outoriteit, se beplande afdwinging van laer selfoontariewe wat op 1 Maart 2014 moes begin is uitgestel, waarskynlik tot 1 Mei. Die beplande tariefverlaging van 50% wat…

Sakedvergoeding teen vakbond ingestel

Die vakbond, Amcu, met sy ongeveer 80 000 lede, gaan deur Amplats (Anglo American Platinum) gedagvaar word vir R591-miljoen se skade wat hulle veroorsaak het sedert hulle op 23 Januarie met…

Hoër rentekoerse is dwaasheid

Die hoof-ekonoom van Investec, Prof. Brian Kantor, het gesê dat die verhoging van rentekoerse deur die SARB om die rand te versterk en inflasie te bekamp sinneloos is. Hy het…

Oscar Pistorius betaal eiser se regskoste

Oscar Pistorius het sowat R150,000 van die regskoste van Cassidy Taylor-Memmory betaal, die student teen wie hy ‘n paar jaar gelede ‘n skadevergoedingseis ingestel het. Die bedrag is skynbaar vir…

Man herstel van mensvreter byt.

Edwin Boucher (49), ‘n veiligheidswag van Bredasdorp se ken en neus is die naweek in twee operasies herstel nadat ’n inbreker sy tande in die man se ken en neus…

België aanvaar genadedood

In ’n bitsige en vurige debat het die Belgiese parlement met ’n meerderheid van stemme besluit om die eerste land te word wat genadedood vir terminaal siek kinders van enige…

NG Kerk erf R27 miljoen

Wyle mnr. Koot Cloete, voorheen van die plaas Sanddrif in die Prieska distrik, het sy plaas aan die NG Kerk bemaak. Volgens ’n woordvoerder van die Kerk, is dit die…

Boer maak ‘n slim plan

Die jare lange stryd om jakkalse weg te hou wanneer die merinoskape lam, het menige boer hoofbrekens besorg, tot een man die antwoord daarop gevind het. Mnr. Johan van Vuuren…

3L Zuma – sukses met korrupsie

Pres. Zuma het homself en die regering op die skouer geklop oor die sukses wat bereik is met die bekamping van korrupsie. Die gewraakte uitlating het die Cope opposisieparty skerp…

Betogings is apartheid se skuld

Die probleme wat in die land ondervind word, is as gevolg van apartheid, en die betogings wat die land teister oor vieslike water en ontevredenheid oor dienslewering, is ook apartheid…

Sanral skandes word verswyg

Dit wil lyk of Sanral se gruwelike foute stil gehou word vir die media. Dit is die mening van ’n motoris se naasbestaande wat ’n rekening van Sanral ontvang het…

Dankie Heer vir die reën

Met kaalvoete en ’n kortbroek het mnr. Japie van Wyk sy dankgebed in ’n stroom water gedoen op sy plaas Donkerbos in die Vanzylsrus distrik waar die droogte hulle vir…

Korkie steeds in aanhouding

Vertroulike inligting wat vrygestel is uit Aden, bevestig dat Pierre Korkie lewend is, maar dat sy gesondheid blykbaar nie baie goed is nie. Pierre se aanhouding deur terroriste het opspraak…

Verkragter vasgevat

Die dame van Irene wat gereeld met haar vier honde gaan stap, en verlede week deur 200 mense gesoek is, is verkrag deur ’n swarte wat intussen in hegtenis geneem…

Hapie is oorlede

Mnr. Hapie van Straaten van Brandfort, wat ure in pyn verkeer omdat die nooddienste nie opgedaag het nie, is in die Nasionale hospitaal in Bloemfontein oorlede. Hapie het sy heup…

Sanral steeds sukkelend

Dit is nou bykans drie maande sedert die omstrede e-tol inwerking getree het en alles dui daarop dat Sanral steeds sukkelend is om die stelsel behoorlik toe te pas. Outa…

Man ontvlug sy kapers

Toe hy laataand met sy wit Mercedes-Benz stasiewa in die oprit van sy huis in Heldervue, Somerset-Wes was, het drie gewapende skurke en ’n swart vrou, onverwags te voorskyn gekom…

Reserwebank word bekyk

Twee vasbeslote vegters in belang van hulle kliënte, is steeds nie tevrede met die uitkoms van Realcor se likwidasie en die verkoop van die Bloubergstrand hotel nie. Die twee Trustees,…

NG Kerk wil duisende jeuglede betrek

Twee jeugkampe wat deur die NG Kerk beplan word, is so opgestel dat hulle hopelik 20,000 tieners sal lok “om die jonger generasie in die kerk te inspireer”. Dit is…

Boere help hulleself

Die regering se weiering om boere in drooggeteisterde gebiede te ondersteun, het mede landbouers verplig om self in te spring en hulle hulp aan te bied sodat produktiewe boere op…

Nudiste-strand vir Natal

Die sogenaamde Nudiste Vereniging het ene John Skene versoek om as inwoner van Natal, die wiel aan die rol te kry sodat ’n strand vir nudiste beskikbaar gestel kan word…

Julius gáán parlement toe!

Ondersteuners van die radikale EFF van Julius Malema sê hulle sal die geldjies bymekaar maak om te verseker dat hulle leier nie finaal bankrot verklaar word nie, en wel in…

Belediging kos man tronkstraf

In Beiroet is ’n Libanees twee maande tronk toe gestuur nadat hy die stoute skoene aangetrek het om die president van Libanon, Michel Sleiman op die sosiale netwerk van Twitter…

Schumacher – longontsteking genees

Michael Schumacher het ’n ernstige terugslag met sy gesondheid gehad nadat dokters vasgestel het dat hy intussen ook longinfeksie opgedoen het in die hospitaal waar hy behandel word. ’n Franse…

FN maak strategie bekend

Die nuut gestigte Front Nasionaal politieke party het op ‘n openbare vergadering in Capital Park, Pretoria hulle verkiesingstrategie aan die publiek bekend gemaak. Die party-leiers, wat elkeen ‘n beurt gehad…