Die Rebellie van 1914

Hier is ‘n spesiale uitnodiging aan volksgenote:

Vertelling van die geskiedenis deur mnr. Andries Breytenbach

·        Waarom die rebellie in 1914?

·        Wie was die hoofrolspelers?

·        Wat beteken die herdenking daarvan vir ons vryheidstryd vandag?

 

Vrydag, 21 Februarie 2014 om 19:00 by die Willie Marais Afrikanersentrum, Pretoria

·        Kuier saam met mede-strydgenote

·        Sing saam Afrikaanse en volksliedere

·        Heerlike ete

Slegs R50 per persoon

Bring die kinders en jongmense saam!

Navrae en bespreking:

Mnr Johannes van den Berg, (012) 335-8523