Betrekkings Vakant

MJR Trading het ’n pos beskikbaar vir ’n opspoorder/agent. Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees. Die kandidaat moet ook oor eie vervoer beskik en bereid wees om in Pretoria en die Oos-Rand te werk. ’n Eie telefoon is ook ’n noodsaaklikheid. Sodra opleiding voltooi is, sal daar van die persoon verwag word om by die Vereeniging van Skuldinvorderaars te registreer.

MJR Trading is in Randfontein gebaseer en belangstellendes kan vir Luitha Janse van Vuuren skakel by 011 692 4242 of faks 086 550 1839. Verder kan navrae ook aan [email protected] gerig word.