Betrekkings Beskikbaar

Pieter Smit van Phumelela Infrastructure het ’n pos beskikbaar vir ’n Ontvangs- en Administrasieklerk in Hennopspark, Verwoerdburg.

Die pos is onmiddellik beskikbaar en werksure is Maandag tot Vrydag van 7:30 tot 16:30.

Pieter kan gekontak word by [email protected] of by 012 653 8401.