Betrekking gevra

Neels Meyer is op soek na ’n betrekking as ’n plaasbestuurder. Hy is op die oomblik werksaam by ’n hoenderboerdery, maar sy kontak verstryk eersdaags. Neels het ook ervaring in vee- en saaiboerdery. Hy is ook op soek na behuising vir sy gesin. Produktiwiteit en integriteit is belangrik vir hom. Neels is tans werksaam in die Krugersdorp omgewing.

Hy kan gekontak word by [email protected] of op sy loopfoon by 084 512 4948.