ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 24, 2014

Majubadag – Feestyd op Majuba

Geagte Volksgenoot MAJUBA 2014 Die laaste week het aangebreek voor daar by Majuba saamgetrek word van 28 Februarie – 2 Maart 2014. Heelwat navrae word ontvang oor die beste roete…

Lekker om apartheid te blameer.

Stan Mathabatha, premier van Noord-Transvaal sê die tekort aan huise en werk, die swak gesondheidstelsel en tekort­kominge in die onderwys is apartheid se skuld. Volgens hom het apartheid ’n voetspoor…

Prokureurs – tariewe ingeperk

Dit is ongrondwetlik en verkeerd vir prokureurs om hul kliënte meer te vra as dit waarvoor die Wet op Gebeurlikheidsgeld voorsiening maak, selfs al het die kliënt ingestem daartoe. Die…

Miljarde Rand vir arm studente

Diane Parker, waarnemende adjunkdirekteur-generaal van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, het in die parlement gesê die land se universiteite gaan vanjaar meer as ’n miljoen ingeskrewe studente hê…

Verkeerdstellende aksie sal lank bly

Die sogenaamde “Regstellende aksie” se rakleeftyd is nog lank nie verby nie, het pres. Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering gesê. In antwoord op dr. Pieter Mulder, VF+-leier, wat gesê…

Puk-wuif gesien as Nazi-saluut.

‘n Verspotte liedjie op begeleiding van ‘n trom wat met handgebare gepaard gaan wat baie aan die Kiwi’s se haka lyk voor ‘n rugbywedstryd, is in Naspers se koerante tot so ‘n…

Geskiedkundige skat vir Oorlogsmuseum

Meubels afkomstig uit die raadskamer waar samesprekings destyds gevoer is om die Tweede Vryheidsoorlog te probeer verhoed, is die Oorlogsmuseum in Bloemfontein se nuutste toevoeging. Die meubels het 115 jaar lank in…

Miljarde na trustfonds vir skaliegas

Ernest Pringle, president van Agri Oos-Kaap het gesê dat voor die eerste boor die Karoo-aarde vir skaliegas ingestuur word, moet ’n trustfonds met minstens R3miljard daarin eers op die been…

Wapenskandaal – inligting in camera aangehoor.

Sekere sensitiewe inligting oor die vlootfregatte se aankoopproses kan moontlik hierdie week in camera voor die Seriti-kommissie aangehoor word, as dr. Richard Young sonder meer toegelaat gaan word om ’n Krygkor-getuie te…

Wondermiddel vir kopluise is gif

‘n Middel wat as ‘n wonderkuur vir kopluise aan ouers verkoop word, Beatle juice, bevat ‘n plaagbestryder wat in landbou gebruik word en is uiters giftig. Hierdie waarskuwing kom van…

SAR deur internasionale gemeenskap versaak.

Tensy die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en Afrika-lande ingryp, staar tienduisende van hoofsaaklik die Moslem-inwoners in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) die gevaar om ook afgemaai te word soos wat steeds…

Talle newe-effekte van steroïede

Ongeag al die newe-effekte wat die gebruik van steroïede op die menslike liggaam kan hê, gee ouers en afrigters vir kinders hierdie middel net sodat hulle beter in sport kan presteer….

Duisende van Korrektiewe Dienste aangekla

Gedurende die finansiële jaar vir die tydperk 2012 tot 2013 is meer as 3,000 beamptes van Korrektiewe Dienste aangekla vir een of ander misdryf. ’n Woordvoerder van Korrektiewe Dienste het…

klein bybeltjie – Lasarus

Maatjies, hier is tannie Rhona se Bybelstorie oor Lasarus Lekker luister   http://youtu.be/Cwq1tPHrt4k    

Die swart-politiek woed

Die politiek tussen swartes is besig om in ’n verwoede geveg te ontwikkel, en dit blyk dat die ANC se pogings om Malema te kelder, ’n totale mislukking is. Die…

Bokshandskoene opgeveil

Die handskoene waarmee Mohammed Ali ’n halfeeu gelede sy eerste wêreldtitel verower het, is in die VSA opgeveil vir sowat R9 miljoen. Die onbekende koper het verlede Saterdag die handskoene…

Terroriste kry nog ‘n gyselaar

Uit Jemen word berig dat die Al-Kaïda terroriste nog ’n onskuldige as gyselaar gevange geneem het. Hierdie keer ’n Tsjeggiese dokter wat enkele ure nadat sy in die hoofstad gevange…

Lipstiffieplant / Aeschynanthus radicans

Hierdie plant is een van die ongewone plante wat ons nie maklik sien nie. Die naam, lipstiffie, beskryf die blommetjies pragtig. Aeschynanthus radicans is oorspronklik van Maleisië en verkies ook…

VVK ontken Politici aansprake

In ’n verklaring het die VVK ontken dat daar enige onderhandeling tussen dié struktuur en instansies soos dr.Dan Roodt en die Front Nasionaal was. Die verklaring lui soos volg: Dit…

Protokol die probleem

Suid-Afrika maak die een na die ander blaps wat die land op internasionale gebied in erge verleentheid bring. Suid-Afrika was veronderstel om die gasheer te wees vir 16 lande wat…

Weermag basis in chaos

Die militêre basisse van die Weermag in Sentraal- en Wes-Transvaal is in ’n chaotiese toestand en dringende aandag moet gegee word aan die vervalle toestande. Dit blyk dat die weermag…

Mugabe se groot geskenk

Pres. Robert Mugabe, wat op Vrydag 21 Februarie, sy 90ste verjaardag herdenk, het ’n aangename geskenk ontvang toe ’n welmenende diamanthandelaar van Suid-Afrika besluit het om sy bedra te maak…

Motor rubriek – Ford Mustang

Die eerste Ford Mustang’s het gedurende 1964 die eerste keer op die pad verskyn en sedert daardie tyd het dit ’n bewese rekord verkry as ’n baie gewilde motor. Sommige…

Voorman tree op teen boewe

Mnr. Jeremy Berlyn (34) ’n boer in die Bainsvlei gebied naby Bloemfontein, wat deur 4 gewapende terroriste by sy huis aangeval is, het ter nouer nood aan die dood ontkom…

Frankfort ignoreer hofbevel

Dit blyk asof die munisipaliteit van Frankfort in die Vrystaat, sowel as sy munisipale bestuurder, in die warm water is nadat hulle die  rioolaanleg nie behoorlik onderhou het nie. ’n…

Nuwe stedelike vervoermiddel

Binnekort gaan Kaapstad die eerste plek wees waar ’n nuwe vervoermiddel te vinde gaan wees, miskien as ’n eie vervoermiddel na die werkplek, of as ’n nuwe taxi-model vir die…

Premier, jy moet bedank

Premier Ace Magashule, bedank asseblief, is al wat opposisie lede van die Vrystaat wil hoor want enige ander geluide word verwerp. Dit is die uitlating van ’n Cope woordvoerder oor…

Rekord vir lotery

In New York het iemand, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, met ’n loterykaartjie wat glo in San Francisco gekoop is, die mooi bedrag van R4,5 miljard…

Harvard Universiteit kry miljoene Rand

Kenneth Griffin het as student by die Harvard Universiteit in Massachusetts sy loopbaan afgeskop deur vanuit die koshuis waar hy woonagtig was, beleggingsadvies gegee het. Na hy af studeer het…

Bejaarde SS-wagte gevang

Drie bejaarde mans, onderskeidelik 94, 92 en 88 jaar is in hegtenis geneem in Duitsland nadat die vermoede ontstaan het dat hulle voormalige SS-wagte was by die Auschwitz-konsentrasiekamp. Dit het…

Blanke ANC vas weens bedrog

’n Voormalige sakeman van Pietersburg en bekende ANC ondersteuner, Jacques Nell (47), is in hegtenis geneem en het reeds vlugtig in die hof verskyn op aanklag van bedrog. Nell is…

Pretoria hospitaal sonder water

In die bekende Eugene Marais-hospitaal in Pretoria is daar reeds vir ’n week lank geen water beskikbaar nie omdat konstruksiewerkers ’n hooflyn van watertoevoer beskadig het. Die hospitaalpersoneel ondervind moeite…

Valke soek rowers

In die Bainsvlei omgewing buite Bloemfontein is ’n huisgesin deur vier swartes aangehou met messe en ’n handwapen en is hulle beroof van skootrekenaars, selfone en ’n iPad. Volgens ʼn…

Vreemde skildery duur verkoop

Die berugte Britse straat-kunstenaar, Banksy, wie se ware naam onbekend is, se skildery is in Miami deur ’n onbekende persoon vir R6,3 miljoen op ’n veiling gekoop. Die muurskildery, getiteld…

Renosters word so beveilig

Die ANC regering van Wes-Transvaal het besluit om sowat 14 swartrenoster na Botswana te verskuif ter wille van hulle veiligheid. Die inligting is deur Lesiba Kgwele, ’n woordvoerder van die…

Twee diewe vasgetrap

In Bloemfontein het die Valke twee Nigeriërs vasgevat wat blykbaar gesofistikeerde elektroniese toerusting ter waarde van meer as R1 miljoen en dwelmmiddels in hulle besit gehad het. Die elektroniese toerusting…

Dekaan is ontvoer

Prof. Mohammad Karaan (46), dekaan van Agriwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch is voor sy woonhuis gekaap en na die swart woonbuurt, Khayelitsha ontvoer. Daar is hy deur sy ontvoerders beroof…

Vrou sit vas in solder

Toe ’n bejaarde dame in Australië die trek van wind deur haar huis gevoel het, en alles nagegaan het, kon sy net nog een stap volg, en dit is om…

Motor van die jaar Porsche Cayman S

Jaarliks word die Motor van die Jaar kompetisie aangebied deur Gilde van Suid-Afrikaanse Motorjoernaliste (SAGMJ). Vanjaar het die kompetisie weer plaasgevind en vir die tweede agtereenvolgende jaar het Porsche die…

Cullinan ook in oproer

Die swart woonbuurt buite Cullinan was gister ’n toonbeeld van die chaos wat oproerige swartes kan veroorsaak wanneer hulle ontevrede is oor enige gebeure. Hierdie keer is dit Pakistanse immigrante…

Twee blanke studente geskors

Die optrede van twee studente het aanleiding gegee dat hulle deur die Universiteit van die Vrystaat geskors is en nou nog vervolging op aanklag van roekelose bestuur en aanranding in…

Vliegure moet verminder

Om die sogenaamde “transformasie in die Lugdiens” te bespoedig, word ondersoeke nou gedoen na die moontlikheid om ’n tweede vlak vlieëniers aan te stel, waarvan een kwalifikasie is om die…

Polisiebeampte weer betrap

Linda Afrika-Peters (35), ’n voormalige polisiekaptein van die Misdaad Intelligensie is op aanklag van diefstal skuldig bevind, en toe sy uit die hof stap, word sy weer in hegtenis geneem…

Aanklaer sluk woorde oor Pistorius

Adv. Gerrie Nel, die aanklaer in die Oscar Pistorius saak moes toegee dat aan die hand van forensiese bewyse moet die staat saamstem met Pistorius se weergawe dat hy op sy…

Landbou minister onderpresteer

Die Departement van Landbou was nie in staat om die nodige entstof te voorsien om bek-en-klouseer in die land na behore te bestry toe dit vier jaar gelede ‘n verlies…

Polisie verkla oor afknouery

Frieda Janse van Vuuren sit met haar hande in die hare oor die feit dat sy nie meer weet hoe om haar dogter, Meri (19) teen afknouery en emosionele aftakeling…

SABC verkwis R285 miljoen

Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het in ’n ondersoek bevind dat die SABC tussen 2007 en 2010 tot R285 miljoen onreëlmatig verkwis het. Dié ondersoek is in 2010 begin en is…

Duitsland mag nie terugdeins

Die president van Duitsland, Joachim Gauck, het vandeesweek in ‘n onderhoud met die televisie diens, Deusche Welle, gesê dat die tyd aangebreek het dat Duitsland meer aktief betrokke moet raak…

Spanje se kredietgradering verbeter

Spanje, een van die drie lande in die Europese Unie wat die ergste deur die afgelope ekonomiese krisis getref was, is aan die herstel. Alhoewel die herstel beskeie is het…

Waarskuwing oor boere in Kongo word waar

Volgens AgriSA ondervind die Suid-Afrikaanse boere wat in 2011 oorreed was om in die Republiek van die Kongo te gaan boer meer probleme as wat voorsien was. Minder as ‘n…

rolex replicas for sale