ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 19, 2014

WNNR moet polisie help

’n Ooreenkoms tussen die WNNR en die SAPD is glo bereik wat meebring dat die WNNR op vele terreine behulpsaam sal wees met polisiewerk. Dr. Sibusiso Sibisi, die Uitvoerende hoof…

Ontvoering bring Moot in rep en roer

Die Mootgebied in Pretoria was in rep en roer toe honderde inwoners die berig soos ’n woeste veldbrand versprei het dat ’n 11-jare dogter ontvoer is. Chanté was erg getraumatiseer…

Weermag MIV-vigs sentrum bekyk

Die Amerikaanse Weermag het ’n ooreenkoms aangegaan met die SA Weermag om die Weermag se Vigs-sentrum te verbeter. Dokumente is hierdie week onderteken waarvolgens alle sentrums van die afdeling opgradeer…

Stop die Gupta-suiwelprojek

Die Vrystaatse regering moet nou ’n plan maak en met die waarheid voor ’n dag kom oor die omstrede Suiwelplaas-projek in die distrik Vrede waarby, na bewering, die Gupta familie…

Museum kry R11miljoen skade

In Miami is ’n man, Maximo Caminero (51), in hegtenis geneem deur die polisie nadat hy ’n kunswerk ter waarde van R11miljoen stukkend gegooi het omdat die instelling slegs buitelanders…

Egipte word ‘n kookpot

Toeriste behoort Egipte in hierdie tyd van onrus liefs te vermy, aangesien militante terreurgroepe gewaarsku het dat toeriste ’n teiken kan wees om aangeval te word. So ’n aanval kan…

Rooivleis uitvoere weer gemagtig

Die Internasionale Dieregesondheidsorganisasie het skriftelike toestemming gegee aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye dat die beperking op die uitvoer van rooivleis weens bek-en-klouseer-klousules nou opgehef is. Dit bring…

Windlaaiers aan die werk

Die nege reuse windlaaiers wat tussen koringlande staan, het reeds begin om hulle kwota elektriese krag te lewer om die voortdurende nypende tekort aan te vul. Die nuwe aanleg, bekend…

Verdieping van Kommunisme

Die regering is beslis om hul beleid van kommunisme verder te voer deur die toepassing van talle nuwe dimensies in die politiek van Suid-Afrika. Die jongste voorbeeld hiervan is die…

Restitusie Wet – ANC en DA beleid

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (S.A.I.R) berig dat die wysigingswet betreffende grond onteiening, gelykstaande is aan die Britse verskroeide aarde beleid van die Tweede Vryheidsoorlog. Na bewering gaan daar gepoog…

Dit is ‘n erge skande!

Dit blyk dat lede van die polisie hulle ook skuldig maak aan verkragting, en daarmee die kwynende geloofwaardigheid van die polisiemag, verder benadeel. Dit is die mening van ’n voormalige…

Rassisme of padwoede?

Dit is nie duidelik of die geskorste prokureur wat ’n motorfietsryer doodgeskiet het, dit gedoen het uit woede of weens rassistiese oorwegings nie. Dit is die mening van verskeie ingeligte…

Die Nuwe Suid-Afrika

     

SA Politiek is onvolwasse

Suid-Afrikaanse party politiek is onvolwasse. Nie net omdat Zuma in sy staatsrede vir die soveelste keer vir die stemvee gelieg het en vertel het hoe het alles verbeter sedert 1994…

Ek sien dit so!

Neelsie gaan hierdie week seker op ‘n paar mense se tone trap, ek vra sommer byvoorbaat om verskoning aan die onskuldiges. Persoonlike ervaring het my geleer dat mense wat finansieel…

Swak SAPD ondersteuning veroorsaak krisis

Mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA se Veiligheidskomitee het sy misnoeë uitgespreek oor die swak diens van die SAPD in Utrecht nadat ʼn 74 jarige dame dringende hulp by…

In ligter luim

Wanneer omstandighede bars gaan, moet ons soms ‘n oomblik stilstaan en net ook humor in die sake sien, of anders maar die humor vir onsself voorstel. Miskien is daar, wanneer…

Sierdanse deur perde

  Hierdie uittreksel van die Nuwejaarskonsert in Wenen, Oostenryk het die befaamde dirigent Herbert von Karajan voor die orkes in 1987. Die interessantheid van die uittreksel is die musiekuitvoering wat…

Die verhaal van Lippizaners

  Op hierdie video-opname is die dirigent Seiji Ozawa, en saam met die Annenpolka word ook die Elisenpolka van Johan Strauss uitgevoer. Die opname is weereens tydens ‘n Nuwekaarskonsert in…

Skaapdiewe lag vir vonnis

Toe twee skaapdiewe in die Ladybrand distrik vasgevat is, het hulle blykbaar gelag toe landdros hulle straf met ’n vonnis van drie maande tronkstraf. Die twee diewe is in hegtenis…

Vrou gekul met huiskoop

Wanneer jy ’n huis wil koop, moet jy dubbel seker maak dat die agente minstens eerlik is en môre nog daar sal wees om jou huiskoop transaksie te ondersteun. Dit…

Geen waterpokkies entstof in SA

Suid-Afrika sit sonder waterpokkies-entstof. ‘n Produksietekort by die internasionale vervaardiger van waterpokkies-entstof maak dat Suid-Afrika geen voorraad het nie. Varilrix en Prioix Tetra, wat as enstowwe vir kinders en volwassenes…

Adj.pres. Motlanthe tree uit

Adjunk-president Kgalema Motlanthe gaan ná vanjaar se verkiesing uit die amptelike politiek tree. Hoewel daar nog nie ‘n amptelike verklaring in die verband uitgereik is nie, het Motlanthe nie sy naam…

My lewe met my ekstra duim!

Nadat Fris Frikkie en Bulletjie Becker op parool vrygelaat is het ek amper ‘n boemelaar gaan doodskop. Ek is nie gewoonlik geweldadig nie, maar as jy na drie maande se…

‘n Veranderde lewe

En toe Jesus Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, sê Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand jou veroordeel nie? En sy…

rolex replicas for sale