ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 18, 2014

Oopmaak van grondeise fataal

Politieke partye wat nou op die grondeise wa klim is besig met politieke opportunisme en maak hulleself skuldig daaraan dat hulle die groot leuen oor die geskiedenis van grondbesit in…

Aangrypende verhale

In die geskiedenis van volke is daar verskeie sake wat telkens aangrypend beleef word, en in ons volk se kort bestaan, het die aangrypende verhale van gebeurtenisse miskien ’n groter…

SABC direksie moet vervolg word

In ’n lywige verslag van die Openbare Beskermer (OB), word die direkteure van die SABC onder die soeklig geplaas nadat bevind is dat onregmatige aanstellings gedoen is, dat mense skynbaar…

Groeikoers kan drasties styg

Mnr. Dawie Roodt, hoof ekonoom van Efficient Groep sê dat Suid-Afrika se groeikoers tot soveel as 8% kan wees indien die korrekte politieke besluite geneem sou word. Volgens Roodt kan…

Ugandese regering staan vas

Te midde van die hewige kritiek wat die regering van Uganda vanoor die wêreld moet verduur, staan die owerheid by sy besluit dat homoseksualiteit nie deur enige gene ontstaan nie,…

Helikopters van Namibië na Mugabe

Toe Suid-Afrika se lugmag die omstrede daad verrig het om sogenaamde uitgediende helikopters aan Namibië te skenk, het die wenkbroue gelig. Namibië is blykbaar van plan om die 12 helikopters…

Red renosterbevolking so

’n Voormalige Suid-Afrikaanse burger wat tans in Australië woon, het ’n plan van aksie, en ’n dringende pleidooi gelewer van hoe Suid-Afrika kan help om te verhoed dat die totale…

Mugabe laat gevangenes vry

Pres. Robert Mugabe het besluit om sowat 2,000 gevangenes, wat hoofsaaklik jeugdiges en vroue is, vry te laat om die geweldige las op oorbevolkte tronke te verlig. Tronke in Zimbabwe…

Nuwe onthullings oor wapenskandaal

Die oud-minister van Handel en Nywerheid, Alec Erwin mag kwaai sweet wanneer hy voor die Seriti-kommissie van ondersoek verskyn om vrae oor teenbeleggingsprogramme wat met die wapenskandaal verband hou, te…

Projek MeerKAT vorder goed

Die reuse projek om 64 MeerKAT antennas op te rig, is besig om te vorder met die 64 beton fondamente wat in verlede week voltooi is waarop die antennas gemonteer…

Merkel-koalisie wankelrig

Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, se wankelrige koalisie het ’n nuwe probleem nadat bewerings oor en weer gemaak is dat lede van die koalisie betrokke is by kinderpornografie. Die…

Minister moet betaal

In die Hooggeregshof van Pietermaritzburg het regters Piet Bezuidenhout  en Rashid Vahed bevind dat die vrou ’n geldige eis het en dat die Minister van Polisie verantwoordelik gehou word om…

Klag teen Bosveld Phosphates

Die kunsmisreus Bosveld Phosphates in Phalaborwa word glo deur SanParke aangevat en is ’n strafregtelike klag teen die maatskappy gelê nadat miljoene liter vloeibare kunsmis na bewering op een of…

Hidroëlektriese skemas vir Oranjerivier

Sowat ses hidroëlektriese skemas vir ontwikkeling in die Oranjerivier word beplan, wat ’n gesamentlike kragopwekking van 100 MW kan meebring, waarvan 90 MW binnelands aangewend sal word en 10 MW sal…

Grondeise – DA is soos ANC

Nadat dit bekend geword het dat die DA van Helen Zille hul steun toegesê het aan die heropening van grondeise in Suid-Afrika, is hulle wyd gekritiseer. Landbouleiers meen die heropening…

Nog kernkragsentrales kom

Dit is die regering se beleid om die kragvoorsiening van die land verder uit te brei met ondermeer nog ’n kernkragsentrale. Pres. Zuma het in sy staatsrede verwys daarna en…

Twee Waterkloof-vier terug tronk toe

Twee van die Waterkloof-vier, Christoff Becker en Frikkie du Preez is Sondag weer terug tronk toe nadat beeldmateriaal glo beskikbaar geraak het wat aandui hoe hulle met sterk drank ’n…

Eersdaags regulasies oor skaliegas

Sodra die regulasies vir eksplorasie na skaliegas in die Karoo gepubliseer is, sal die moratorium op skalie-eksplorasie waarskynlik opgehef word. Op die jaarlikse mynbou-indaba het die minister van Minerale Hulpbronne,…

Twee kapers vasgevat

Die vermeende kapers wat mnr. Deon Burger van Boksburg geskiet het by die oprit van sy huis, het in die hof verskyn nadat hulle deur omstanders voorgekeer is toe hulle…

Agang deur mense in SA gefinansier

Dr. Mam­phela Ramphele, leier van Agang SA, het gesê dat die party deur die mense van Suid-Afrika gefinansier word. Volgens haar het  Nathan “Natie” Kirsh, ’n Suid-Afrikaner in die buiteland haar glo…

Bybeltjie Nr. 22 – Dawid en Jonathan

Maats, hier is tannie Rhona se storie waarna julle mooi moet luister, want dit gaan oor twee vriende Dawid en Jonathan.   Http://youtu.be/P0PXqLMZqnI  

Selfhelp grassnyer

Volgens EcoMow Technologies het hulle reeds ‘n prototipe stadium bereik met ‘n grassnyer wat homself bestuur en sy eie energie opwek. Die EcoMow-grassnyer maak van Google Map gebruik met die…

rolex replicas for sale