ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 12, 2014

Al weer apartheid se skuld.

Die voorsitter van die SAUK-raad, Zandile Tshabalala, het in ’n TV-onderhoud haar mond uitgespoel teen die bevindings van ’n onafhanklike oudit wat gedoen is van die vaardigheidsvlakke van die uitsaaier se personeel….

Oud-Suid-Afrikaner top sakevrou.

‘n Oud-Suid-Afrikaner, Gail Kelly is onder die eerste tien top-sakevroue, aldus die gesaghebbende tydskrif, Fortune. Kelly, wat in Pretoria gebore is, maar aan die Universiteit van Kaapstad studeer het, is…

Obama word dopgehou!

Toe die president van Amerika tydens die begrafnis van Mandela so heerlik geklets het met ’n blondekop blanke vrou, het talle toeskouers gedink dit is sommer net praatjiemakery, maar sy…

Betrekkings Vakant

MJR Trading het ’n pos beskikbaar vir ’n opspoorder/agent. Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees. Die kandidaat moet ook oor eie vervoer beskik en bereid wees om in Pretoria…

Werkloses betoog by mynhuis

Sowat 5500 werkloses, toegerus met besems, knuppels, knopkieries, klippe en grawe het opgeruk deur die hoofstraat van Delmas na ’n steenkoolmyn, sowat 3 km buite die dorp, om hulle ontevredenheid…

ANC ondersteuners kry skokgranate

Die Zille-party se optog, wat eie is aan alle optogte van swartmense in Afrika, het toe nie sonder geweld afgeloop nie. ’n Klomp mense, geklee is ANC hemde, het die…

Ses terroriste gevonnis

Die ses terroriste wat skuldig bevind is op die wrede moord op die Adam-egpaar van Bethulie in die Suid-Vrystaat, is elkeen vir 19 jaar tronk toe gestuur. Die moordenaars het…

Ons sal oorwin

Met die ontstellende nuus wat Suid-Afrika die afgelope weke soos ’n atoombom getref het, is dit menslik dat ’n vlaag van moedeloosheid kan spoel oor die strydende volksgenote wat letterlik…

Baie verdrink in Vrystaat

Opgeleide polisieduikers in die Vrystaat het deesdae meer werk as wat beheerbaar is, en moes in minder as ’n week, nie minder as agt plekke van verdrinkings hanteer nie. Altesaam…

Meningsverskille oor Vier se parool

Die berugte Waterkloof-vier, wat skuldig bevind is aan die moord in 2001 op ‘n boemelaar in ‘n park in Pretoria, is gister deur die Departement van Korrektiewe Dienste op parool…

Ryloper dalk terroris

Talle mense het die afgelope tyd deurgeloop onder die vreesaanjaende optrede van ’n ryloper wat wild op motorbestuurders skiet, probeer om voertuie te kaap, en in die proses botsings veroorsaak…

Fietsryers onveilig in Stellenbosch

Eers het fietsryers probeer om vinnig te versnel, maar die booswigte het telkens daarin geslaag om ’n rooftog uit te voer. ’n Tweede poging, om in groepe te ry, sou…

Puk skors Huiskomitees

Twee bekende koshuise van die Noord-Wes Universiteit, die Karlien dameskoshuis en die Over-de-Voor manskoshuis se huiskomitee lede is geskors tot na afloop van ’n ondersoek wat gedoen word. Die komitee…

Toyota herroep duisende voertuie

Toyota, ’n voertuig vervaardiger van formaat, is besig om bykans 2 miljoen Prius motors te herroep om ’n opgradering van sekere sagteware te doen. Die 1,9 miljoen motors wat wêreldwyd…

Poskantoor stakers keer terug

Die staking van tydelike werkers van die Poskantoor, is grotendeels beëindig en slegs ’n klein persentasie werkers in Natal en die Wes-Kaap het nog nie weer terug gekeer na die…

Watter waterprobleme?

Ek verstaan nie die hele bohaai oor dienslewering nie! Al die betogings wat gehou word net omdat mense nie die verskil in hul water kan sien as dit ingaan en…

Afgodery bring oordeel

Hulle het aan die duiwels geoffer, wat nie-God is, gode wat aan hulle nie bekend was nie; nuwes wat kort gelede opgekom het, vir wie julle vaders nie gehuiwer het…

Ontvoerde vrees vir sy gesin

Toe ’n senior werker van die Harmony-myngroep vir ure deurgebring het by sy ontvoerders, het hy gevrees vir sy vrou en klein dogtertjie wat ook ontvoer is, se lewens en…

Omstrede Suiwel-projek ‘n gemors

Die omstrede suiwel-projek van die ANC-regering naby die Vrystaatse dorp, Vrede, het al weer ’n nuwe wending geneem wat belastingbetalers derduisende Rand uit die sak jaag. Ongeveer 30 beeste wat…

Nuwe brûe gebou

Twee state, China en Taiwan het ’n nuwe brûe gebou om die geskiedenis van 65 jaar eenkant te sit en vorentoe te beweeg. Die twee state, wat die afgelope 65…

Waterprobleem opgelos!

Alles is onder beheer en die waterprobleem in die land is opgelos. Dit is glo die uitspraak van die Minister van Waterwese, Edna Molewa, kort nadat dit bekend geword het…

Beroemde aktrise oorlede

Shirley Temple (85), een van die wêreldberoemde aktrises wat sedert haar derde lewensjaar op die silwerdoek was, het stil heengegaan aan natuurlike oorsake in haar woonhuis in Kalifornië. Sy het…

Grotte word beveilig

Toetse wat die stabiliteit in die Sterkfontein-grotte, naby Krugersorp gedoen word, bring mee dat die toeriste aantreklikheid vir soveel as sewe weke gesluit sal wees vir besoekers. Die toetse word…

rolex replicas for sale