ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 11, 2014

Algerynse vliegtuigongeluk eis lewens

Die Algerynse C-130 Hercules militêre vliegtuig wat met soldate en hulle familielede onderweg was tussen Oum en Konstantyn, het vir onbekende redes neergestort en sowat 100 mense het in die…

Posman kul die inwoners

As mense ewe skielik vir ’n onbepaalde tyd nie meer ’n posstuk in die posbus kry nie, dan is daar fout, groot fout! Dit kan wees dat die poskantoor werkers…

Frankryk eis van Google

Die belastinggaarder in Frankryk eis €1 biljoen van Google. Die eis spruit voort na ‘n ondersoek deur finansiële inspekteurs wat die internetreus se Paryskantore in Junie 2011 ondersoek het. Hulle het bevind…

Glynnis ry in pantser-motor

Na verskeie aanslae op haar lewe ry adv. Glynnis Breytenbach in ’n gepantserde BMW  wat aan die miljardêr-eiendomsmagnaat ­Natie Kirsh behoort. Kirsh het dié voertuig tot Breytenbach se beskikking gestel ná…

Cosatu dryf wigte dieper in

Die Uitvoerende Komitee van Cosatu het ’n versoek wat gerig is deur nege vakbonde om ’n spesiale kongres te hou, van die hand gewys. Die nege vakbonde het selfs dreigemente…

Nuwe vliegroetes bekendgestel

Nicolene Myburgh, bemarkingsbestuurder van CemAir het bekend gemaak dat hulle beplanning reeds goed op dreef is om vanaf einde Maart vanjaar, met gereelde vlugte tussen Plettenbergbaai en Kaapstad na Johannesburg…

Hier’s ‘n bom

Toe ’n verbyganger die staalkas naby ’n beton pilaar opgemerk het, en ’n rooi draad wat iewers heen gelei is, het hy dadelik alarm gemaak dat daar ’n bom by…

Die wonder van geloof – Die Reddingsdaadbond

Aan die einde van 1939 was dit ʼn uiters bekommerde ds. J D Kestell wat met die waarheid, “ʼn Volk red homself” die beweging begin het om verarmde kinders van…

Duur spioenasie-satelliet word groot kopseer

Die geheime spioenasie-satelliet van die ANC-regering wat tot op hede alreeds ‘n beraamde R1,2 miljard gekos het, gaan blykbaar nog uitgawes vir die belastingbetaler beteken. Volgens ‘n verslag van die…

Oud-dienspligtiges kry geen voordele

Die apartheidspook loop nog steeds en word met knopkieries beveg omdat dit skynbaar in die meeste gevalle blanke soldate is, wie se name nou van die databasis van soldate wat…

Eskom pleit – spaar krag asseblief

Eskom pleit glo by kragverbruikers om tog so min as moontlik elektrisiteit te gebruik sodat hulle noodsaaklike onderhoud kan doen. Volgens ’n Eskom woordvoerder sal die nasionale kragnetwerk tot Vrydag…

Die wenkbroue lig skerp!

Sowat 50 splinternuwe polisievoertuie, en ’n klomp sleepwaentjies staan nou maande lank naby die Bainsvlei-polisiestasie in Bloemfontein agter slot en grendel gestoor terwyl tientalle polisiestasies sonder genoeg voertuie moet klaarkom….

ANC-papbroekerigheid oopgevlek

Die regerende ANC het blykbaar uit vrees vir vrae wat hulle nie kan, of wil antwoord nie, besluit dat parlementslede geen mondelinge vrae aan die president, Jacob Zuma mag rig…

Vrygelaat!

Christoff Becker, Reinach Tiedt, Gert van Schalkwyk en Frikkie du Preez, geëtiketteer as die sogenaamde Waterkloof-vier is nou op parool vrygelaat. Die vier is in Januarie 2007 tronk toe gestuur…

Dossiers weg uit polisiestasie

Sowat 95 dossiers is op 28 Januarie gesteel uit die Alexandra-polisiestasie in Pietermaritzburg, volgens ’n woordvoerder van die polisie. Kapt. Thulani Zwane sê ʼn speurder by die polisiestasie het die…

Water

Suid-Afrika is bekend daarvoor dat hy ’n ernstige waterskaarste het, en sonder die groot opgaardamme in die land, sou dit nie moontlik wees om meer as 50 miljoen mense elke…

Dis vieslike water!

In Standerton moes mev. Wilma Coetzer met ’n skok ontdek dat daar ’n bebloede snesie deur die kraan in haar bad beland het toe sy wou bad. Sy het die…

Zimbabwe inwoners vlug

Meer as 4,000 gesinne in Zimbabwe moes op die vlug slaan toe ’n half voltooide opgaardam se wal tekens getoon het dat dit gaan breek. Die Tokwe-Mukorsi-dam wat gebou word…

Onderwysers word nie betaal

Die verskillende Onderwysdepartemente sukkel glo om hulle stelsels te bemeester, en dit veroorsaak dat honderde tydelike onderwysers geen vergoeding ontvang het vir Januarie nie. Blykbaar word onderwysers in die Oos-Kaap…

Vyf jaar onskuldig in tronk

Toe Collin Spittal verneem het dat hy deur die appèlhof vrygespreek is, het niemand gedink dat hy kort daarna aan ’n hartaanval sou beswyk nie. Colin Spittal, was vir vyf…

Agliotti insolvent verklaar

Glenn ­Agliotti, die omkoper van die voormalige polisiehoof Jackie Selebi, en vermeende dwelmhandelaar, is in die hooggeregshof in Pretoria insolvent verklaar. ’n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), sê dat…

Tweehonderd mense soek vermiste

Toe ’n blanke dame met haar honde gaan stap het, soos wat die gewoonte is, en twee van haar honde opgemerk is deur inwoners, maar sonder die eienaar, het daar…

Kolonel kry dreigbrief

Net soos wat daar pogings aangewend is om ontslae te raak van adv. Glynnis Breytenbach, deur dreigbriewe aan haar te stuur, net so word ’n polisiekolonel van Misdaadintelligensie, wat vasgestel…

Boewe skiet pa en dogter

Barend Oosthuizen(69) en sy dogter Kathleen (32) is albei in ’n kritieke tostand in hospitale opgeneem nadat beide deur swartes in die maag geskiet is. Kathleen en haar pa is…

Van Straten steeds vermis

Thabo van Straten(43) wat Saterdag aan die Midmar-myl swem resies deelgeneem het, se liggaam is steeds nie gevind nie, nadat daar by die eindpunt van die resies tevergeefs op sy…

Bybeltjie Nr. 21

Maats, hier is tannie Rhona se storie vir julle van Dawid en Goliat   http://youtu.be/0joYfdfhNIM  

Die Bitcoin onder druk

Die kripto-geldstelsel Bitcoin (verwys ook Die Vryburger, Ekonomie, 19 Desember 2013), begin om al hoe meer teenstand te ondervind met hofsake in lande waar die geldeenheid nie meer welkom is…