ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 10, 2014

Malema is bankrot

In die Noord-Transvaalse Hooggeregshof te Pretoria, het regter Bill Prinsloo beslis dat die aansoek gebring deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) bekragtig word waarvolgens Julius Malema voorlopig gesekwestreer is weens sy…

Seun red swartmense

Toe twee motors vasgevang is op ’n laagwaterbrug, en die insittendes paniekerig om hulp roep, was dit ’n jong skoolseun en sy vriendin, wat tot hulle redding gekom het terwyl…

Britte jag Snowden

Die Britte se optrede teen die blankes, en in besonder, teen die Boere gedurende die jare 1660 tot vandag, laat enige iemand begryp hoe diep die Engelse kan haat, verneder,…

Die Messerschmitt KR201

Saterdag 8 Februarie was die MidasGeorge-oumotorskou in George gehou. Hierdie motorskou verteenwoordig Mikromotors en van die interessante motors wat vertoon was, is die Messersschmitt KR201. Hierdie driewiel motor staan ook…

Braai met sonenergie

Studente van die Wes-Kaap het die afgelope naweek hulle vindingryke ontwerpe ten toon gestel tydens ’n Energie-Hernubare Fees wat deur die Wêreld Natuurlewe Fonds aangebied is. Met sonkrag is gedemonstreer…

Brande in Australië eis lewens

In die afgelope weke het Australië die ergste brande in jare gehad toe 32 woonhuise afgebrand het en meer as 170 mense omgekom het in die brande. Asof dit nie…

Bloutrein aan die brand

Die Bloutrein het verlede Saterdag naby Kimberley op pad in ’n suidelike rigting beweeg toe die lokomotief aan die brand geslaan, en uiteindelik uitgebrand het. Motoriste wat parallel met die…

Koes Vrystaters, koes!

In die Vrystaatse dorp Theunissen moet motoriste behoorlik koes omdat betogers met yslike klippe gooi, met die doel om dood te gooi. Verskeie motoriste het al deurgeloop onder die gewelddadige…

Korkie – twyfel oor onderhandelings

Daar is ’n redelike algemene gevoel by kenners dat die gyselaarsdrama rondom Pierr­e Korkie nie so “eerlik” verloop as wat die meeste berigte in die media dit inkleur nie, en…

Weermagdokters vermag min in die Mag

Selfs die Weermag se generaals gaan eerder na private hospitale vir mediese behandeling wat ‘n aanduiding is dat daar min empatie met weermagdokters en die haglike mediese situasie in die…

Mynbaas skuldig aan besoedeling

‘n Direkteur van ‘n mynbaas wat in sy persoonlike hoedanigheid aan erge omgewings-oortredings skuldig bevind en gevonnis is, is ‘n eerste in die geskiedenis van omgewingsreg in Suid-Afrika. Matome Maponya, besturende…

Lewe twintig jaar lank ‘n leuen

Samantha Geldenhuys se lewe was vir 20 jaar lank ‘n leuen gewees. Sy het haar regte familie onlangs ontmoet nadat dit bekend gemaak is dat haar ma, Dorothy Lee Barnett…

Motor rubriek – BMW 333i

BMW is bekend daarvoor dat hulle ontwikkelings in motorsport oorgedra word na die gewone dag tot dag voertuie. ’n Bekende ontwikkeling reeks  is die “M” reeks. In die middel 80’s is…

Betogings kos miljoene Rand

In Sentraal Transvaal alleen is reeds meer as 50 betogings gevoer deur ontevredenes oor munisipale dienslewering in die afgelope 6 weke. Dié provinsie se skade beloop reeds meer as R60…

Skilpaaie by die dosyne

Alwyn en sy vrou Corrie Jacobs van Bloemfontein het ’n opwindende ervaring beleef toe hulle 56 pas gebore skilpadjies op hulle erf ontdek het. Alwyn het tien jaar gelede ’n…

Vir die huisvrou – Melkkos

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons deel hierdie week ‘n tradisionele melkkos resep met ons lesers. Geniet dit!   Melkkos: Bestanddele 1L…

Pienkvoetjies met droë boudjies

Baba hoef nie meer met ’n nat doek te le en wag tot ma eendag agterkom die boudjies is nat nie. In Tokio is ’n draadlose sensor ontwerp wat aan…

Weermag verjaag rekrute

Dit wil lyk asof die Weermag hulle nie steur aan kontrakte met rekrute nie, want deesdae verjaag hulle jou vir enige, soms onverklaarbare rede. Die Vryburger het vertroulik verneem dat…

Gered deur voorgevoel

‘n Voorgevoel, ‘n droom van ‘n buurvrou en die vinnige optrede van die Despatch-polisie het ‘n gesin se lewe gered tydens ‘n middernagtelike inbraak in Uitenhage. Die Gerber-gesin woon al 14…

Switserland referendum verwerp toestroming

Switserland, waarskynlik die mees demokratiese land in die wêreld, het op 9 Februarie 2014 ‘n referendum gehou. Die kiesers moes stem of vreemdelinge, wat die land oorstroom, se toelating met…

SA Weermag beledig Italië

Toe die reuse Italiaanse vliegdekskip, die Cavour, met swier en ’n militêre gesindheid van toenadering in die Kaapstadse hawe vas geanker het, was daar nog geen rede om teleurgesteld te…

Polisie nou moordbende?

Dit is skynbaar nie genoeg dat daar korrupte polisiebeamptes is nie, hulle vertoon ook soos moordbendes wanneer hulle skarebeheer moet toepas tydens betogings oor swak dienslewering. Dit is die mening…

Man wag ure vir hulp

In Brandfort het mnr. Hapie van Straaten (83) per ongeluk gestruikel en met die val sy heup gebreek, en moes ure lank die pyn verduur omdat ’n ambulans nie opgedaag…

Weerlig dood tientalle beeste

’n Boer van Wes-Transvaal het die helfte van sy beeskudde verloor toe weerlig 65 van sy 130 beeste getref het terwyl hulle in ’n kliprantjie wei. Dit gebeur te midde…

RSA-opleiding in DRK chaoties

’n Span van sowat 65 instrukteurs van Suid-Afrika is tans in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) om sowat 4,000 soldate van dié land op te lei as soldate…

Gastehuiseienaar veg in konstitusionele hof

Trevor Turnbull-Jackson, eienaar van die Beachcomber Bay-gastehuis van Ramsgate in KwaZulu-Natal, het sy geveg teen die bou van ‘n woonstelblok wat sy uitsig op die see gaan belemmer, na die konstitusionele…

Vavi – demokrasie faal!

Zwelinzima Vavi, geskorste hoofsekretaris van Cosatu het in Khayelitsha ‘n kwetsende aanval teen die polisie geloods en gesê hulle verantwoordelik vir die feit dat demokrasie soos domino’s in die land val. Die…

Polisie voor vir aanranding

Sestien lede van die Ficksburg-polisiekantoor het in die landdroshof verskyn nadat hulle na bewering vroeg in Januarie twee mense op dié dorp aangerand het. Die polisiebeamptes is lede van die…

Blou-aarbossie / Selago canescens

Dit is nou fyngoed uit die Kaap! Hierdie genus Selago is lid van die Leeubekkiefamilie, Scrophulariaceae, wat uit jaar- en meerjarige plante bestaan. Selago was eerste deur ’n Sweedse botanikus,…

Apartheid-hospitaal herbou vir R5 miljard

Die Tygerberg-hospitaal moet oorgebou word want die struktuur dateer uit die apartheidsera en is eintlik twee hospitale in een wat mense volgens kleur en siektes geskei het. Die koste hieraan…

Terroriste skiet hoewe bewoner

Mnr. Henk de Villiers (73) en sy vrou Rina sou vanjaar hul 50ste huweliksherdenking gevier het, maar terroriste het hom drie skote geskiet waarvan een deur die hart is. Rina…

Renosters wen met internasionale skenking.

Renosterstropers gaan binnekort letterlik die teenstand van internasionale skenkers teen stropery begin voel, nadat die Vredespark-stigting ‘n aardige bedrag van R 232.2 miljoen as skenking vir die doel vanuit die…

Juweeldief uitgevang met soen

As jy van plan was om ’n rooftog uit te voer, dan is dit gevaarlik om die slagoffer te soen, want dit kan jou identiteit verklap. In Frankryk het die…

Johannesburg en apartheid

Trevor Fowler, die munisipale bestuurder van Johannesburg het tydens ’n beraad oor klimaatverandering gesê Johannesburg se bevolking groei maandeliks met 20,000 mense, wat veroorsaak dat die stad se koolstof-voetspoor vinnig…

Breytenbach en NVG skik

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en adv. Glynnis Breytenbach het ‘n skikking bereik wat meebring dat beide partye verdere regstappe teen mekaar sal voer nie. Die NVG–woordvoerder, Nathi Mncube, het bevestig…

Blankes word bankrot gesteel

Terwyl verkragting en moord die blanke Suid-Afrikaners se voortbestaan bedreig, is dit vreesaanjaend dat hulle ook die belangrikste teiken geword het in rooftogte en inbraak by woonhuise. Die opspraakwekkende gegewens…

Die tegnologie van die radioteleskoop

Die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop sal binne die volgende paar jaar in volle werking wees waar dit opgerig word in die Karoodorp Carnarvon. Die tegniese vermoë van die SKA is…

Zille en die ANC

Ons wil praat, ons wil nie na Zille se piepstemmetjie luister nie, het ’n klomp ANC optoggangers geskree toe hulle voor die Wes-Kaapse parlement stelling ingeneem het om ’n griefskrif…

Dobbelgeld is ook swerfgeld

Dayalin Maslamoney (39) het sowat 5 jaar gelede ’n aangename meevallertjie gekry toe hy meer as R10 miljoen gewen het met ’n loterykaartjie. Dié voormalige polisiebeampte het gedink dit is…

Omstrede Helikopter-transaksie verdiep

Verlede jaar was die Lugmag in die hof oor 12 Alouette-helikopters wat verkoop sou word aan Zimbabwe, en die transaksie is toe gestop. Nou is die helikopters verander sodat dit…

Teleskoop antenna’s in aanbou

Sowat 64 massiewe groot strukture moet vervaardig word vir die MeerKAT radioteleskoop wat in die Groot Karoo opgerig gaan word. Die eerste antenna se raamwerk, wat meer as 25 metrieke…

Kabelspoor dalk nog langer

Die pogings om ’n kabelspoor op te rig in die Drakensberg het nou ’n nuwe wending geneem toe voorstelle ingedien is dat die aanvanklike voorstel gewysig word en die kabelspoor…

Sanral se rekenings

As Sanral beskuldig word van swak metodes om skulde in te vorder, dan is daar een gesin wat nie daaraan kan meedoen om te beskuldig nie. Mev. Tertia Human van…

Suid-Afrika in ‘n krisis

Die Oranje Sake Instituut het in hul jongste verklaring daarop gewys dat die landsekonomie besig is om ten gronde te gaan. Die volledige verklaring lui soos volg: Die ekonomiese en…

rolex replicas for sale