ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 6, 2014

Verwoerdburg word oorstroom

        

Boere-Afrikaner Volksraad gaan hof toe

 In ’n gesamentlike verklaring, maak die Boere-Afrikaner Volksraad en die Volksraad Verkiesings Kommissie  bekend dat voorbereiding getref word om die hof te nader in belang van die kiesers wat hulle…

Onbevoegheid! Wat jy waar kry?

Die nuutste verslag van die Ouditeur-Generaal (AG) oor onreëlmatige vermorsing van staatsfondse toon aan dat dit met meer as 30% gestyg het teenoor die vorige jaar. Dit beloop R26.4-miljard en…

Vermiste student se liggaam gevind

Ronald (Ronnie) Uys, die ingenieur-student van Tukkies wat nou reeds dae lank vermis word, se lewelose liggaam is Woensdag langs ’n spruit by Sunninghill in Johannesburg gevind. Dit blyk dat…

OTM opgeblaas

Die OTM van Absa in Stilfontein is verlede nag deur boewe, met plofstof opgeblaas, en na wat berig word het die rowers met duisende rand op die vlug geslaan. Die…

London se moltreine staan

Anders as in Suid-Afrika waar duisende mense daagliks met motors op ’n kreeftegang by die werk uitkom, is die Britte afhanklik van die moltreine in die stedelike gebiede. As die…

Renosterkalfie van kant gemaak

Toe die klein renosterkalfie gevind is sonder ’n ma, het The Rhino Orphanage in Noord-Transvaal hom in hulle sorg geneem en probeer red, te midde van die ernstige besering wat…

Oud-Skerpioen skuldig

Die voormalige adjunkhoof van die Skerpioene is in die handelshof skuldig bevind aan bedrog en diefstal. Die voormalige hoof van operasies, Adv. Jeff Ledwaba, is skuldig bevind dat hy bedrog…

rolex replicas for sale