Suid-Afrika nou Protes-Afrika
Net in Sentraal-Transvaal alleen, is 122 gewelddadige protesoptogte gehou in die afgelope drie maande, en moes die polisie op 569 protes optogte reageer in die hoop om betogers “te kalmeer…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Net in Sentraal-Transvaal alleen, is 122 gewelddadige protesoptogte gehou in die afgelope drie maande, en moes die polisie op 569 protes optogte reageer in die hoop om betogers “te kalmeer…
Die Italiaanse vliegdekskip, die Cavour, en twee ondersteuningsbote, die Bergamini en Etna, het besoek gebring aan die Kaapstadse hawe. Hierdie reuse skip word aangewend om Italië te bemark aan Suid-Afrikaners…
Sedert die instelling van die presidensiële klagtelyn, was die meeste klagtes oor grond, behuising en korrupsie. Die minister in die presidensie, Collins Chabane, het gesê dié oor grond sluit in…
Toe ’n briefskrywer in Februarie 1985 gekla het oor die feit dat die koerant, Volksblad, die term Kleurling gebruik in berigte, het dié koerant se redakteur heftig gereageer en die…
Dit het Dinsdag aan die lig gekom dat die gefaalde samesmeltingspoging van twee groot opposisie-partye in die Suid Afrikaanse eenheidstaat, die DA en Agang, waarskynlik deur buitelandse befondsers gesteun was….
Terwyl politieke partye met alle moontlike middele probeer keer dat hulle skenkers se name nie bekend gemaak mag word nie, probeer die ANC regering druk toepas om agter die kap…
Terwyl die burgemeester skynbaar nie veel bekommernis het oor diie waterlose dorp se toestand nie, is inwoners woedend omdat hulle nou reeds die 12 de dag ingaan sonder ’n druppel…
Mnr. Leon Vorster en sy vrou Reinette boer in die Ghanzi distrik van Botswana vir baie jare, en is waarskynlik die grootste veeboer in die staat. Reinette (42) het na…
Ja, mens weet die jaar is nou goed aan die gang as die studente se vakansie geëindig het en hulle weer die klippe, tonteldosies en buitebande moet opneem vir die…
Sing ’n danklied tot eer van die HERE, psalmsing tot eer van onse God met die siter; wat die hemel met wolke oordek, wat vir die aarde reën berei, wat…
Sy is klein en tenger, vriendelik en saggeaard, maar sy voel gedurig moeg en afgemat, al is klein Ansoné Bakeberg (3) ’n normale kindjie wat ook wil speel en spring…
Op die volksdorp Kleinfontein is daar deesdae ’n ongewone gesig te sien. Een van die jong boere op Kleinfontein het gister ‘n sleepwa vol groen mielies langs die pad getrek…
Die misbruik van minderjarige kinders om volwassenes te “beskerm” teen die lewendige ammunisie wat polisiebeamptes deesdae teen betogers gebruik, word nou weer, net soos by Sharpeville, toegepas. By Zithobeni, naby…
Die Indonesiese Sentrum vir Navorsing en Tegnologie (ISNT) wat handel met die ontwikkeling van vulkane, het ’n onbemande nuut ontwikkelde helikopter wat oor besondere vermoëns beskik, by die berg Sinabung…
Verlede Woensdag is ’n 27-jarige ingenieur-student, verbonde aan die Universiteit van Pretoria (UP) vermis, en is steeds nie opgespoor nie Ronald Patrick Uys het verlede week saam met sy ouers…
In Brakpan aan die Oos-Rand by die Carnival Mall het ’n skietery geklink soos vervloë dae se cowboys en crooks rolprente. Die “crooks” het toe met tien houers geld van…
Dit wil voorkom asof die Departement van Onderwys nou soveel probleme ondervind met die finansiering van studente dat die aangeleentheid selfs ’n draai in die parlement gemaak het. ’n Staande…
Terwyl die familie saam met Leon Clur gesellig om ’n braaivleisvuur gekuier het, het twee terroriste opgedaag en Leon doodgeskiet in die teenwoordigheid van sy familie nadat ’n worsteling ontstaan…
Oor die afgelope twee dekades het Boere-Afrikaners gesien hoe die land aan die brand bly deur betogers wat toi-toi, klipgooi, en afbrand wat hulle wil, en soms optree soos ’n…
Mev. Rhodine van der Walt (46) is in haar bed doodgeskiet nadat terroriste die huis se deur oopgebreek het in die afwesigheid van haar man. Chris van der Walt, van…
Elke kind wat dié jaar gebore word en wat in Pretoria gaan woon, sal moet betaal vir die skuld wat die Tswane Metroraad nou wil aangaan om sy skuld wat…
Korrupsie in die Europese Unie (EU) kos die ekonomie 120 biljoen euro per jaar – wat gelyk is aan die EU se jaarlikse begroting, het die EU Kommissaris van Binnelandse…
Nuutste kommentaar