ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 4, 2014

Korkie – vier dae oor

Die terroriste groep Al-Kaïda wat Pierre Korkie steeds as gyselaar aanhou, het blykbaar algehele kontak met die onderhandelaars, Gift of the Givers verbreek. Intussen is berigte ontvang dat Al-Kaïda gedurende…

Betogers nou brandstigters

Die swart woonbuurt Zithobeni, naby Bronkhorstspruit, is nou talle huise, polisiekantoor, munisipale kantore, ’n biblioteek en verskeie kleiner winkels minder, nadat betogers dit aan die brand gesteek het omdat hulle…

Maan kamera opgeveil

Net een van Nasa se ruimtereis kameras wat op die maan foto’s geneem het, het terug gekom na moederaarde en sal op 21 Maart in Wene opgeveil word. Die pragtige…

Kanker – almal se vrees

Elke verstandige mens raak daagliks meer en meer bewus van die toename in kanker gevalle, en die feit dat een uit elke vier mense ’n familielid of vriend het wat…

Omstrede waardasies van eiendom

In Bloemfontein is die gort gaar omdat die munisipaliteit op omstrede wyse nuwe waardasies gedoen het op geboue en eiendom, waarvan ’n groot deel getuig van uiterste onbevoegdheid. ’n Klag…

Tiener en die bierdrinker

Buite Bloemfontein was ’n aantal verkeersbeamptes geskok toe hulle ’n motor voorkeer waarin ’n 10 jarige skoolseun agter die stuur van die Toyota sit, en die seun se pa, aan…

Henning-moord – mafia?

André Gouws en Ambrose Monye verdien langtermyn-gevangenisstraf, het adv. Gerrie Nel in die Pretoriase hooggeregshof getuig. Die twee is reeds in November 2013 skuldig bevind aan moord op Chanélle Henning.  Sy…

Soveelste Guptaskandaal.

Die Gupta-familie is skynbaar betrokke by ‘n omstrede myn in die opvangsgebied van die Olifantsrivier waar steenkoolhope nou al langer as ‘n maand lank brand. Kontrakteurs wat die 200,000 ton…

Hoof van SABC is weg

Die vreemde wyse waarop die uitvoerende hoof van die SABC, Lulama Mokhobo, die Nasionale uitsaaier verlaat het, laat die wenkbroue lig. Dit is immers die sesde uitvoerende hoof van die…

Sampioen Biefstuk

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week deel ons ‘n watertand biefstukresep met ons lesers. Dit maak lekker vinnig, en wees gewaarsku- manlief…

Zuma weer uitgejou

In Pretoria het honderde taxi-operateurs tydens hul optog teen die e-tol-stelsel, kras bewoorde plakkate rondgeswaai wat pres. Jacob Zuma beledig. Talle operateurs het gewapen met knopkieries hulle plakkate rond geswaai…

Reën, lieflike reën!

Die afgelope dae het wydverspreide reën oor groot dele van die binneland uitgesak en selfs die drooggeteisterde Noord-Kaap en dele van die Vrystaat het baat gevind met die algemene reën…

Wonderwerke gebeur nog

Mnr. Deon Genis (20) ’n jong boer in die Jacobsdal distrik, het wonderbaarlik oorleef nadat hy twee hartaanvalle kort na mekaar, en drie hartstilstande gehad het. Deon het Vrydagaand op…

ANC gevoelig vir Marikana nadraai

Die ANC is blykbaar uiters gevoelig oor die gebeure by Marikana waar die swart lede van die polisie die swart mynwerkers afgemaai het. Nou, etlike maande later het dit bekend…

Aksie rolprent met diewe

Maandag het die Wes-Kaapse polisie vier vermeende inbrekers in Bellville aangekeer asof dit bedoel is om ’n aksiefliek te wees. In ’n wilde jaagtog is drie van die inbrekers aangekeer, en…

McDonald’s al weer in spervuur

Die omstrede McDonald’s se eetplek in Pittsburgh (VSA) is in die nuus nadat ’n werknemer van dié eetplek van dwelmhandel aangekla is omdat sy glo heroïen in die Happy Meal-kinderkos…

Slaggate kos LUR geld

Die premier van die vrystaat, en die LUR vir vervoer, moet maar hulle sakke skud en R450,000 betaal aan Carla Dreyer (30) van Langenhovenpark in Bloemfontein wat oppad na Boshof…

Luukse woonhuise – verkope styg

Die styging in verkope van die duurder kategorieë woonhuise word toegeskryf aan buitelandse belangstelling in die huismark van Suid-Afrika. Die styging in verkope word toegeskryf aan die swak rand, wat…

Manuel vaar uit teen burgery

Suid-Afrika se burgers moet ophou om die sosiale probleme in die land na ander te gooi om op te los, en eerder die verantwoordelikheid daarvoor op hul eie skouers sit….

Aardbewing tref Griekse eiland

Tien mense is glo beseer toe ’n aardbewing die Griekse eiland Kefalonië  getref het en inwoners vir ’n tweede keer in ’n week deur die strate moes vlug, uit vrees…

Klein Bybeltjie nr. 20 – Samuel

Maats, hier is ’n mooi Bybel verhaal oor Samuel, wat Tannie Rhona gestuur het Http://youtu.be/v78zvTHL9WA  

rolex replicas for sale