ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 3, 2014

Ek sien dit so!

Neelsie het die afgelope Saterdag die tv-debat bygewoon waarin Sunette Bridges genooi is om haar mening te lug oor of die reënboognasie misluk het. Ek wil nie hamer op wat…

Swak leierskap

As Suid-Afrika nou met sy swak leiers, in die komende weke nog verder gaan wys hoe uiters swak sy politici se leierskap is, dan kan dit die vertoonvenster word van…

Ramphele toe amper die nuwe DA-leier

Helen Zille se kolossale domheid om Agang se leier te oorreed om haar opvolger in die DA te wees, het menige in Suid-Afrika verbaas en duisende tot die besef gebring…

Werknemer van SANParke gearresteer

’n Werknemer van SANParke het in die hof in Messina verskyn omdat hy na bewering saam met tien beroepsjagters gewerk het en gereelde onwettige jagtogte in en om Mapungubwe, ‘n…

Betrekkings Beskikbaar

Pieter Smit van Phumelela Infrastructure het ’n pos beskikbaar vir ’n Ontvangs- en Administrasieklerk in Hennopspark, Verwoerdburg. Die pos is onmiddellik beskikbaar en werksure is Maandag tot Vrydag van 7:30…

Mandela se miljoene

Bemakings is gemaak aan individuele familielede en die totale boedel het blykbaar n voorlopige saldo van R46 miljoen, wat egter nog geëvalueer sal word. Nelson en Graca was binne gemeenskap…

Duitser as gyselaar

Of dit ’n afsonderlike terroriste groep is, en of dit die Al-Kaïda terroriste is, moet nog bepaal word, maar die ontvoering van ’n Duitse burger het skokgolwe deur Europa gestuur…

Boeremag wapens gevind

Wat beskou is as deel van die veelbesproke, sogenaamde Boeremag, se wapentuig, is glo in ’n grot buite Middelburg, Transvaal gevind. Blykbaar is onderdele van ’n kanon en ’n klomp…

Nog reën word verwag

Swaar reënneerslae in Sentraal Transvaal het selfs die verkeer op snelweë ontwrig en talle ongelukke is aangemeld weens die moeilike omstandighede waarin motoriste hulle bevind het. Te midde van die…

Kamp vir die jeug van die volk

Is jy jonk, behoudend, opsoek na avontuur?  By Schildpaddop Selfbehoudkamp bied ons jou die geleentheid om jou Afrikanerskap op ‘n opwindende manier uit te leef:  Kan jy ‘n week in…

Vliegongeluk by Lanseria

Die soveelste ligte vliegtuig het neergestort kort nadat dit opgestyg het in die omgewing van Pretoria toe ‘n KingAir 90- ligte vliegtuig by die Lanseria-lughawe neergestort het. Die twee vlieëniers…

Blanke sal moet opdok

Ongeveer 55% van die metroraad by Pretoria se uitstaande skuld van inwoners is nie inbaar nie en kan moontlik afgeskryf word. Die skuld wat oninbaar is, is vir dienste gelewer…

Ramp-hulp vir boere beroerd

Die swak ondersteuning wat die ANC regering aan die kommersiële boer gee in tye van natuur rampe soos vloedskade en droogtes, is ’n sprekende voorbeeld van die regering se onkunde…

Polisie Universiteit geopen

In die Wes-Kaapse stad, Paarl, is ’n “polisie universiteit” begin wat 150 studente kan huisves om ’n BA-graad te studeer. Vir die eerste studiejaar is slegs 23 vroulike studente gekeur…

Suid-Afrika brand

Aan die hand van ontevredenes in swart woongebiede regoor die land, word Suid-Afrika nie net ’n kruitvat nie, maar is die eerste tekens van totale chaos reeds waarneembaar. In verskillende…

ANC regering benadeel Korkie

Met die ANC regering se sogenaamde “ingryping” met die Korkie-gyselaarsdrama in Jemen, het hulle alle moontlikhede van vrylating vertroebel en kan verantwoordelik gehou word vir die omstandighede waarin Pierre hom…

Ja, ek hoor!

Daar was trane van vreugde by ouers en familie toe hulle vanuit ’n toe kamertjie, hul seuntjie hoor sê “Ja ek kan hoor”. Vir meer as nege jaar kon Juan…

Sogenaamde regstellende aksie verkeerd

Die sogenaamde regstellende aksie soos deur die ANC regering toegepas word, of op enige ander wyse toegepas mag word, is verkeerd en kan as ’n skending van ander se menseregte…

Glynnis Breytenbach weer aangekla

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oorweeg dit blykbaar ernstig om Glynnis Breytenbach aan te kla van korrupsie en bedrog. Die moontlikheid het na vore gekom kort nadat sy deur die linkse…

Schumacher – stadige proses

Die kunsmatige koma waarin Michael Schumacher geplaas is, kan dae neem om hom terug te bring uit die koma, sê mediese deskundiges. Schumacher  se dokters het verlede week begin om…

Chinese sukkel met ruimtetuig

Wetenskaplikes van China moet blykbaar nog twee weke wag om vas te stel of hulle verkenningstuig, die Jade Rabbit  nog funksioneel en effektief is. Volgens berigte het die tuig meganiese…

Nuwe Weermag aanstelling

Brig. genl. Andre Retief is pas aangestel as die bevelvoerende generaal van die Leër se Pantser-formasie van SA Nasionale Weermag (SANW). Retief het die pos oorgeneem by brig.genl. Chris Gildenhuys…

Massiewe groot byeenkoms – Davos 2014

Elke jaar in Januarie is daar ‘n internasionale byeenkoms, die World Economic Forum, van wêreldleiers, groot nywerhede se leiers, internasionale meningsvormers en die media. Dit verteenwoordig ongeveer 50 lande en…

Blits nuus

Lesers wat moontlik belangstel in die wêreld van nuus, verslaggewing en joernalistiek, lees gerus verder. ‘n Besondere geleentheid word tans aangebied in die vorm van ‘n selfstandige kursus wat verskillende aspekte…

Politieke huwelik gou verby

Die opspraakwekkende politieke huwelik tussen die twee omstrede vroue, Mamphela Ramphele en Helen Zille was van korte duur en die bondgenootskap het gister blykbaar met ’n tranedal en erge getjank…

Doodskis hou diewe weg

Mnr. Henk de Beer sukkel reeds jare met diewe wat sy heinings knip en sy vee steel op sy plaas naby Heidelberg, Transvaal. Sy skoonpa, mnr. Jan van Zyl, het…

Boer se plan – met windpompe

Mnr. Casper van Tonder, van Ruigtevlei in die Vrystaat bou sy eie windpompe en het byna geen onderhoudskoste op hulle nie. Sy eenvoudige metode; wat op dieselfde beginsel werk as…

Beyerskloof se groot verlies

Toe Esmé Truter (56) met haar entoesiasme en oorredingsvermoë haar man, Beyers Truter van Beyerskloof Wynmakery gemotiveer het om Beyerskloof syne te maak, was hy gewillig om met haar aan…

Polisie gebruik rubberkoeëls

Kenners en waarnemers is van mening dat die polisie uiteindelik besef het dat hulle met rubberkoeëls veel gouer die onrusstokers uitmekaar kan jaag. Dit is die opmerking wat ’n woordvoerder…

Snowden vir Nobelprys

Indien moontlik, sal Snowden nie die Nobelprys vir Vrede kry as die Amerikaners dit kan verhoed nie, maar hy is reeds deur ’n Noorse parlementslid benoem Die voormalige Minister van…

Blanke amptenaar kry tronkstraf

Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se vorige sekretaresse, Adriana Coetzee, het vyfjaar hardepad gekry weens bedrog ten bedrae van sowat R755,000. Sy het ’n vonnis van sewe jaar gekry,…

Nog meer werkloosheid

Die hotelgroep Sun International oorweeg dit om honderde mense af te dank as onderdeel van ’n totale herstrukturering in die Hotelgroep ’n Woordvoerder van die hotelgroep sê dat dit kan…

Vier betrap met ivoor

Vier swartes verskyn na verwagting in die Kempton Park-landdroshof nadat hulle blykbaar met ses groot tasse vol ivoor op die Lughawe vasgetrek is.  Die vier, waarvan een ’n vrou is,…

Studente oproer word erger

Eers was dit oproerige swart studente by die Durban Universiteit van Tegnologie, toe kring dit uit na Tshwane (TUT), en nou het Johannesburg (JU) se beurt ook aangebreek. Ontevrede studente,…

RSA – jou beurt kom

Tydens ’n byeenkoms van regters by Sun City, het dit aan die lig gekom dat talle regters in Afrika reeds erken het dat hulle omgekoop kan word omdat hulle vergoeding…

Weermag voertuie is skoonveld

As jy dalk in besit is van ’n voertuig wat lyk soos ’n veldkombuis, moet jy net seker maak dit is wel joune, want dit kan ook die Weermag se…

Amokmaker nie Sanral werker

Sanral sê die verdagte wat verantwoordelik is vir die chaos wat veroorsaak is by hul hoofkantoor, is “tegnies gesproke” nie ’n werknemer nie. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) sê die…

Waterlelies / Nymphaeaceae

Waterlelies word beskou as die juwele van damme en visdamme in ons tuine. Hulle groei in vars water en hou eintlik van tropiese klimate, regoor die wêreld. Waterlelies is nie…

Motor rubriek – Suzuki Jimny

Die eerste “klein” Suzuki het amptelik gedurende 1984 sy verskyning in S.A. gemaak en is deur General Motors bemark. Dit het bekend gestaan as SJ410 en twee modelle was beskikbaar….

Waterkloof-4 kry parool

Die sogenaamde Waterkloof-4 gaan op 11 Februarie op parool vrygelaat word.  Christoff Becker, Reinach Tiedt, Gert van Schalkwyk en Frikkie du Preez, wat in Januarie 2007 in die Pretoriase landdroshof…

McBride moet polisie in ere stel

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het erken dat die beeld van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in sommige gevalle aan skerwe is weens ’n paar vrot appels, daarom reken hy dat…

Slim Matie se slim plan.

Die verwagting is dat jy universiteit toe gaan om jou te bekwaam dat jy in die toekoms ‘n goeie lewe kan maak. Maar ‘n slim Matie het agtergekom dat hy sy ure…

Nege voertuie by handelaar gesteel

Riaan Gagiano het in die vier jaar wat hy Auto Auperb-motorhandelsaak in Verwoerdburg besit, nie eers ‘n noodwiel vermis nie, maar verlede week is nege voertuie asook die res van…

Ds.Oz se boeke terug op rakke

Nie net het die Christelike Uitgewers Maatskappy (CUM) ‘n verklaring uitgereik waarin hulle ds. Solly Ozrovech om verskoning vra dat hulle sy boekeonttrek het nie, maar die boeke is weer…

VSA kyk na teregstellings

In die VSA is talle state steeds op die doodstraf ingestel, en waar die tekort aan dodelike gif inspuitings wat toegedien word, nou ondervind is, word die ou metodes van…

Vet maak nie vet nie

Die regte vette indien dit matig ingeneem word, maak nie vet nie. Suiker is die nuwe gif. Hierdie bevinding van ‘n komitee het die Sweedse regering nou laat besluit om…

Kindersorg vier fees.

Kindersorg Bloemfontein het verlede week sy 100ste verjaarsdag gevier deur onder andere helderoranje ballonne van Naval Hill af die lug in te stuur. Volgens Mariëtha Johnson, direkteur van Kindersorg Bloemfontein…

Kan S.A. nog sy vakbonde bekostig?

Wanneer dit vakbonde se doelstelling is om hulle arbeidskragte gesamentlik aan te wend om hulle teen uitbuiting van werkgewers te beskerm het hulle die algemene simpatie van die publiek. Wanneer…

Petrolprys styg steeds

Die departement van energie het bekend gemaak dat die brandstofprys vanaf Woensdag, 5 Februarie verhoog gaan word. Beide 95 en 93 oktaan petrol styg met 39c per liter. Die nuwe…