ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: February 2014

Produksie Prysindeks styg

Die land se Produksie Prysindeks (PPI) vir Januarie, op ‘n jaar-op-jaar grondslag, het geëindig op 7.0%. In Desember, op dieselfde grondslag, was die jaar se styging 6.5%. Die styging op…

Betogers ontwrig Kaapstad

Betogings het losgebars in die Kaapse metrogebied en strate sowel as verkeer is ontwrig deur sowat 700 ontevredenes wat eise stel oor grond en huise. Die betogers is glo uit…

Tenkwa ontploffing eis lewens

’n Tenkwa wat plofstof vervoer het tussen Pietersburg en Naboomspruit, was in ’n botsing betrokke met ’n vragmotor wat kruideniersware vervoer. Polisiebeamptes het nader gegaan en in die tyd het…

Gordhan se tussentydse begroting

Die tussentydse begroting wat die ANC-regime se minister van finansies, Pravin Gordhan, op 26 Februarie voorgehou het het geen verrassing opgelewer nie. Dit was ‘n begroting van ‘n sukkelende ekonomie…

Balju besoek VF Plus.

Die balju in Verwoerdburg het die VF+ se bates in hul kantoor opgeskryf nadat ’n lastereis teen die party geslaag het. Die optrede van die balju spruit uit ‘n uitspraak in…

Grondeise – te min geld beskikbaar

Die regering het hopeloos te min fondse beskikbaar gestel om die grondeise af te handel volgens hulle eie gestelde doelwit. Slegs R8,7 miljard is eenkant gesit vir die volgende drie…

Meteoriet tref maan

Die eerste keer in menseheugenis het ’n wetenskaplike van Spanje daarin geslaag om ’n foto te neem toe ’n meteoriet, so groot soos ’n middelslag motor, die maan getref het….

Thailand in krisis

Nadat meer as 20 burgerlikes omgekom, en sowat 750 beseer is in opstande, blyk dit dat die land in ’n krisis gedompel is met ’n nuwe fase van gewelddadigheid wat…

Terroriste skiet mis, toe raak

Mnr. Johan van der Schyff (55), van Garsfontein in Pretoria het die geraas van inbrekers gehoor en gaan vasstel wat gaande is toe hy op ’n onbekende aantal terroriste afkom…

Aanval op Clive-Derby Lewis stink

Die gewelddadige aanval op Clive Derby-Lewis en Walus deur ’n sogenaamde versteurde, is maar ’n verhaal met ’n slegte reuk. Dit is die mening van ’n politieke analis, Jan de…

Aanval op Derby-Lewis en Walus glo deur versteurde

Volgens bevestigde berigte was Clive Derby-Lewis en Janusz Walus besig om te stap toe hulle van agter af deur ‘n swart gevangene met ‘n skerp gemaakte lepel aangeval is. Die…

Ek sien dit so!

Dit is met groot opgewondenheid waarmee Neelsie die dae aftel na die jaarlikse Majubafees. Ek hoop van harte dat volksgenote van regoor die land sal opruk na hierdie kleurryke gebeurtenis….

Guptafiasko – saak word dalk teruggetrek

Die twee blanke lugmaglede wat na bewering ’n rol in die Gupta-landing vervul het, en wat nou verhoor moet word, se saak gaan heel moontlik uitgestel word om na die…

TLU SA reageer op Gordhan-begroting

TLU SA het die jongste begroting van die ANC beskryf as gebalanseerd in die lig van die huidige ekonomiese klimaat in die land, maar tog op verskeie knelpunte gewys wat…

Verpleegster in Dehli gevange geneem

Devi Lutchman (62) ’n verpleegster in Natal, is in die stad Delhi, in Indië gevang omdat daar ’n 9mm patroon in haal tas gevind is, terwyl sy nog nooit ’n…

Ondersteun die Puk

Die aanslag op die PUK word uit verskeie oorde gedoen terwyl onskuldige studente-pret in ’n ontgroening aksie versuur word deur ’n aantal haatdraende posisie-soekers. Dit is die mening van ’n…

Clive Derby-Lewis aangeval?

Volgens onbevestigde berigte is menere Clive Derby-Lewis en mede gevangene Janusz Walus vanoggend deur twee gevangenes met messe aangeval. Die erns van die voorval is nog nie bekend nie. Meneer…

Oscar gaan glo sukkel

Dr. David Klatzow, ’n bekende forensiese wetenskaplike meen Oscar se  regsverteenwoordigers gaan sukkel om sekere aspekte van die gebeure te verduidelik rondom die moordsaak waarvoor hy eersdaags in die hof…

Volkspele – Kan dit weer herleef soos jare gelede?

Volkspele het ’n reuse bydrae gelewer om die verskeurdheid te heel in die lewe van die volk. Die Afrikaanse Volkspele het in omstandighede en by geleenthede ontstaan waar gemeenskappe en…

Volkspele – een eeu later

Toe wyle dr. S H Pellissier terug gekom het uit Swede, was hy só gemotiveer en beïndruk met die Sweedse volksdansers se vertonings, dat dit nie anders kon nie, Suid-Afrika…

Rooi Kruis sê honderde sterf

Dit blyk asof die wereld swyg oor die massas mense wat in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) om die lewe gebring word. Gedurende die afgelope tyd is sowat 1300 mense dood…

Parys – Oudit-verslag verdoemend

Die munisipaliteit van Parys het ’n gedetailleerde verslag van die Ouditeur-generaal (OG) ontvang wat in meer as 100 paragrawe uitspel hoe vrugtelose uitgawes aangegaan is, waarvan swak risikobestuur, uiters swak…

Die een se dood.

Die Vrystaat en Noord-Kaap gaan elkeen miljoene Rand ontvang van die Nasionale Tesourie wat aanvanklik vir Noord-Transvaal geoormerk was. Meer as R1 miljard is ter sprake wat in die twee…

Malema klap blanke

Na bewering het Julius Malema, die leier van die kommunistiese EFF, ’n klagte van aanranding teen hom gekry nadat hy glo ’n blanke motoris geklap het en sy voertuig beskadig…

Nuttelose bekgeveg

As die aanspraak van Helen Zille deur die ANC verwerp word oor wie nou eintlik die bedrog pleeg met syfers oor behuising vir anderskleuriges, dan word dit ’n bekgeveg wat…

Kry lewe!

Idiote soos Adriaan Basson het die vermoë om die lewe vir almal te versuur. Dit is ‘n klein handjie vol van hulle, wat nie die ligter kant van die lewe…

Renamo praat met landsregering

Na die eerste skrikbewind deur lede van Renamo, het dringende samesprekings begin tussen die regeringslui van Mosambiek en leiers van Renamo. Dit blyk dat die regering toegegee het aan die…

Volksjeug opgeroep na kamp

  Beste voornemende Schildpaddop-kampeerders! Ons kamp DV 12 tot 19 Julie 2014 – die kampbrief en inskrywingsvorm, of meer inligting, kan aangevra word van die kampbestuur. (kontakbesonderhede hieronder) Onthou om…

Verkiesing en Selfbeskikking

Die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach, het in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat daar slegs een korrekte metode is hoe volksgenote steun kan verleen aan ’n stryd om…

Honderde nuwe lesers

Die redaksie van Die Vryburger het bekend gemaak dat die koerant in Februarie ’n rekord aantal nuwe lesers bygekry het, wat selfs die beste verwagtinge vêr oortref. Alhoewel Februarie die…

Man sterf weens nalatigheid

Nadia Crous (23) van Pretoria is hewig ontstel weens beweerde nalatigheid in die Kalafong-hospitaal waar haar vader, Gerhardus vir ’n bloedoortapping opgeneem is nadat beenmurg kanker by hom gediagnoseer is….

Pukke – Dit word ‘n lagwekkende grap

Die sogenaamde “Hitler-Nazi-groet” wat by die Pukke plaasgevind het, en wat deur kenners beskryf is as ’n gemoderniseerde All-Black haka, word nou die ANC regime se nuutste haatveldtog. Die siening…

Korkie – onderhandelings gestaak

Pierre Korkie, die gyselaar van Al-Kaïda terroriste in Jemen, se gesondheid het blykbaar drasties agteruit gegaan in die afgelope maande, en kan nie meer hoor nie. Ingeligte waarnemers sê sy…

Terroriste slaan weer toe

Die weduwee, Joan Pieters van Virginia in die Vrystaat het verhuis na ’n veiliger omgewing en haar intrek sowat drie maande gelde geneem in ’n woonstelletjie in Highlands Court. Selfs…

Absa praat uit twee monde.

Aan die eenkant sê Absa dat hulle nie meer geld gee vir verkiesings nie, terwyl geld wel aan sekere partye gegee word. Die VF+ en die UDM kon nie geld…

Kerk gaan voort om kultuur te ondermyn

In ‘n nuwe stap wat die Verenigende Gereformeerde Kerk van Suidelike Afrika (VGKSA) en die NG Kerk nader aan Marxisme bring, wil hulle nou die destruktiewe mag van rassisme pak….

Veterane bly in ‘n gat trap.

Veterane wat op die Departement van Militêre Veterane (DMV) se Bakkiesblad gevra het waar hulle navraag kan doen oor hule besonderhede op die sentrale databsis, was ontstoke toe hulle by die ANC…

Oekraïne se president aangekla

Die sogenaamde tussentydse regering van die Oekraïne het Maandag ʼn dagvaardiging uitgereik vir die inhegtenisneming van president Wiktor Janoekowitsj.  Hy word aangekla van misdade teen die protesteerders wat vir maande lank…

Tuisgemaakte Meusli

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   More stond het mos goud in die mond! Begin jou oggend met ‘n bordjie van hierdie heerlik…

Jong dogter verloor haar stryd

Sy was nie net ’n ster in die lewe van haar familie nie, sy was ook ’n dapper vegtertjie en ’n lieflike vriendin vir haar skoolmaats by die Hoër Meisieskool…

Bejaarde verwilder skelm

Tant Ansie van Wyk (89) van Hermanus het haar deel gedoen om ’n vermeende kwaaddoener die skrik op die lyf te jaag toe hy gemik het om sy misdaad te…

Stilswye oor Bosch-moord

Die kunstenaar Cornelius Bosch se moord van drie jaar gelde is nog steeds in ’n donker wolk gehul en die forensiese ondersoek na die oorsaak van sy dood word nog…

Eskom dreig met beurtkrag

Dit blyk asof Eskom in die komende winter ernstige tekorte aan elektriese krag voorsiening gaan hê en dat daar nou reeds op verbruikers ’n beroep gedoen word om krag uiters…

Weermag gaan duur voertuie kry

Die Infanterievoertuig, bekend as die Badger, wat nagenoeg R66 miljoen elk kan kos, gaan belastingbetalers weer ’n slag toedien. Die kontrak wat nou reeds vir etlike jare sloer, is blykbaar…

Man voor sy seun geskiet

Mnr. Panesh Paparau (50) van Heuweloord in Verwoerdburg is verlede Saterdagaand voor die oë van sy 24-jarige seun doodgeskiet. Paparau het probeer verhoed dat die terroriste sy huis binne gaan…

Plaas verloor weens hofkoste

Te midde van Hooggeregshof bevele wat Zeerust munisipaliteit moes dwing om sekere voorwaardes na te kom teenoor die Geldenhuys-familie, het die munisipaliteit nie gehoor gegee aan die hof se bevindinge…

Zille se eierdans

Ten einde die derduisende blankes se stemme wat nou vir die Zille-party verlore gegaan het met haar ondersteuning van die ANC se grond-gryp beleid, het sy nou glo uitgevaar teen…

Plaasaanvalle en volksmoord in perspektief

As jy die koue loop van ’n pistool teen die slaap voel, en ‘n swartman sê gedemp dat jy nie geraas moet maak nie, en dan hoor jy die klikgeluid…

Koue dryf vlermuise in huise

Inwoners van die Kanadese dorp, Windsor, in Ontario kry deesdae al hoe meer te doen met vlermuise in hulle woonhuise weens die abnormale koue weer. Mense word oor die algemeen…

Betrekking gevra

Neels Meyer is op soek na ’n betrekking as ’n plaasbestuurder. Hy is op die oomblik werksaam by ’n hoenderboerdery, maar sy kontak verstryk eersdaags. Neels het ook ervaring in…