Betrekking gevra

Maria Strydom is op soek na werk op ’n plaas waar daar ook blyplek beskikbaar is in die vorm van ’n alleenstaande woning of kothuis.

Sy is bereid om te werk as ’n administratiewe beampte of ook om na bejaardes om te sien wat versorging nodig het.

Maria kan gekontak word by 083 722 8265 of
per e-pos by [email protected]