Daily Archives: January 29, 2014

Gaan Cosatu uiteindelik skeur?

Vir die afgelope klomp maande skeur Cosatu byna op weeklikse grondslag, terwyl dinge maar min of meer dieselfde bly. Maar nou lyk dit asof daar nie meer salf aan die…

Hoendervereniging in VSA pers SA af

Die National Chicken Council (NCC) in die VSA wil hê die Amerikaanse regering moet daarop aandring dat Suid-Afrika beperkings op die invoer van pluimveeprodukte verlig as voorwaarde vir die hernuwing…

Rentekoers word verhoog

Suid-Afrika se reserwebank (SARB) het op 29 Januarie 2014 aangekondig dat hulle die repokoers van 5% na 5.5% verhoog het. Die verhoging kan hoofsaaklik toegeskryf word aan vrese dat buitelandse…

Metro het groot planne

Die Tshwane-metro beplan om sy vloot teen 2020 van brandstof na gas omgeskakel te hê, sy eie bank te begin, ’n nuwe stad in Bronkhorstspruit te vestig en bandwydte as…

Oud-onderwyser sterf sonder regmatige pensioen

Na ‘n stryd van byna twintig jaar, is ‘n oud-onderwyser van Noord-Transvaal dood sonder dat hy sy regmatige pensioen ontvang het. Koos Grobler (72) van Phalaborwa was byna 30 jaar in…

ANC-lede, tel julle woorde

In die Noord-Transvaal sal ANC-lede versigtig moet wees voordat hulle hulle monde in die sosiale media uitspoel. Onicca Moloi, woordvoerder van die provinsiale taakspan, sê hulle gaan ‘n sosiale-mediabeleid opstel,…

Suid-Afrikaner in gru-tronk

Hoewel haar man niks verkeerd gedoen het nie, word hy reeds meer as ‘n maand in die berugte Black Beach-maksimumveiligheidstronk in Ekwatoriaal-Guinee aangehou. Só sê Melanie Janse van Rensburg oor…

Duisende inwoners hoogs ontevrede

Inwoners van die Woodland Hill veiligheidskompleks in Bloemfontein het tientalle kontrakteurs, tuinwerkers en selfs huishulpe versoek om hulle werk te staak weens die waterkrisis wat steeds heers in die stad….

Bring Vavi terug, skree vakbonde

Die leiers van Cosatu moet onverwyld ’n kongres reël wat sal plaasvind voor einde Maart, sodat die kongres die leiers kan aanwys en nie net ’n paar wat self die…

Politici kry meer geld

Nadat pres. Jacob Zuma ’n salarisverhoging aangekondig het van 5% vir die politici, sal die staatskas vir die volgende jaar R45 miljoen meer moet opdok om die verhogings te betaal….

Vrystaatse joiner by Malema EFF

Gedurende die afgelope week het ’n man, glo bekend as Nardus, wat sê sy van is Du Toit, hom by die EFF van Malema geskaar en is glo die eerste…

Net nie Niekie nie!

As ʼn mens die een kant van ʼn rubber rekkie tussen jou tande vasbyt en die ander kant met die hand uitrek so ver as wat jy kan en dan…

Watter maatstaf?

Want Johannes die Doper het gekom en het nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: Hy het ’n duiwel. Die Seun van die mens het gekom en…

Volksmoord brei uit

Toe Ina Marincowitz (59) verhuis het uit die Wes-Kaap om in die Tsitsikama, by die Stormsrivier vir haar ’n nuwe tuiste te vestig, het sy gehoop op ’n rustige lewe…

Polisie moorddadigheid duur voort

Of die polisie moorddadig is, of magsugtig, of bloot onbevoeg, is die vrae wat gevra word nadat chaos uitgebreek het toe die polisie by Relela-nedersetting buite Tzaneen weer twee betogers…

Kokaïen in maag gevind

Toe die 40-jarige Angolees deur middel van x-straal foto’s betrap is dat hy sakkies kokaïen ingesluk het, was sy verbasing oor die tegnologie dalk groter as die beamptes wat hom…

Hy sorg vir sy eie haaiwonde

In Wellington, Nieu-Seeland het ’n geneesheer homself teen ’n haaiaanval verdedig deur die vis met sy mes te bly steek tot die aanvaller op die vlug geslaan het. Na afloop…

FNB weier Afrikaans

Mnr. Francois Engelbrecht, ’n bekende sakeman van Umhlanga in Natal, is teleurgesteld in die optrede van Eerste Nasionale Bank wat weier om sy dogter se studenterekening oop te maak omdat…

Terroriste "verdien" miljoene met gyselaars

Navorsing wat deur die Verenigde Nasies(VN) gedoen is oor die aktiewe werk van Al-Kaïda, dui daarop dat dié terreurorganisasie sowat R1,3 miljard per jaar aan losprys ontvang vir mense wat…

Middeljarige ‘n week vermis

Mnr. Tom Benecke (66), wat alleen op sy kleinhoewe naby Randfontein woon, word vermis en sy broer, wat ’n polisiebeampte is, het nou ’n ernstige soektog begin, maar vrees dat…

Koningin aangespreek vir oorbesteding

Dit blyk dat die Britse parlement uiters ontevrede is met die besteding deur die koninklikes en dat nuwe maatreëls getref moet word om beter finansiële bestuur toe te pas in…

Mooirivier word melkrivier

Die Mooirivier in Potchefstroom se naam behoort te verander na Melkrivier nadat ’n groot hoeveelheid Cremora in die rivier beland het, en die water ’n melkagtige kleur gegee het.. ’n…

DBV roskam Adjunkminister

Adjunkminister Godfrey Oliphant is deur die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley ernstig gewaarsku omdat sy varkplaas naby Warrenton in die Noord-Kaap erger as ’n varkhok is, en onverwyld skoongemaak moet word….

Moderne akwarium vir Kaapstad

Die bouwerk by Twee Oseane-akwarium het reeds begin, en word beskou as een van die mees moderne akwariums in die wêreld wanneer dit voltooi is. Die akwariumbestuur beplan om ’n…

Poskantoor staking kan uitbrei

Alhoewel die staking deur ’n afdeling van die Poskantoor se werkers in ’n onwettige staking is, kan dit nog verder uitbrei na selfs ander provinsies soos die Wes-Kaap. Martie Gilchrist,…

Wrede aanval op bejaarde egpaar

Twee terroriste het die veiligheidskompleks binne gegaan en die bejaarde Kruger-egpaar van Lydenburg in hulle meenthuis oorrompel. Die boewe het lappe in hulle kele afgedruk, en Charlotte Kruger kon nie…